450 likes | 589 Views
Genesis 6: 9-22 ; 7:24 en 8: 14-19. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Things I know about life, I learned from Noah’s Ark: Don't miss the boat. Remember that we are all in the same boat.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Things I know about life, I learned from Noah’s Ark: • Don't miss the boat.
Remember that we are all in the same boat. • Plan ahead. It wasn't raining when Noah built the Ark
Stay fit. When you're 600 years old, someone may ask you to do something really big
Don't listen to critics; just get on with the job that needs to be done. • Build your future on high ground. • For safety's sake, travel in pairs
Speed isn't always an advantage. The snails were on board with the cheetahs. • When you're stressed, float a while.
Remember, the Ark was built by amateurs; the Titanic by professionals • No matter the storm, when you are with God, there's always a rainbow waiting
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Die verhaal van Noag Genesis 6:9-22
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“True obedience is a matter of love, which makes it voluntary, not compelled by fear or force” Dorothy Day
Gehoorsaamheid aan God vandag, is die beste voorbereiding vir die dag van môre
“Onmiddellike gehoorsaamheid is die enigste soort gehoorsaamheid wat daar is; uitgestelde gehoorsaamheid is ongehoorsaamheid. Wie ook al strewe om homself van gehoorsaamheid te onttrek, onttrek homself van Genade af.” Thomas á Kempis
5 reëls vir oorlewing in die wêreld: 1. Moenie dink nie. 2. As jy gedink het, moenie praat nie 3. As jy gedink en gepraat het, moenie skryf nie 4. As jy gedink, gepraat en geskryf het, moenie jou naam daarby teken nie. 5. As jy gedink, gepraat, geskryf en jou naam daarby geteken het, moenie dan verras wees as jy daarna vir die vale moet hardloop nie!
“People don’t want to be a nobody, so they choose to be an everybody, instead of a somebody.”
“Whenever you see a successful business, someone once made a courageous decision.”
“Daar is net drie maniere om ’n kind te leer: Eerstens, deur jou voorbeeld. Tweedens, deur jou voorbeeld. Derdens, deur jou voorbeeld.” Albert Schweitzer
“Dit is skrikwekkend om te dink dat jy jou kind merk, bloot deur net jouself te wees.” Simone du Beauvoir
“We shape our dwellings and afterwards our dwellings shape us.” Winston Churchill
Dear GOD, The bad people laughed at Noah – You make an ark on dry land you fool. But he was smart, he stuck with You. That's what I would do. -- Eddie
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Waar was God? Andries Cilliers Prys: R49.95 10-Week-Bybelstudie oor hoe om as gelowige in ’n wêreld vol misdaad te (oor)leef Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za