1 / 28

Aanpassing vir Klimaatverandering

Aanpassing vir Klimaatverandering. LWR 324 - #7 Prof Sue Walker Dept Grond -, Gewas - & Klimaatwetenskappe Univ. van die Vrystaat Bloemfontein. Aanpassing Definisies :. Definisie : Aanpassing in natuurlike of menslike sisteme na nuwe of veranderende omgewing .

evonne
Download Presentation

Aanpassing vir Klimaatverandering

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. AanpassingvirKlimaatverandering LWR 324 - #7 Prof Sue Walker Dept Grond-, Gewas- & Klimaatwetenskappe Univ. van die Vrystaat Bloemfontein

  2. AanpassingDefinisies: Definisie: • Aanpassing in natuurlike of menslikesistemenanuwe of veranderendeomgewing. • Verskillendetipesaanpassingkanonderskei word- insluitendnaverwagting & reaksieaanpassings, privaat & publiekeaanpassings, & selfregerende& beplandeaanpassings. • Source: Millennium Ecosystem AssessmentGlossary • http://www.greenfacts.org/glossary/abc/adaptation.htm

  3. AanpassingBestuur Definisie: • ‘n Sistematieseprosesviraanhoudendverbetering van bestuurbeleid& praktykdeur leer vanaf die uitkoms van vorigebeleid & praktyke. • Viraktieweaanpassingbestuur = bestuur is behandel as ‘n oorwoëproefmet die doelwitomuitditte leer. • Source: Millennium Ecosystem AssessmentGlossary • Viraktieweaanpassingbestuur, bestuurdersontwikkelpraktykesodathulkandiskrimineertussenalternatiewemodelle, & => openbaardie "beste" bestuuraksie.Hierdiekansomsbehelstoetsing van praktykedatverskille van die "normaal", omuittevind hoe die indikatorssoureageeroor ‘n reeks toestande. • Virpassieweaanpassingbestuur, bestuudersselekteer die "beste" bestuuropsie, met die aannamedat die vooruitsigte model korrekis. • Altweepassiewe & aktieweaanpassingbestuur het nougesetteimplementasienodig, monitering, evaluasie van resulte, & aanpassings van doelwitte & praktyk. Aktieweaanpassingbestuursalgewoonlikmeerbetroubaarinterpretasie van resultekry, & lei nameerfluks leer. • Source: GreenFacts

  4. AanpassingsKapasiteit Definisie: • Die algemenegeskiktheid van instansies, sisteme, & individueomaante pas by potentiëleskade, omvoordeeluitgeleenthedete trek, of omgelyketredtehou (“cope”) met die gevolge. • Source: Millennium Ecosystem AssessmentGlossary

  5. Sektorswatbenodigaanpassingstrategie MenslikeGesondheid • Daar is baiesiekte- & gesondheidsproblemewatsalkanverergerdeurklimaatverandering, maarwateffektiefkanvoorkom as maatreëlsgenoegfinansies & regeringgesondheidbefondsingkry, saam met opleiding, bekwaming & noodreaksie, & voorkombaar & kontroleprogramme. • Stedelike boom aanplantingskan die toename in temperature verminder • Weerraadgewendesomdie publiektewaarskuoorgevaarlikehittetoestande • Graanopgaring, noodvoedselstasies • Aanpassings van kleure & aktiviteitsvlakke, & ommeervloeistofte drink Kusgebeide & Seevlaktoename • Ontwikkel van landswydkaarteom die areas watbenodigkusbeskerming (dyke, waterdigteafskortings, stand aanvullings) & watte areas moet net natuurlikaanpas • Ondersoek van die omgewingskonsekwense van kusbeskerming • Ondersteuning van kusbeskermingwatnie al die habitat vernietignie • Identifikasie van landgebruikmetodesomtesorgdat die vleilandeniebeskadig word as seevlaktoeneemnie • Betrekalleregeringvlakkeomreaksietedefinieer • Verbetering van “early warning systems” & vloedrisikokaartevir storms • Bewaring van watervoorsiening van kontaminasiedeursoutwater / seewater

  6. Sektorswataanpassingstrategiebenodig Landbou & bosbou • Verandering van die plantdatumsomaante pas virverandering van groeitoestande • Verandering van gewasse & boom spesiesna die watbeteraangepas is vir die nuweklimaattoestande • Telling van nuweplantspesie & gewassewatmeerverdraagsaam is • Ondersteuningvuuronderdrukkingpraktykeas die risikotogeneem het deur die temperatuurtoename • Kontrole van peste & plaeuitbreek Ekosisteme & Wild • Beskerming van migrasiepaaisodatspesieskan trek as die klimaatverander • Identifikasie van bestuurspraktykewat die bewaring & bestuurdoelwittesalbereik • Ondersteuning van bestuurspraktykewatveervermoëvir die ekosisteem gee

