1 / 11

Omgewingsgesondheidskwessies

Omgewingsgesondheidskwessies. Omgewingsgesondheidkwessies. Die hoofdoel van omgewingsgesondheid is om siektes te voorkom en gesonde omgewings te skep . Die WGO “ W êreldgesondheidsorganisasie ” gee die volgende definisie van Omgewingsgesondheid.

Download Presentation

Omgewingsgesondheidskwessies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Omgewingsgesondheidskwessies

  2. Omgewingsgesondheidkwessies • Die hoofdoel van omgewingsgesondheid is omsiektestevoorkom en gesondeomgewingsteskep. • Die WGO “Wêreldgesondheidsorganisasie” gee die volgendedefinisie van Omgewingsgesondheid

  3. Omgewingsgesondheidbehelsdaardieaspekte van menslikelewe, insluitendlewensgehalte, watbepaal word deurchemiese, fisiese, biologiese, maatskaplike en psigososialefaktore in die omgewing. Ditverwysookna die teorie en praktykomfaktore in die omgewingregtestel, tebeheer en tevoorkomwatmoontlik ʼn negatieweinvloedkanhê op die gesondheid van huidige en toekomstigegeslagte

  4. Omgewingsgesondheid is enigekwessiewat ʼn negatieweinvloedop menslikegesondheid het. • ʼn Omgewingmoetnagegaan en gemonitor word virverandering en vordering, en huidigeproblememoetopgelosword sodatditgesondkanwees– Ditsluit die volgende in voorsien en potensiëleomgewingsgesondheidsgevare.

  5. Hierdiekwessiessluit in: • Geskikte, veiligebehuising • Watergehalte • Voedselbeheer • Afvalbestuur • Beheer van oordraagbaresiektes • Oordraerbeheer • Omgewingsbesoedelingsbeheer • Wegdoening met dooieliggame • Malariabeheer

  6. Klimaatsverandering • Globalisasie • Armoede • Gesondheid

  7. Klimaatsveranderingkangesondheidnadeligbeïnvloedomdatditwêreldwydwatergehalte en toegang tot voldoendeveilige water raak • Voedselproduksieneemookafomdatdaar minder geskiktegrond is omkostekweek. • Afvalbestuur is ʼn grootprobleem in landelikegebiedesowel as op dorpe en in stede. Stortingsterreine is vinnigbesigomvolte word en is potensiëlegesondheidsgevare.

  8. Die verrottendemateriaalveroorsaakgroothoeveelhedemetaangaswat ʼn invloed het op die kweekhuiseffek het. • Blikkies, bottels en plastiek, neemplek op. Hierdie items behoortherwinte word.

  9. Oordraagbaresiektes is wêreldwyd ʼn probleem. Die verspreiding van siektesnadatdaargeglo is disonderbeheer, en nuwesiekteswatweensglobaliseringnaSuid-Afrikagebring is, word ʼn probleem. • Dit is siektessoos: • Masels • Duitsemasels • Polio • Malaria

  10. Toepassing van wette en beleidomomgewingsgesondheidtebeskerm • Staatsdepartemente is oorhoofsverantwoordelikomteversekerdat die wette en beleiduitgevoer word en die omgewinggesond is. • Provinsialedepartemente en munisipaliteite is ookhierverantwoordelik.

  11. Die regering het ʼn NasionaleOmgewingstrategieseAksieplanopgestel. (NOSAP). • Hierdieaksieplanbevat twee basiesemikpunte. • Om veilige en beterleeftoestandeteontwikkel en minderbevoorregtemense se lewensgehaltenou en virtoekomstigegeslagteteverbeter. • Om die omgewingnou en vir die toekomstebeskerm en teverbeter.

More Related