1 / 6

Amos 8

Amos 8, Afr Bybel 83

Mannetjie
Download Presentation

Amos 8

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 8

  2. Die vierdegesig: 'n Mandjievrugte 1 Die Here my God het my 'n gesiglaatsien: Daar was 'n mandjierypvrugte, 2 endie Here het vir my gevra: Wat sienjy, Amos? Ek het gesê: “'n Mandjierypvrugte.” Toe sê die Here vir my: Die tyd is rypvir my volk Israel, Eksalhomniemeerspaarnie. 3Daardie dag sal die sang in die paleis 'n gehuil word, sê die Here my God. Daarsalbaielyke wees, oral neergegooi. Bly liewerstil! 4 Luisterhierna, julle wat arm mensevertrap, jullewat die mense in nood in die land wiluitroei.

  3. Die vierdegesig: 'n Mandjievrugte 5 Jullesê: “Wanneer is Nuwemaanverbydatonskoringkanverkoop, of Sabbat, datonsonsgraanwinkelsweerkanoopmaakenminder graanvirmeer geld kanverkoop? Onslaat die skaalmoskulsoosonswil!” 6 Julleverkoop arm mensevir geld, behoeftigesoor 'n paarsandale, julleverkoopselfs die koringkaf. 7 Die Here het 'n eedafgelê by Homself, by Hom wat die trots van Jakobmoesgewees het: Eksalnooitvergeet wat hullegedoen het nie!

  4. Die vierdegesig: 'n Mandjievrugte 8 Sal die aardeniehieroor beef nie, salsybewonersnietreurnie! Sal die hele wêreldnie in beroeringkomsoos die Nyl, wegsaksoos die rivier van Egiptenie! 9 Daardiedag, sê die Here my God, laatEk die son helderoordagondergaan, maakEkditdonker op aardeterwyldit nog ligdag is; 10 Ekveranderjullefeeste in treurgeleenthede, julleliedere in klaagsange; Ektrek virjullerouklereaanenskeer al jullekoppekaal; Eklaatdit word sooswanneer 'n mensoor 'n enigste kind treur, julleuiteindesalvirjulle 'n bitter dag wees..

  5. Die vierdegesig: 'n Mandjievrugte 11 Maar daarkomdae, sê die Here my God, datEk 'n hongeroor die aardelaatkom: 'n hongernienakosnie, 'n dorsniena water nie, maar om die woorde van die Here tehoor. 12 Die mensesalronddwaal van see tot see, rondslingervan noord tot oos om die woord van die Here tesoek, maar hullesalditniekrynie. 13 Daardiedag sal die mooimeisiesendie jongmanne van dorsbeswyk,

  6. Die vierdegesig: 'n Mandjievrugte 14 diéjongmense wat edeaflê by wat Samaria se sondeis ensê: “So seker as jou god leef, Dan, so seker as daar 'n pelgrimspadnaBerseba toe is!” Hullesalvalennieweeropstaannie.

More Related