  7. Sektorswataanpassingstrategiebenodig Waterhulpbronne • Verandering van infrastruktuur of institusionalereëlings • Verandering van aanvraag of vermindering van risko • Verbetering van waterdoeltreffendheid, beplanningviralternatiewewaterbronne (soosbehandelingvan afvalwaterof ontsoutingvan seewater), & verander water toekenning • Bewaring van grondwater met deklaag of andermetodes • Bewaarkusvarswaterhulpbronne van soutwater Energie • Toename in energiedoeltreffenheidomtevermindertoename in energieverbruik • Bewaarfasilitiete teen uitersteweergebeurtenis • Diversifikasie van kragvironderbreking by kragstasies, ingevolgegrootteaanvraagwathittegolf of anderuitersteweergebeurtenisveroorsaak

  8. AanpassingOnvermybaar • Aanpassingsalmoet die impakteaanpak want die verwarming is klaaronvermybaarvolgensemissies van die verlede. • Emissies van die verlede => onvermybaarverwarming(+- 0.6°C teen eindeeeu) • As atmosferiesegroenhuisgaskonsentrasies by 2000 vlakbly • Is aanpassing die enigsteuitkoms of reaksievir party impakte • ‘n groot reeks aanpassingsopsies is beskikbaar, maarmeerekstensieweaanpassing is nodigom die trefbaarheidteverminder. Daar is afsluitings, limiete & kostes, maarhierdie is nieheeltemaalverstaanbaarnie. • Impaktesaltoeneem met toename in globalegemiddelde temperature • Alhoewelbaievroeëimpakte van klimaatveranderingdeuraanpassingsgeadreseerkan word, opsiesvirsuksesvolleaanpassingsverminder & kostewatgepaardgaantoeneem met toename in klimaatverandering. • Deesdae het onsnie ‘n goeieprent van die limiete van aanpassing, of kostes, want effektieweaanpassingmetodes is afhanklik van die spesifieke, geografiese & klimaatriskofaktoresaam met die institutionale, politiese & finansiëlebeperkings. • http://www.greenfacts.org/en/climate-change-ar4/l-3/6-adaptation-climate-impacts.htm#1p0

  9. Reeks van potensieleaanpassingsreaksies • Baiegroot of wyd • Reeks van • Suiwertegnologiese (e.g. see afskortings), deurna • Gedragswetenskaplik(e.g. verandering in kos, & ontspanningkeuses) na • Bestuurs(e.g. verandering in plaasbestuurpraktyk), na • beleid(e.g. beplanningregulasies). • Meeste van tegnologiese & strategiese is bekend & ontwikkel in verskeielande, • Maar die literatuurwysnie hoe effektief die opsies is omriskoteverminder, • Veral by hoëvlak van verwarming & anderimpakte, & virsensitiewegroepe. • Struikelblokke – omgewings, ekonomiese, inligtings, sosiale, instellings& gedrags tot • implementering van aanpassings . • Virontwikkelinglande, beskikbaarheid van hulpbronne & ontwikkeling van aanpassingskapasiteit = belangrik • Aanpassingsalleensalniekan by bly met alle die verwagteeffek van klimaatverandering, • Vernaamliknieoor die langtermyn, want impaktesaltoeneem • http://www.greenfacts.org/en/climate-change-ar4/l-3/6-adaptation-climate-impacts.htm#1p0

  10. Versagting teen AanpassingMitigation versus Adaptation Definisies • Kompromis = Trade-off: ‘n Balanseering van aanpassing & versagtingindienniemootlikomaltweeterselfdetydvoluittedoennie (bv. Te min finansies of ander). • Synergie: die interaksie van aanpassing & versagtingsodat die gekombineerdeeffekgroter is as die som van die alleeneffek. • Plaasvervanger = Substitutability: die omvangdat die versagtingkanaanpassingvervang of omgekeerd en nog steeds dieselfdewaarde gee. • Komplementariteit: die inter-verhouding van aanpassing& versagtingwaardeur die uitkomsvan die eenbyvoeg of afhang van die uitkoms van die ander. • Optimaaliteit: die begeerlike/ wensliketoestandwatkangebeuronder die huidigebeperkings. • Portefeulje:’nstelaksiesom ‘n doelwittebereik. ‘n klimaatbeleidportefeuljekanaanpassings, versagtings, navorsing, & tegnologieontwikkelingbehels, saam met anderaksiesom die kwesbaarheidteverminder. • Hoofstroom = Mainstreaming: die integrasie van beleid & metodesom die klimaatveranderingteadresseer by sektorial& ontwikkelingbeplanning & besluitneeming, omsekertemaak van volhoubaarheid van beleggings& vermindering van die sensitiwiteit van ontwikkelingaktiwitietevirhuidige& toekomstigeklimaattoestande • http://www.m-w.com/ or http://www.thefreedictionary.com/)

