1 / 17

Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde. NG Kerk Wynberg 10 Augustus 2014. Verwelkoming van ons twee ringsverteenwoordigers. Johan Marx van Rondebosch Andries Steyn van Constantia. Waaroor gaan dit ?. Hoe die Belydenis van Belhar op ’n kerkordelike wyse deel van die

dee
Download Presentation

Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde NG KerkWynberg 10 Augustus 2014

  2. Verwelkoming van ons twee ringsverteenwoordigers Johan Marx van Rondebosch AndriesSteyn van Constantia

  3. Waaroorgaandit? Hoe die Belydenis van Belhar op ’n kerkordelikewysedeel van die NG Kerk se belydenisgrondslaggemaak word

  4. Wat is die Belydenisgrondslag? • Wat die kerkoor die leer van die Bybel bely • Slegseenkriterium: Stem ditooreen met wat die Bybel leer?

  5. Besluitneming in ’n gees van • gebed • onderskeidingvan die wil van God • wedersydserespek • liefde

  6. Hoe? • op niemandafgedwing • geen lidmaat word uitgesluit

  7. Gewysig om so te lees: 1. Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God. 2.1 Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van Godbely, word verwoord in die ekumeniesebelydenisse, naamlikdie ApostolieseGeloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenisvan Athanasius; en die Drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die HeidelbergseKategismus en die DordtseLeerreëls.

  8. 2.2 Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk, op so ’n wyse dat daar ruimte is • virlidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as in ooreenstemming met die Woord van God bely, • sowel as virlidmate, ampsdraers en vergaderingewatditnie as ’n belydenisskrifonderskryfnie.

  9. Lidmatekan ja stem indien: • hulleoortuig is dat die Belydenis van Belhar klop met wat die Bybel oor versoening, eenheid en geregtigheid leer, en ruimte wil gee aan diegene wat niehulleoortuiging deel nie; • hulleoortuig is dat die Belydenis van Belhar klop met wat die Bybel oor versoening, eenheid en geregtigheid leer, maar nie kans sien om dit as deel van die kerk se belydens te aanvaar nie en ruimte wil gee aan diegene wat dit wel as deel van die belydenis wil aanvaar;

  10. hulle van mening is dat die Belydenis van Belharnie klop met wat die Bybel oor versoening, eenheid en geregtigheid leer nie, maar ruimte wil gee aan diegene wat dit wel so wil aanvaar.

  11. Lidmate kan nee stem indien • hulledie voorstel op grond van hul oortuigingsonaanvaar vind; • dit virhulle ’n probleem is om ruimte te gee aan lidmate wat nie die Belydenis van Belhar wil aanvaar nie; • dit virhulle ’n probleem is om ruimte te gee aan lidmate wat wel die Belydenis van Belhar as deel van ons kerk belydenis wil aanvaar

  12. Hoe werk die stemproses? Stap 1: Die kerkraad kom vir ’n amptelike vergadering op 20 Augustusbymekaarom oor die volgende te besluit: 1.1 Wanneer hulle die proses in die gemeente wil laat plaasvind. 1.2 Of hulle die stemproses deur 1.2.1 ’n Gemeentevergadering, 1.2.2 In stembusse oor ’n tydperk van vier (4) weke, 1.2.3 Of deur beide ’n gemeentevergadering én stembussewil laat plaasvind. 1.3 Hoe hulle die verifikasieproses* van lidmate wat stem, gaan hanteer.

  13. Stap 2: • Die kerkraad maak dan byhierdie vergadering of by ’n volgende vergadering ’n AANBEVELING wat aan die gemeenteoorgedra word: • JA vir die wysiging van Kerkorde artikel 1 of NEE indien hullenie wil wysignie. Stap 3: • Die aanbeveling, plus hoe die stemming gaan plaasvind, word dan aan die gemeente bekend gemaak. 24 Augustus 31 Augustus 7 September, 14 September

  14. Stap 4: Die stemming vind plaasby gemeentevergadering op Sondag, 21 Septembernet na die 09:30 diens Slegsbelydendelidmate van ons gemeente mag stem. Stap 5: Na die stemming word die stemme onder toesig van twee (2) lede van die ring getel Stap6: Dan vergader die kerkraad weer om hul BESLUIT te neem Sondag, 21 September net na stemtelling

  15. Stap 7: • Die kerkraad se besluit word dan aan die gemeente bekend gemaakvirapprobasie. (28 Sep en 5 Okt) • Dit beteken nie dat die gemeente die kerkraad se besluit nou kan teenstaan indien dit van hulles’nverskilnie. Approbasie is bloot ’n proseswat seker maak dat die kerkordelikeproseskorrek was. Stap 8: Indien geen beswaar teen die prosesgemaak word nie, word die besluite van die gemeentelede en die kerkraad dan aan die ring gestuur.

  16. Voorstel 1 Die Kerkraadbesluit om die instemming van die gemeente te verkryvir die Kerkraad se voorstel dat die voorgestelde nuwe artikel 1 van die Kerkorde by die volgende kerkraadsvergadering GOEDGEKEUR word. • JA vir die wysiging van Kerkorde artikel 1 • of NEE indien ons dit nie wil wysignie.

  17. Voorstel 2 Die Kerkraad besluit dat die stemproses • deur ’n gemeentevergadering • op 21 September 2014 net na die 09:30 erediens salplaasvind

More Related