1 / 16

Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan Mat 18:3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie!

garth-wall
Download Presentation

Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Mat 18:2 Toe roep Jesus ‘n kindjie na Hom en laat hom in hulle midde staan Mat 18:3 en Hy sê: Voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie verander en soos die kindertjies word nie, sal julle nooit in die koninkryk van die hemele ingaan nie! Mat 18:4 Elkeen dan wat homself verneder soos hierdie kindjie, hy is die grootste in die koninkryk van die hemele.

  2. Mat 18:5 En elkeen wat een van sulke kindertjies in my Naam ontvang, ontvang My; Mat 18:6 maar elkeen wat een van hierdie kleintjies wat in My glo, laat struikel, dit is vir hom beter dat ‘n meulsteen aan sy nek gehang word en hy wegsink in die diepte van die see.

  3. Jes 43:18 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie. Jes 43:19 Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak ‘n pad in die woestyn, riviere in die wildernis.

  4. WOEDE

  5. 23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. Spreuke 4

  6. WEDERGEBOORTE VIND IS DIE GEES VAN DIE MENS PLAAS AFGEHANDELDE WERK – NIKS MINDER OF MEER KAN GEDOEN WORD NIE DIE LIGGAAMSAL EENDAG GERED WORD – VERHEERLIK WORD DIE SIEL IS IN DIE PROSES VAN REDDING VENUWING VAN DIE DENKE

  7. Efs 4:26 Word toornig en moenie sondig nie; laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie;

  8. Efs 4:27 en gee aan die duiwel geen plek nie.

  9. 1.WOEDE IS SELFVERNIETIGEND HAMAN EN MÓRDEGAI

  10. 2.WOEDE BEROOF JOU VAN GOD SE BELOFTES MOSES

  11. 3.WOEDE VERNIETIG VERHOUDINGS ONS STORIE

  12. WAT IS DIE OPLOSSING? JESUS

  13. 4. Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. JESAJA 53

  14. 5. Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom JESAJA 53

  15. IN CHRISTUS IS GOD SE TOORN VAN ONS WEGGENEEM. BUITE CHRISTUS BLY DIT OP ONS Joh 3:36 Hy wat in die Seun glo, het die ewige lewe; maar hy wat die Seun ongehoorsaam is, sal die lewe nie sien nie, maar die toorn van God bly op hom.

More Related