  11. VersagtingteenoorAanpassingMitigation versus Adaptation Skematiesinterkonneksiestussenklimaatverandering IMPAKTE, VERSAGTING & AANPASSINGS Parry, M, 2009 Closing the loop between mitigation impacts and adaptation An editorial essay. Clim. Change 96:23-27. Niegenoegkennis => pad van aksie: Verminderemissiessoveelmoontlikbekostigbaaromimpaktebeperk tot minimum & koste van aanpassingtebeperk tot min. Aanpasby oorblywendeimpakteomskade tot gemeenskappe & omgewingteminimiseer. Betaalkoste van onvermybareskade. V? Watterkombinasies van emissievermindering & aanpassingskanbesteweesby impakvermindering?

  12. Versagting teen AanpassingMitigation versus Adaptation Konseptuelemodel Emisiesprofielgegenereerdeurkonseptuale model ts=2020; tm=2070; tf=2170 Rh=1.9%/yr; Rm=-2,5%/yr; Ru=-0.3%/yr Piekemisies 12.5PgC in 2041 to 2042; Piek CO2kons 588ppm in 2015; Piek temp = 3.0C in 2127 to 2129. Wyskompromistussenuitstel van begin van versagting & benodigdesterkte. kangevaarlike KV maklikervermy as globaalversagtingaksieso vinningas moontlikkan begin Vaughan, NE, Lenton, TM & JG Shepherd , 2009. Climatic change mitigation: Tradeoffs between delay and strength of action required. Climatic Change 96:29-43

  13. Versagting teen AanpassingMitigation versus Adaptation Effek van variasie in oseaanhittekapasitiet(solid = 4.98; dotdash= 1.40 dotted=2.80; dashed= 5.59X1023/K) in klimaat model op verganklike temp reaksie met 3 emisies “forcings”. ts=2000; Rm=-1.85% ts=2020; Rm=-2.87% ts=2040; Rm=-4.46% Wyskompromistussenuitstel van begin van versagting & benodigdesterkte. kangevaarlike KV maklikervermy as globaalversagtingaksie so vinning as moontlikkan begin Vaughan, NE, Lenton, TM & JG Shepherd , 2009. Climatic change mitigation: Tradeoffs between delay and strength of action required. Climatic Change 96:29-43

  14. Gesondheid & LandbouAanpassing VersagtingsVeranderingAanpassing beleidinvloedemetodes Haines, S et al., 2006 Climate change & human health: Impacts, vulnerability, and mitigation. The Lancet 367:2102-2109

  15. Aanpassingskostes & voordele in water bestuursektor van SuidAfrika • Callaway et al. (2006) gee skatting van water bestuuraanpassingkostes & voordele in studie van Bergriviervallei in SuidAfrika. • Aanpassingmetodesondersoek – instelling van doeltreffende water merk & toename in water opgaringkapasiteitdeurkonstrusie van ‘n dam. • Deurgebruiktemaak van programering model met koppeling module van stedelike & plaas water aanvraag tot ‘n hidrologiese module, met koppelingnawelsynwatergebruik (waardevirstad & plaasgebruik minus opgaring & vervoerkoste) is geskat for SRES B2 klimaatverandering scenario & aannamevan’n 3% toename in stedelike water aanvraag. • Onderhierdietoestande & huidige water allokasiesisteem, “discounted” impak van KV oorvolgende 30 jaar was geskatomteverandertussen 13.5 & 27.7 biljoen Rand. • Net welsynvoordele van aanpassing water opgaringkapasiteitonderhuidigeallokatsieregte was geskat as omtrent 0.2 biljoen Rand, terwylsaam met water opgaringskapasiteit met doeltreffend water merksalaanpassingvoordele van tussen 5.8 & 7 biljoen Rand wees. • Die skrywerswysookdatonderdoeltreffende water markte, is die onkostes van geenaanpassingsvirklimaatsveranderingwatwelplaasvindgroter is • as die kosteviraanpassingswatwelnieplaasvindnie. • N.B.: All monetary estimates are expressed in present values for constant Rand for the year 2000, discounting over 30 years at a real discount rate of 6%. • IPCC- ar4-wg2-chapter 17.pdf Box 17.4.

