1 / 10

Word aan einde van sin gebruik Na afkortings

Word aan einde van sin gebruik Na afkortings. PUNT. Shirley Nelson is die hoofdogter. gnl. Om meer inligting te gee, kan weggelaat word en sin sal nog steeds sin maak. Jako Fourie (die hoofseun ) speel krieket. HAKKIES. (). Word aan einde van vraagsin gebruik. VRAAGTEKEN.

euclid
Download Presentation

Word aan einde van sin gebruik Na afkortings

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Word aaneinde van sin gebruik • Na afkortings PUNT . Shirley Nelson is die hoofdogter. gnl.

  2. Om meerinligtingte gee, kanweggelaat word en sin salnog steeds sin maak JakoFourie(die hoofseun) speelkrieket. HAKKIES ()

  3. Word aaneinde van vraagsingebruik VRAAGTEKEN ? Hoekom het jyditgedoen?

  4. ! Uitroep-teken • Drukemosieuit Sjoe, dis warm! • Na `n uitroep Loop nou! beveel die onderwyser Eina! Dis seer! • Na `n bevel

  5. Gebruike : Ekwoualleen loop, maar was te bang. , DIEKOMMA Komnou, Phillip, klim van die swaaiaf • Voor want en maar as want en maar as voegwoordegebruik word • Voor of naeienaam as aangespreek word • Tussen 2 werkwoordewatafsonderlikegesegdesvorm • Voor en nabystellings As hymistrap, salhyver val. Themba, die danseres, het die kompetisiegewen.

  6. ˰ Karet Word gebruikomaante dui datwoord op spesifiekeplekuitgelaat is Die kinderswat Op ˰grond sit, was laat.

  7. Wanneerhele reeks dingeopnoem • Voorwoordewat in indirekteredeaangehaal word • Vooraanvulling of verduidelikingwatnaafgaande sin verwag word DUBBELPUNT : Die volgendelande het deelgeneem : Suid-Afrika, Australië en Amerika Neal vra : Wattertydkom die skooluit?

  8. As in teksgebruik word verwysnaaantekening of verwysingonderaan bl. Kan woordwaarby asterisk is omskryf *** Asterisk • Na paragraafgebruikomaante dui dattydverloop het

  9. Eksalniekankomnie; ek het baiewerk. (want is weggelaat) • Gebruikwanneervoegwoorde want en maarweggelaat word • Dui aandatruspuntlanger is as in geval van komma, maarkorter as by punt Ons is in gr.8;daarom was onsgedoop. • Gebruikvoordus, daarom,derhalwe, gevolglik,nogtans, tog,nietemin, inteendeel ; KOMMAPUNT

  10. Gebruike • Om aantetoondat sin afgebreek is • Voor en naomskrywings • Voorwoordewatherhaal word omtebeklemtoon • Voor `n verduidelikingwatnavolsinvolg • Voor en naekstrainligtingwat in middel van sin ingelas is Ekwoujounogvertel van my – maar wag, eksalditliewer later doen Datek so ietsgesê het – ditwouhynieglonie Daar was wanorde -totalewanorde in die saal Hy het toe uiteindelikhieropgedaag –maarniealleennie Eksal – soosjy teen diétydweet – my nielaatbeïnvloed - Aandagstreep

More Related