1 / 23

Holy Discontent

Holy Discontent. Hoe lyk iemand wat in die fase van Heilige ongemak is?. B egin ongemaklik raak met hulle eie geestelike toestand. Het ‘n hunkering na iets meer. Hulle voel leeg en begin die kerk en die sisteme bevraagteken. Hulle raak verveeld met die kerk programme

ellie
Download Presentation

Holy Discontent

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Holy Discontent

  2. Hoe lyk iemand wat in die fase van Heilige ongemak is? • Begin ongemaklik raak met hulle eie geestelike toestand. • Het ‘n hunkering na iets meer. • Hulle voel leeg en begin die kerk en die sisteme bevraagteken. • Hulle raak verveeld met die kerk programme • Hulle soek na diepte in die prediking en raak gefrustreerd met predikers • Loop dikwels oor na ‘n ander kerk in soeke na meer • Hulle word moeg vir kerkpolitiek, en oppervlakkige verhoudings

  3. “This is the time when serious believers ask the right questions out of spiritual hunger,” – George Barna

  4. Keuses in fase van Heilige ongemak • Meeste mense: val terug as hulle agterkom hoe groot die prys van heiligheid en commitment is. • Hulle bly in die kerk en sit en kritiseer, maar doen niks om hulle verhouding met God te laat groei nie • Hulle verwag van ander om hulle te laat groei • They become either invisibe or institutional pillars” – George Barna • Maw hulle verkies die gemak van rituele bo die prys van ‘n dieper verhouding met God

  5. Keuses in fase van Heilige ongemak • ‘n Klein hoeveelheid sê: ek weet nie eintlik mooi waarvoor ek my inlaat nie, maar so kan ek nie aangaan. • Hulle neem self verantwoordelikheid vir hulle geestelke groei • Hulle maak ‘n nuwe commitment om gehoorsaam te wees aan God en die Woord • Hierdie ongemak word geïnisieer deur God self, wat ons na ‘n volgende vlak wil vat

  6. Gebrokenheid

  7. Jes 66:2 NLV Dis die een wat Ek raaksien…. Die een wat nederig is en berou het oor sy sonde, wat ontsag het vir my Woord.

  8. Jes 66:2 Amplified But this is the man to whom I will look and have regard: he who is humble and of broken or wounded spirit, and who trembles at My word and reveres My commands

  9. As ‘n gelowige ‘n nuwe keuse maak om in alle gehoorsaamheid God te volg ontwikkel hulle ‘n nuwe sondebesef. • Hulle word bewus van hulle verkeerde gesindhede, motiewe en dat alles meestal oor hulle self gaan. Hulle word bewus van ongeloof en gebrek aan vertroue op God. • God vat hulle deur ‘n tyd van “in-your-face confrontation” met hulle eie sondige aard • Dis ‘n tyd van ernstige introspeksie

  10. Baie dikwels laat God seerkry toe – Finansiël, seerkry in ‘n bediening, werkloosheid, huweliks krisis, krises met kind, word nie bevorder ens. • Die doel is nie om iemand te breek maar om iemand by gebrokenheid te kry. • Ingebreek nie gebreek

  11. Wat is ‘n lewe van gebrokenheid? • Die neerlê van my eie-wil • Aflê van onafhanklikheid • Dis om toe te laat dat God my hart versag, sodat daar nie enige weerstand is, wat maak dat God nie deur my kan werk nie. • Gebrokenheid voor God word weerspieël in my verhoudings met ander mense.

  12. Wat is ‘n lewe van gebrokenheid? • Dis om in nederigheid voor God en mens te leef. • Nederigheid is nie om minder van jouself te dink, dis om minder aan jou self te dink. • Nederigheid gaan nie oor hoe jy oor jouself voel nie, dit gaan oor hoe jy teenoor God voel.

  13. ‘n Gebroke persoon is ‘n innerlik baie sterk, persoon

  14. Wat is ‘n lewe van gebrokenheid nie? • Dis nie om altyd erenstig of neerslagtig oor sonde, van jouself of die wêreld, te wees nie. ‘n Gebroke mens ervaar ‘n vrede wat alle verstand te bowe gaan. • Om gebroke te wees is nie om heeltyd besig te wees met selfondersoek en belydenis nie. Dis nie om heeltyd te soek na iets wat dalk nog bely moet word, en om bang te wees jy mis dalk ‘n sonde nie.

  15. Surrender

  16. There is no bigger word and no word made more shallow than “surrender.” To say “I surrender all” may be blethering sentiment, or it may be the deep passionate utterance of the life. -Oswald Chambers

  17. 1 Pet 5:6 Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het. Romeine 12:1 En nou doen ek ’n beroep op julle, broers, op grond van die groot ontferming van God: Gee julleself aan God as lewende en heilige offers wat vir Hom aanneemlik is. Dit is die wesenlike van die godsdiens wat julle moet beoefen.

  18. Andrew Murray Absolute Surrender Fil 2:13 Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te lewe, want dit is God wat julle gewillig en bekwaam maak om sy wil uit te voer. KJV For it is God which worketh in you both to will and to do of his good pleasure.

  19. Erken voor die Here jy wil nie Bid: Here maak my gewillig om te wil surrender Gee oor sê vir die Here ek kan nie. Wees gehoorsaam aan die stem van die Heilige Gees in jou

More Related