  16. RSA – WaterhulpbronneVerwysings Callaway, J.M., 2004. Adaptation benefits and costs: are they important in the global policy picture and how can we estimate them? Global Environ. Chang., 14, 273-282. Callaway, J.M., D.B. Louw, J.C. Nkomo,M.E. Hellmuth and D.A. Sparks, 2006. The Berg River Dynamic Spatial Equilibrium Model: A New Tool for Assessing the Benefits and Costs of Alternatives for Coping With Water Demand Growth, Climate Variability, and Climate Change in theWestern Cape. AIACC Working Paper 31, The AIACC Project Office, International START Secretariat, Washington, District of Columbia, 41 pp. [Available online at http://www.aiaccproject.org/]. Walker, NJ & RE Schulze, 2008. Climate change impacts on agro-ecosystem sustainability across three climate regions in the maize belt of South Africa. Agriculture, Ecosystems and Environment 124 (2008) 114–124

  17. Biochar—One way forward for soil carbon in offsetmechanisms in Africa? By T. Whitman, J. Lehmann 2009 . . Environ . Sci. Policy Greenhouse Gas Flows in a Traditional Cook Stove System Compared to a Biochar Cook Stove System = decreased GHGs & polulants Biochar = highly stable Carbon compound created when biomass heated to Temp 350-600C in absence of O2. Use special clean burn stove & apply Biochar to crops & increase yields.

  18. AanpasssingvirKlimaatVerandering in LandelikeGemeenskappe & Landbousektor • Verskiltussenboere se persepsies & werklikeaanpassings • Boere het nieverander al het hulleklimaatveranderingsgesien Hoof strategievir RSA: • Plant andergewasseof gewasvariëteit • Besproei • Veranderplant datums • Veranderhoeveelheid land geploeg • Additioneleveevoer • 95 % bespeurdeveranderings in Temp & 97% verandering in reënvalmaar 66% niksgedoennie. Plaasbesluiteniegebasseer op langtermynklimaatveranderings • Maargebaseer op verandering in anderklimaattekens = korttermynvariabiliteit, uitersteweer, reënvalintensiteit, tydbepaaling, duurte, frekwensie • Ekonomies of institutioneleomgewings & kenmerkevan huishouding. Struikelblokke tot aanpassing • Toeganklikheid & nuttigheid van klimaatinligting • Beleid & institutioneleongewing • sosio-ekonomieseposisie van huishouding • Gebrekaantoeganklikheidtot krediet of geld (36%) • Gebrekaantoeganklikheidvirbesproeiingswater (8%), • Gebrekaaninligtingoorklimaatverandering & aanpassingsreaksie (5%) • Gebrekaanmarktetoeganklikheid(3%) • Onsekereienskapregte (1%) • Geen barriers (11%) Bryan, E, Deressa, TT, Gbetibouo & C. Ringler, 2009. Adaptation to climate change in Ethiopia and South Africa: Options and constraints. Environ. Sci. Policy 12:413-426.

  19. AanpasssingvirKlimaatVerandering in LandelikeGemeeskappe & Landbousektor RedeBoerebesluitomaanpassingtemaak Groterkansomaante pas as: • Groterhuishouding (i.e. meerarbeidbeskikbaar) • Ryker (kar of selfone) • Grootte area • Toeganklikheidnalandelikedienste = voorligting & kredit • Verderweg van stad = meeraanpassings • Reaksienauitersteweer – bv. Vloede • Strategieomaantegaan (byhou) • Verkoopvee, leen by relatiewe of bank, krykospakket, “work for food”, trek, werkbuiteplaas, vermindereiekos, • Is bereidomaante pas as bewusis van die risko • Aksiesmoet op meer as eenskaalwees • Regeringmoet help om water tekontroleer, betervariëteiteontwikkel, gewasbestuurpraktykeverbeter • Bryan, E, Deressa, TT, Gbetibouo & C. Ringler, 2009. Adaptation to climate change in Ethiopia and South Africa: Options and constraints. Environ. Sci. Policy 12:413-426.

