1 / 9

VAT DIT . . .

VAT DIT. OF. LOS DIT. 2 Tim. 3:16,17 “ die hele Skrif is deur Jahweh ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot onderwysing in die geregtigheid , sodat die mens van God volkome kan wees , vir elke goeie werk volkome toegerus “ Dit word gesertifiseer deur :

candie
Download Presentation

VAT DIT . . .

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VAT DIT . . . OF . . . LOS DIT . . .

  2. 2 Tim. 3:16,17 “die hele Skrif is deur Jahweh ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot onderwysing in die geregtigheid , sodat die mens van God volkome kan wees , vir elke goeie werk volkome toegerus “ Dit word gesertifiseer deur : SO SPREEK JAHWEH JOU GOD !

  3. OPENBARING 3:8 “ Kyk (let op ) , Ek het voor jou n ge-opende deur gegee , en niemand kan dit sluit nie , want jy het min krag , en jy het My Woord bewaar ( onderhou in gehoorsaamheid ) , en My Naam nie verloen nie “

  4. Johannes 8:51 “Ek , Jashuah , verseker jou plegtig , as iemand My Woord glo en (uitleef ) toepas in sy lewe volgens My Evangelie beginsels , sal hy die dood nie sien of ervaar in die ewigheid nie !” Vry vertaal ------------------------------------------------------------------------------------- Johannes 12: 47- “as iemand na My Woorde luister en nie glo nie , Ek oordeel hom nie ; want Ek het nie gekom om die wereld te oordeel nie , maar om die wereld te red “ “Wie My verwerp , en My Woorde nie aanneem nie , het een wat hom oordeel : die Woord wat Ek gespreek het , dit sal hom oordeel in die laaste dag “ m.a.w. vat dit of los dit , maar…….

  5. Johannes 17:9 “ Ek bid vir hulle ( U kinders ) ; Ek bid nie vir die wereld nie , maar vir die wat U My gegee het , omdat hulle aan U behoort “

  6. Heb. 4:12 “want die Woord van Jahweh IS LEWEND EN KRAGTIG en skerper as enige tweesnydende swaard , en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg , en is n beoordeelaar van die oorlegpleginge en gedagtes van die hart”

  7. Jes. 66:2 “So spreek Jahweh ; maar op hierdie een sal Ek let ; op hom wat arm is van gees , en wat bewe vir My Woord !”

  8. Psalm 119 : 9 “ waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou ? Deur dit te hou volgens U Woord “ Psalm 119 : 105 “ U Woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad !!!!” Luk.11:28 “ salig ( geseend) is hulle wat wat die Woord van Jahweh hoor en dit bewaar ( doen ) Jak.14:15 AS julle My liefhet , bewaar ( glo en doen ) My gebooie (Woord )

More Related