1 / 74

L.I.G – Huise vir Jesus

L.I.G – Huise vir Jesus. In Fokus - Visie In Voeling - Passie In Pas - Ritme met Hom. L.I.G – Huise vir Jesus. Verwagting: Leiding re LIG-Huis en gebed Om Here se stem te hoor Gebedstoerusting Groei. L.I.G – Huise vir Jesus. In Fokus - Visie Intersessie.

kaycee
Download Presentation

L.I.G – Huise vir Jesus

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. L.I.G – Huise vir Jesus In Fokus - VisieIn Voeling - PassieIn Pas - Ritmemet Hom

  2. L.I.G – Huise vir Jesus Verwagting: Leiding re LIG-Huis en gebed Om Here se stem te hoor Gebedstoerusting Groei

  3. L.I.G – Huise vir Jesus In Fokus - Visie Intersessie

  4. In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van Jesus se oorwinning In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

  5. 2 Korintiërs 10: 4-5 “Die wapens van ons stryd is nie die wapens van die mens nie, maar die kragtige wapens van God wat vestings kan vernietig. Daarmee vernietig ons die redenasies...” In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

  6. 2 Korintiërs 10: 4-5 …en elke hooghartige aanval wat teen die kennis van God gerig word. Ons neem elke gedagte gevange om dit aan Christus gehoorsaam te maak..” In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

  7. Luk 10: 19 “Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.” In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

  8. 1 Joh 3: 8 “…En die Seun van God het juis gekom om die werk van die duiwel tot niet te maak..” In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

  9. Kolossense 2: 15 “Hy het elke mag en gesag ontwapen en hulle in die openbaar vertoon deur hulle as gevangenes in die triomftog van Christus mee te voer..” In Fokus – Intersessie vanuit die perspektief van oorwinning

  10. In Fokus – Intersessie as bemiddeling In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

  11. In Fokus – Intersessie as bemiddeling vir God se beloftes vir ander In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

  12. Jesaja 59: 16 “En Hy het gesien dat daar niemand was nie en Hom verbaas dat niemand tussenbeide tree nie.” “And he saw that there was no man, and wondered that there was no intercessor….” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

  13. Eseg 22:30 & Ps 106:23 “ Ek het iemand tussen hulle gesoek wat ’n muur sou bou en vir die stad in die bres sou tree dat dit nie vernietig word nie, maar Ek het niemand gekry nie. (Eseg 22) Die Here wou hulle verdelg, maar Moses, sy uitverkorene, het by Hom vir hulle in die bres getree om sy gramskap af te keer, sodat Hy hulle nie vernietig het nie.(Ps 106).” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

  14. “Voorbidding beteken: Om vir ander in te tree, bemiddeling tussen twee partye te bewerk. Iemand wat as tussenganger tussen partye optree. Dit behels ‘n persoon wat in die kritieke omstandighede in die gaping of bres tree waar die bedreiging sy fokuspunt vir medemense het. Dit vra vir ‘n verteenwoordiger van een party by ‘n ander; ‘n plet vir ander by God, waar so iemand voor God by die naam voorgehou word.” A Barnard, Gebed p. 149 In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander

  15. Jesaja 62: 6 “Ek het wagte op jou mure uitgesit, Jerusalem, hulle sal dag en nag roep. Julle wat die Here aan sy beloftes moet herinner, julle moenie stilbly nie. Julle moenie stilbly nie totdat Hy Jerusalem herstel het, totdat Hy die hele wêreld die roem van Jerusalem laat sing het.” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil/transformasie