  20. Aanpassing op die plaas • Sal automatiesgebeur = gebeurnatuurlik • bv. Mielies by Christiana, wesVS • Verandernakonservasielandboupraktyke • Reënvalopgaring in gebruikneem • Aanvullingsbesproeiing • Verandervariëtiet • vanafmedium variëteit 130-145d nakortgroeievariëteit 115-130d • Verandergewasnameerdroogteweerstandvariëteit • Beplande • Ontwikkeling van nuweinfrastruktuur • Skrywe van nuwebeleidomkapasiteit op tebou • Verbetering van seisoenaalvoorspellings & toepassingsvirlandbou Walker, NJ & RE Schulze, 2008. Climate change impacts on agro-ecosystem sustainability across three climate regions in the maize belt of South Africa. Agriculture, Ecosystems and Environment 124 (2008) 114–124

  21. Semi-aried & AriedWeidingStrategie • Bio-ekonomiessimulasiemetodeomteevalueereffek van boere se ekologiesekennisoorekosisteemdinamieke & menslikeaksies in ‘n weidingsisteem in ariedesuidelike Namibia. • Ontleidimpak van boere se strategiekeuseonderhuidigeklimaattoestande • ondersoekbelangrikheid van aanpassinghuidigeweistrategievirklimaatveranderingomveldsisteem as inkome basis tebehou. • Integrasie van bio-ekonomiesbenadering met ‘n ekologiese & ‘n ekonomiese module waaraltwee by selfdevlaksterk & gedetaileerd is. • Plantegroeidinamieke, gebasseer op konsep van “State-and-Transition” modelle, • Veevoerproduktiviteitvira;twee module is gekry op ‘n klienskaal & ‘spatially explicit’ plantegroei model (TOPMAN) • = meganistiesebenaderingwaarborg data ingesamel & prosesegeskat by kleineskale. • Ekonomiese module – omteanaliseerbesluitevanafverskillendevirtueleboeretipes op jaarlikseveenommersafhanklik van hulkennis van ekosisteemfunksie & klimaattoestande. • Maakgebruik van dinamieslineêreoptimisering model omtesimuleerbesluitneming op plaasvlak, • Moet in agneemplaasekonomies & veedinamieke. • Alle parameters virkuddedinamieke, veranderlike & vastekostes & produkpryse = gemiddelde van boere in studie area. • Ekologiese module insettegegeevirbestuurdeurverskillendetipeboere, geskatdeurekonomiese module. • Met behulp van ekologiese module gesimuleerplantegroeidinamieke, jaarlikseproduktiviteit van bossies & houderigeplantegroei & hoeveelheidveekangedra word onderhuidige & toekomstigeklimaattoestande.

  22. Semi-aried & AriedWeidingStrategie Volhoubareveldweidingbestuur • Afhanklik van boerepersepsie van ekosisteemdinamieka. Boer met perfektekennis: • Maakgebruik van hoeveelheidveeomteverhoedsterkonkeerbaardegradasie • Degradasie= verandering in plantegroeinadit met laehoeveelheidbossies & verlies van ekosisteemdienstesoosveeweidingprodusievanafbossies & meerjarigeplantegroei. Optimistiesboer– oorskating die positieweeffekvan jaarliksereënval op plantegroeidinamieke. • in jare met laejaarliksereënval, => hoeveelheidveeveroorsaakgrootdegradasie. • = > veroorsaakbaielaeproduktiwiteit, laehoeveelheidvee, • & stocking rates ook in jare mat genoegjaarliksereënval. • langtermynwaarde van veld is verminder as gevolg van wanbestuur & degradasie. • Volhoubarebestuur is nie net ‘n stelsel van bekendepraktyke, maar ‘n proses met aanpassingwaardighede • Aanpassingwaardighedemaakdat ‘n spesifiekesisteemvatbaaris vireksterne of interne stremming, soosklimaatveranderinge of nie. Poppa, A, Domptail, S, Blauma, N & Jeltscha, F. 2009. Landuse experience does qualify for adaptation to climate change. Ecological Modelling 220: 694–702

  23. HernieubaarPlattelandsEnergie • = Millennium OntwikkelingDoelwitte • = Volhoubarekundigheid • = Potentiaal, skatbaar • = Tegnologies-ekonomies–sosiaal–ekologies–institusionalesisteem Brent, A.C. & E. Rogers, 2009. Renewable rural electrification: Sustainability assessment of mini-hybrid off-grid technological systems in the African context. Renewable Energy xxx (2009) 1–9

