1 / 5

Liberation before Education

Liberation before Education. Dit is ‘n baie gewilde foto van H.P. toe hy geskiet is. Apartheid.

iman
Download Presentation

Liberation before Education

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Liberation before Education Dit is ‘n baie gewilde foto van H.P. toe hy geskiet is.

  2. Apartheid Met die Nasionale Party se oorwinning van die 1948 verkiesing, is nuwe wette ingestel. Blanke mense was nie toegelaat om met non-blanke mense te trou nie. Getroude mense moes die land verlaat, of in aparte areas gaan woon. Elke persoon was geklassifiseer as ‘wit’, ‘kleuring’, of ‘swart’. Almal behalwe die blanke mense het pasboeke gehad wat hulle ras geregistreer het. Daar was later aparte ingange, flieke, sitplekke, strande en busse vir die ras groepe. Mense wat die verkeerde fasiliteite gebruik het, kon ‘n boete kry of vir drie maande tronk toe gaan.Die rasse het in aparte areas gewoon. Die swart kinders se opvoeding was direk deur die regering behandel. Die hele wereld het van apartheid geweet en baie lande het sanksies teen Suid-Afrika gehad.

  3. Die Opstand Vir baie kinders was die oggend van 16 Junie 1976, ‘n normale skooldag. Teen hierdie tyd was die studente gefrustreed en ontevrede met die Bantu- opvoedingstelsel. Dit was eksamen tyd vir die ouer kinders en hulle was bang dat hulle sou druip as hulle die eksamen in Afrikaans moes skryf. Die demonstrasie was goed georganiseerd en dit moes op ‘n rustige manier afgeloop het. Die kinders van die verskillende skole sou mekaar by ‘n sentrale punt ontmoet, en verder saam na die Orlando stadion toe stap. Die polisie het vroer ander skole gestop en versprei, maar hulle het later weer by mekaar aangesluit. Daar was tussen een duisend en tien duisend kinders. Ten spyte van die gespanne atmosfeer, was die studente nog altyd kalm. Skeilik het ‘n wit polisieman ‘n blikkie traangas voor die skaar in gegooi. Meeste van die kinders het stil gestaan, gesing en hulle plakkaarte gewaai. ‘n Polisieman het ‘n skoot gevuur en pandemonium het uitgebreek. Drankwinkels was geroof en afgebrand.

  4. Hector Peterson Hector was twaalf jaar oud toe hy op 16 Junie 1976 met die Soweto opstand dood geskiet is. Hy was die eerste kind wat dood geskiet is. Die foto waar Hector sterwend deur ‘n leerling gedra word, is wereldwyds gepubliseer. Die meisie wat langs aan hardloop, is Hector se suster. Twee blokke van waar Hector geskiet is, is ‘n museum gestig. Hector was op die hoek van Moema en Vilakazi straat geskiet, maar daar is huise aan al vier kante van die kruising, toe word die museum ‘n bietjie verder in Kumalo straat gestig. Niemand weet eintlik van Hastings Ndlovu nie. Hy was eintlik die eerste kind wat op daardie dag geskiet was. Die fotograaf was op die toneel toe Hector geskiet is, daarom weet niemand van Hastings nie. Hy het ‘n paar dae later gesterwe, so hy was nie die eerste kind wat op daardie dag gesterf het nie.

  5. Deur: Norma-Jean en Beth

More Related