1 / 13

Watch this space!!

Vastfontein Foto -brief Derde Termyn 2011. Watch this space!!. Watch this space!!. In Augustus was dit Vastfontein Vroue Konferensie-tyd. In September het die gr. 10s van South Downs College spinasie vir ons Versorgingshuise kom plant. En dit is hoe dit nou lyk!.

joann
Download Presentation

Watch this space!!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VastfonteinFoto-brief DerdeTermyn 2011 Watch this space!! Watch this space!!

  2. In Augustus was dit Vastfontein Vroue Konferensie-tyd.

  3. In September het die gr. 10s van South Downs College spinasie vir ons Versorgingshuise kom plant. En dit is hoe dit nou lyk!

  4. September was ook Moreleta-uitreikdag. Daar is: ± 30 Bome geplant

  5. Instandhouding gedoen. Gerus! Tot die kinders het gehelp!

  6. En vir die jeug? Heeltyd speeltyd!

  7. Ons het ook begin bou aan die gr. 6 klaskamer. Soos altyd het ons ’n Bybel in die fondasie gesit.

  8. Ons het ook 16 nuwe Selgroepleiers opgelei.

  9. In Oktober het ons ons jaarlikse jeugkamp gehou. Aan al die Ondersteuners wat bygedra het vir die Jeugkamp – baie dankie! Dit was ʼn reuse sukses. Aan die einde van die kamp het hulle gaan sit en beplan hoe hulle die jeug van die omgewing in 2012 vir Jesus gaan wen. Hulle beplan fun-uitreikdae, wat natuurlik sokker en netbal sal insluit, maar met ʼn sterk fokus op evangelisasie en waartydens goed soos drank, dwelm en seksuele misbruik ook aangespreek sal word!

  10. Jeugkamp (verv.)

  11. En dan het daar iets met ons stoor gebeur! Maarjullesalmoet wag tot 13 November tydensonsOndersteunersfunksieomtesienwatdit was!

  12. Lof & Gebeds Sake • Loof die Here vir: • Al Sy Wonderwerke: • Dat ons weeshuise propvol is; • Vir die jeug wat na die Here toe draai; • Vir geharde dronkaards en vroue-mishandelaars wat tot bekering kom. • Bid asb. vir: • Ons beskerming. • Satan loop rond soos ʼn brullende leeu en ons het gebedsbeskerming nodig, ʼn gebedsmuur wat ons beskerm teen die pyle van die bose.

  13. Uitnodiging Ons nooi julle weer uit na ons Ondersteuners-oggend: Wanneer: Sondag, 13 November; Tyd: 09h00 – 10h30; Waar: Vastfontein Soos altyd is dit ons dankie-sê geleentheid vir ons Ondersteuners. Daar sal kort items gelewer word deur ons skool, jeug en Kerkplantingskool-studente. Julle gaan dit beslis baie geniet! Kom kyk hoe jou bedrae, van watter aard ook al, lewens verander, kinders weer Hoop gee en leiers vir more oplei! Vir die wat dalk nog nie geantwoord het nie, RSVP asb. vir Rennie by: rennie@vastfontein.co.za of 076 285 1658 as julle kan bywoon.

More Related