1 / 9

2 Timoteus 1:1-7

2 Timoteus 1:1-7. Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !. Deur God gestuur !(:1). Om die belofte te verkondig van lewe in Jesus Christus. Aan elkeen van julle !(:2). Belofte: Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus !. Ek dank God vir :(:3).

freja
Download Presentation

2 Timoteus 1:1-7

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 2 Timoteus 1:1-7 Bly getrou en ywerig, volhard in julle geloof in God !

  2. Deur God gestuur !(:1) Om die belofte te verkondig van lewe in Jesus Christus.

  3. Aan elkeen van julle !(:2) Belofte: Genade, barmhartigheid en vrede van God die Vader en Christus Jesus !

  4. Ek dank God vir:(:3) • Voorouers, kind van God wees ! • In staat om onophoudelik ! • Te kan bid ! • Vir julle, mekaar vir almal !

  5. Ek onthou:(:4) • Dit wat ons as gelowiges al reeds hier saam gedeel het ! • Dit is genade van God ! • God het ons hierdie geleenthede gegee !

  6. Ek onthou ….. !(:5) • Getuienis van geloof, soos ouers ! • Kennis van God ! • Vertroue in God !

  7. Onthou !(:6) Gawes van die Gees ! Maak dit jul eie !

  8. Aller belangrikste !(:7) • Die Gees (Gawes) is deur God gegee ! • Vul ons met: • Krag • Liefde • Selfbeheersing

  9. Slot: • Elkeen is deur God gestuur • Ontvang belofte van genade, barmhartigheid en vrede • Onthou: Voorouers, voorbidding • God gee geleenthede • Ontvang gawes van die Gees • Heilige Gees = Krag, Liefde Selfbeheersing

More Related