1 / 27

VOO Nasionale Kurrikulumverklaring

VOO Nasionale Kurrikulumverklaring . Dramakuns n á 2006. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT. DRAMAKUNS N á 2006. Dramakuns Vervang Spraak en Drama Graad 10 in 2006 Graad 11 in 2007 Graad 12 in 2008. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT. Uitkomste Vir Die Sessie. Onderwysers sal vertroud wees met

juniper
Download Presentation

VOO Nasionale Kurrikulumverklaring

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VOO Nasionale Kurrikulumverklaring Dramakuns ná 2006 WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  2. DRAMAKUNS Ná 2006 Dramakuns Vervang Spraak en Drama Graad 10 in 2006 Graad 11 in 2007 Graad 12 in 2008 WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  3. Uitkomste Vir Die Sessie Onderwysers sal vertroud wees met • die impak van die NKV-beginsels op onderrig, leer en assessering van Dramakuns • die ontwerpelemente van Dramakuns • die verband tussen AOO en VOO • die hoofkenmerke van Dramakuns • moontlike onderrig en leer-ondersteuningsmateriaal (sagteware) • leerbehoeftes vir onderwysers volgens nuwe inhoud/vaardighede en IKT WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  4. Sleutelbeginsels en waardes onderliggend aan die NKV Uitkoms 1 Onderwysers sal vertroud wees met die impak wat die NKV-beginsels op onderrig, leer en assessering van Dramakuns sal hê. Assesseringstandaard Bewyse: • Noem die beginsels onderliggend aan die NKV • In groepe, deel idees oor hoe, wanneer en waar om hierdie beginsels in Dramakuns toe te pas. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  5. SLEUTELBEGINSELS ONDERLIGGEND AAN DIE NKV • Sosiale transformasie • Uitkomsgebaseerde onderwys • Diepgaande vaardigheids- en kennisvlak • Integrasie en toegepaste bevoegdheid • Progressie • Artikulasie en oordraagbaarheid • Menseregte, inklusiwiteit, omgewings- en sosiale geregtigheid • Waardering vir inheemse kennissisteme • Geloofwaardigheid, kwaliteit en doeltreffendheid WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  6. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV Uitkoms 2 Onderwysers sal vertroud wees met die ontwerpelemente van Dramakuns. Assesseringstandaarde: Bewyse: • Identifiseer die ontwerpelemente van Dramakuns • Deel idees oor hoe (metodologieë) die LU’s en AS’e aangespreek kan word deur leer, onderrig en assesseringstrategieë WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  7. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV • KRITIEKE UITKOMSTE • LEERVELDE • VAK • LEERUITKOMSTE • ASSESSERINGSTANDAARDE WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  8. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV WAT IS ‘N KRITIEKE UITKOMS? • Sleuteluitkomste wat deur die Grondwet geïnspireer is. • Dit sluit kern lewenswaardes vir die leerder in. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  9. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV WAT IS ‘N LEERVELD? • ‘n Kategorie wat dien as ‘n basis vir verwante vakke. • Fasiliteer die formulering van reëls vir kombinasie. • Ses Leervelde word aan beroepskategorieë gekoppel • Tale • Kuns en Kultuur • Sake-, Handel-, Bestuur-, en Diensstudies • Vervaardiging, Ingenieurswese en Tegnologie • Menslike en Sosiale Studies en Tale • Natuur-, Wiskundige, Rekenaar-, Lewens-, en Landbouwetenskappe WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  10. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV: WATTER LEERVELD? MUSIEK VISUELEKUNS ONTWERP KUNS EN KULTUUR DANSSTUDIES DRAMAKUNS