  24. HernieubaarPlattelandsEnergie Toepaslikevolhoubaremetodeom ‘n hernieubaarenergietegnologiessisteem in ’n plattelandsdorpprojekteontwikkelbefondsdeur RSA Dept Minerale & Energie. Omvat van wind, son & lead-acid batteryeenergieopgaringtegnologie as ‘n mini-hibridaf-grid elektrifikasiesisteemvir ‘n dorp. Volhoubareasseseringmetodiekvoorspeluitkoms van intrededeur ‘n leer model met dissiplinekundigheiduitekonomies, sosiologies, ekosisteemvolhoubaarheid, institutioneleregering, & fisieke & chemie van energieomsitprosesse. • Vergelyking van die projek se uitkoms met RSA volhoubareontwikkelingstategiewysspesifiekedorphernieubaar ‘off-grid’ elektrifikasiesisteem is nielewensvatbaarnie. Hoof rede is • Kostevirelektrisiteit in dorpskaal grids is tehoogvirbeskikbaarsubsidie; • ekonomies van skaalvirhernieubaarenergietegnologie is betervirnatsonale grids. • Tekortkoming van ‘n geiintegreedresisteemkanook die oorsaakwees van ‘n ingewikkeldesosiale-institutionelesubsisteem, • => onsekerheidvir ‘projekbeplanners & sisteemontwikkelaars, & tekortaantegnologiessistemeviraanvraagvanafsosio-ekonomiese & institutionelesubsisteme. • Beleidaanbevelingssalmoetgemaak word. Brent, A.C. & E. Rogers, 2009. Renewable rural electrification: Sustainability assessment of mini-hybrid off-grid technological systems in the African context. Renewable Energy xxx (2009) 1–9

  25. HernieubaarPlattelandsEnergie Elektrisiteitkragstasiekapasiteitvirhernieubareenergie Winkler, H., Hughes, A. & M. Haw, 2009. Technology learning for renewable energy: Implications for South Africa’s long-term mitigation scenarios. Energy Policy (in press).

  26. HernieubaarPlattelandsEnergie • Voordele van globaalbelegging in hernieubareenergie (HE) verminderdeeenhedekoste– in SuidAfrika. • Miskienduurmitigasieopsiemaarmiskienverkieslik in die toekoms, as laekosteopsie. • Toepaslikevirskenarios van hernieubaarelektrisiteit as ‘n mitigasieopsie in SuidAfrika, => hierdietegnologiegrootsprongvir leer. • dramatiesskyf in mitigasiekostegevindin al 2 vir 27% & 50% van elektrisiteitvanaf HE bronne. • Vir minder ambisieus, mitigasiekoste, in Rand per ton van CO2 -ekwivalentverminder –verander van additionelekoste (positiewekoste) nabesparingrelatief tot die basieseeen (negatiewekoste). • By hoër tempo, HE nieverandersyn van koste, maarnoggrootvemindering – van begin koste van R92/ t CO2 – bvtot nabynul met tegnologieseaanleer. • Besparing of verminderkostekanaanbeveel die volhoubaarheid van hernieubaarenergie as ‘n antwoord. Winkler, H., Hughes, A. & M. Haw, 2009. Technology learning for renewable energy: Implications for South Africa’s long-term mitigation scenarios. Energy Policy (in press). • As jytegnologiseaanleerinkorporeer in skenariosvir HE in SuidAfrika, danmitigasiekostes is drastiesverminder, of jykanbespaaringmaakrelatief tot “business-as-usual” metode. • As hierdieskenarioswerk, ditsalnie lank vat omlegisie in te bring vir HE, maarditsal net kangedryf word deurekonomieseinsentiewe. • Oorhoofssalverminderings in eenhedekostes net deurglobaalvlakkegedryf word deurbelegging in HE & kapasiteit. • SuidAfrikakandeelwees van globalebeleggings in HE. • Beleidkanaanmoedigklimaat-vriendeliktegnologie & maakdat RSA vervaardig & uitvoer HE tegn. • Gevolgtrekking –in ‘n wêreldwaarnuwetegnologiegoedkoper was, met beleggingswêreldwyd, emisieverminderingsvanafherieubareelektrisiteitkanmeerkoste-efektiefwees, as “business-as- usual” metodes.

  27. VirPrakties • http://www.nature.org/initiatives/climatechange/calculator/ • Carbon footprint calculator • http://www.climatewizard.org/ • Global calculation • Vriend of Vyand van die Omgewing? • Is jy ‘n geldmagnaat, aktivis, wetenskaplike, OR visienêr?

More Related