1 / 20

INTEGRITEIT

INTEGRITEIT. Waar oor gaan dit nou eintlik?. Karakter gedefinieer:.

alida
Download Presentation

INTEGRITEIT

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. INTEGRITEIT Waar oor gaan dit nou eintlik?

  2. Karakter gedefinieer: Character is the inner structure of self that is reflected by our outward patterns of speech and behaviour. It is our disposition to think and act a certain ways…Over the long haul we will behave in ways consistent with our character.

  3. Karakter gedefinieer: “ ‘n goeie boom kan nie slegte vrugte produseer nie, so ook kan n slegte boom nie goeie vrug produseer nie” Private victory precedes Public Victory – S. Covey

  4. Karakter gedefinieer: “Character identifies the attitudes, convictions, and resulting behaviours that distinguish my life” Character is what people can expect of me in most situations Gordon McDonald

  5. Karakter gedefinieer: Character is not the same as “skills for success” “We don’t develop character because it brings success; we develop it because it is the right way, the God pleasing way to live” G McDonald

  6. Karakter gedefinieer: “Iemand wat aan Christus behoort is, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom. Dit alles is die werk van God.” 2 Kor. 5:17-18

  7. Integriteit en Karakter Integriteit is fundamenteel deel van jou karakter – dit is die fondasie van ‘n gebou. Word nie onmiddellik gesien nie, maar word sigbaar tydens tye van temptasie, toetse en storms.

  8. Integriteit en Karakter Karakter is nie reputasie nie Reputasie is wat mense dink van my – Karakter is wat God weet van my! If I take care of my character, then my reputation will take care of itself - DL Moody

  9. Integriteit en Karakter Wie kan ek vertrou?

  10. Integriteit en Karakter Wie kan ek vertrou?

  11. Wat is INTEGRITEIT nou eintlik? Wie praat die waarheid?

  12. Wie praat die waarheid? (+/- 10 %) praat altyd die waarheid (+/- 15%) lieg gewoonlik (+/- 75%) sal die waarheid praat of lieg afhangende die situasie

  13. Wie praat die waarheid? Satan is die bron van valsheid “Die duiwel is van die begin af ‘n moordenaar. Hy staan nie aan die kant van die waarheid nie, omdat daar geen waarheid in hom is nie. Wanneer hy leuentaal praat, is dit volgens sy aard, want hy is ‘n leuenaar en die vader van leuens” (Joh.. 8:44)

  14. Wie praat die waarheid? God is die bron van waarheid Die Heilige Gees word beskryf as waarheid (Joh. 14:17) Jesus as die geloofwaardige getuie (Op. 1:5)

  15. Wie praat die waarheid? “Jy sal nie vals getuie lewer nie” (Eks. 20:16) “Wie mag by die berg van die Here opgaan en wie mag in Sy heiligdom gaan staan? Die een wie se hande rein en wie se hart suiwer is, wat alle bedrog vermy en geen valse eed aflê nie” (Psalm 24:3-4)

  16. ‘n Vals balans “ Die Here het ‘n afsku van ‘n skaal wat nie reg weeg nie; net die regte gewig dra sy goedkeuring weg.” (Spr. 11.1) “A false balance is an abomination to the Lord: but a just weight is his delight.” (Prov. 11:1)

  17. ‘n Vals balans “Die Here het 'n afsku van gewigte wat nou sus en dan so is; 'n skaal wat nie reg weeg nie, is vir Hom nie goed nie.” Spr. 20:23 “Die Here het 'n afsku van leuenaars; Hy hou van betroubare mense” Spr. 12:22

  18. ‘n Vals balans • Moet Ek die eienaar van 'n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met 'n sak vol vals gewigte. (Micah 6:11) • Maar U verwag opregtheid diep in 'n mens se hart: laat ek dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe. (Ps. 51:8)

  19. ‘n Vals balans • Moet Ek die eienaar van 'n onbetroubare weegskaal vryspreek, een met 'n sak vol vals gewigte. (Micah 6:11) • Maar U verwag opregtheid diep in 'n mens se hart: laat ek dan diep in my binneste weet hoe U wil dat ek moet lewe. (Ps. 51:8)

More Related