  11. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV WAT IS ‘N VAK? (Generies) • ‘n Spesifieke groepering van akademiese kennis • UGO ~ kennis integreer teorie, vaardighede en waardes WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  12. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV DRAMAKUNS(WAT IS ‘N VAK? vervolg) • Drama is a sosiale kunsvorm. • Dit integreer visuele, gehoor, kinestetiese en optrede elemente. • Die leerder word uitgedaag om te kommunikeer, ontdek, reflekteer en menslike ervaring te verryk. • ‘n Reeks optrede-metodes word ondersoek wat ‘n verskeidenheid media dek, binne diverse kulturele en sosiale kontekste. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  13. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV WAT IS ‘n LEERUITKOMS? (Generies) • ‘n Verklaring van die veronderstelde eindresultaat van leer en onderrig • Dit beskryf kennis, vaardighede en waardes wat leerders moet verwerf WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  14. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV DRAMAKUNS LEERUITKOMSTES • LU 1: Toepassing van persoonlike hulpbronne • LU 2: Skep, Maak en Aanbied • LU 3: Verstaan en Analiseer • LU 4: Besin en Evalueer WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  15. ONTWERPELEMENTE VAN DIE NKV WAT IS DIE ASSESSERINGSTANDAARDE? • Kriteria wat gesamentlik bewys lewer van wat ‘n leerder behoort te weet en in staat is om te kan doen in ‘n spesifieke graad • Hulle omvat die vaardighede, kennis en waardes om die bereiking van die leeruitkomste aan te toon. • Hulle wys kollektief hoe konsepsuele progressie van graad tot graad voorkom. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  16. DIE VERBAND TUSSEN KUNS EN KULTUUR EN DRAMAKUNS Uitkoms 3 Onderwysers is vertroud met die verband tussen AOO Leerareas en VOO NKV-vakke. Assesseringstandaard Bewyse: • Identifiseer die elemente wat sal verseker dat daar ‘n verband is tussen Kuns en Kultuur (AOO) en Dramakuns (VOO). WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  17. VERBAND TUSSEN KUNS EN KULTUUR EN DRAMAKUNS

  18. VERBAND TUSSEN KUNS EN KULTUUR EN DRAMAKUNS

  19. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS: DEFINISIE • Drama is a sosiale kunsvorm wat visuele, fisiese, kinestetiese, gehoor-, en opvoeringselemente integreer. • Die leerder word uitgedaag om te kommunikeer, te ontdek, te reflekteer (besin) en die menslike ervaring te verhef deur ‘n reeks opvoeringsmetodes oor ‘n verskeidenheid media en binne diverse kulturele en sosiale kontekste te verken. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  20. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS: DOEL • Dramakuns, ontwikkel en bevorder kreatiwiteit as ‘n ryk, diverse en produktiewe hulpbron deur kommunikasie, interaksie en voorstelling. • Die leerproses in Dramakuns omvat die gebruik van ervaring, refleksie, analise om vaardighede, kennis, waardes en insig te verwerf. • Die benadering is inklusief. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  21. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS:OMVANG • Kulturele praktyke en prosesse en produkte • Orale/mondelinge studies • Teks en konteks • Opvoeringstyle, tradisies en bewegings en bydraes van inheemse en internasionale teaterpraktisyns • Dramapraktyke, -prosesse en -produkte • Dramamedia, as ‘n aspek van massamedia WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  22. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS: VOORGESTELDE INHOUD: Graad 10 • Bestudeer die Dramakuns NKV dokument. Identifiseer en doen verslag oor nuwe kennis en vaardighede per graad soos voorgestel in elke Leeruitkoms en Assesseringstandaard.

  23. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS: VOORGESTELDE INHOUD: Graad 11 • Bestudeer die Dramakuns NKV dokument. Identifiseer en doen verslag oor nuwe kennis en vaardighede per graad soos voorgestel in elke Leeruitkoms en Assesseringstandaard

  24. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS: VOORGESTELDE INHOUD: Graad 12 • Bestudeer die Dramakuns NKV dokument. Identifiseer en doen verslag oor nuwe kennis en vaardighede per graad soos voorgestel in elke Leeruitkoms en Assesseringstandaard

  25. IDENTIFISERING VAN LEER- BEHOEFTES • Nuwe vaardighede: • Mediastudies – radio, film en televisie • Dans, beweging en mimiek • Tegniese vaardighede – beligting, klank, ontwerp • Nuwe Kennis: • Mediastudies • Kunste-administrasie, -bestuur en -bemarking • IKT • Metodologieë: • UGO Metodologie en Inklusiewe Onderwysmetodologie • UGA Metodologie (skep van assesseringsinstrumente) WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  26. HOOFKENMERKE VAN DRAMAKUNS: ONDERWYS- EN BEROEPSMOONTLIKHEDE • Leerders is toegerus vir toegang tot instansies van hoër onderwys en addisionele leer in ‘n verskeidenheid beroepsvelde. • Alle rigtings wat met die Kunste verband hou, bv: galerye, museums, kunsbedrywe, gemeenskap-kunstesentrums, kulturele toerisme, die mediabedryf, geleentheidskoördinasie, advertensiewese, populêre vermaak, private drama-ateljees, televisie-, film- en die teaterbedryf, sowel as moontlikhede soos die regte, sielkunde en sosiale dienste. WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

  27. NIE - ONDERHANDELBARE BEHOEFTES • Spesialis onderwyser • Saal of dubbele klaskamer (minimum) • Voorgeskrewe Dramas • ‘n Toegewyste CD speler / musieksentrum • Roosterbeplanning wat dubbelperiodes insluit of ten miste een uur-lange periodes • Sekuriteit ná skoolure WES-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

More Related