  16. Jesaja 42: 16 “Ek laat die blindes loop op ’n pad wat hulle nie ken nie, Ek laat hulle op paaie gaan wat vir hulle onbekend is. Ek verander die donker voor hulle in lig en Ek maak die ongelyk plekke gelyk.” Vgl ook Markus 16:17 In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  17. 2 Tess 3: 1 “Verder, broers, bid vir ons, sodat die woord van die Here vinnig mag versprei en oral in ere gehou mag word soos by julle. Bid ook dat ons van verkeerde en slegte mense verlos word, want nie almal is gelowiges nie.” Ander tekste 1 Tim 2:1-4 In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  18. Wat ander hieroor sê Maranatha, p. 38. “I remember in Battle Creek when there were those who felt the burden for the unconverted … and saw no light; then prayer meetings were appointed… In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  19. Wat ander hieroor sê Maranatha, p. 38. …that they might make the strength of God their strength. In every case the heavenly intelligences worked with these efforts, and souls were saved.” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  20. Wat ander hieroor sê Testimonies to Ministers, p. 19. “Jesus sees His true church on the earth, whose greatest ambition is to cooperate with Him in the grand work of saving souls. … In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  21. Testimonies to Ministers, p. 19. …He hears their prayers, presented in contrition and power, and Omnipotence cannot resist their plea for the salvation of any tried, tempted member of Christ’s body.” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  22. Unknown Christian “The Lord Jesus is as powerful today as ever before. The Lord Jesus is as anxious for men to be saved as ever before. His arm is not shortened, … In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  23. Unknown Christian …but He cannot stretch forth His arm unless we pray more and more.” The Kneeling Christian In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  24. Attie Barnard “Egte voorbidding kos iets, dit vra offers. Dit is wonderlik om vir ander voorbidding te doen en só betrokke te raak by die werk van God in ander se lewe.” Gebed p.150 In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  25. E. M. Bounds “If men would pray as they ought to pray, the marvels of the past would be more than reproduced. The Gospel would advance with a facility and power it has never known. … In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  26. E. M. Bounds …Doors would be thrown open to the Gospel, and the Word of God would have a conquering force rarely if ever known before.” In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  27. James Fraser “Can it be that a great work for God involving thousands of souls devolves upon our prayer life, half a world away? I am feeling more and more that it is, after all, … In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  28. James Fraser …just the prayers of God’s people that call down blessing upon the work, whether they are directly engaged in it or not .… In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  29. James Fraser …Paul may plant and Apollos water, but it is God who gives the increase; and this increase can be brought down from heaven by believing prayer, whether offered in China or in England.” Mountain Rain, p. 35. In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  30. Andrew Murray “Oh, when will Christians learn the great truth, that what God in heaven desires to do, needs prayer on earth as its indispensable condition. … In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  31. Andrew Murray …It is as we realize this that we shall see that intercession is the chief element in the conversion of souls.” The Secret of Intercession, p. 53. In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  32. Charles Spurgeon “There is nothing that intercessory prayer cannot do. Believer, you have a mighty engine in your hand—use it well, use it constantly, use it now with faith, and you shall surely prevail.” PIBL In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  33. ‘n Paar Voorbeelde Hudson Taylor se Moeder In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  34. ‘n Paar Voorbeelde Hudson Taylor’s Mother David Nash, Abel Clary & Charles Finney In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  35. ‘n Paar Voorbeelde Hudson Taylor’s Mother David Nash & Charles Finney Die vrou wat vir Moody gebid het In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  36. ‘n Paar Voorbeelde Hudson Taylor’s Mother David Nash & Charles Finney Die vrou wat vir Moody gebid het. Praying Hyde & Herlewing in India In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  37. Some Examples Hudson Taylor’s Mother David Nash & Charles Finney Die vrou wat vir Moody gebid het. Praying Hyde & Herlewing in India Fraser wat bid for 100 Lisu Gesinne In Fokus – Intersessie as bemiddeling tussen God en ander Pleit vir die waarmaak van Sy beloftes van heil aan hulle

  38. Hoe werk intersessie gebed? Belangrike aspekte.

  39. J. A. MacMillan 1. Verantwoordelikheid aanvaar “God is waiting for those whom He can trust and use, who will have the discernment to foresee His steppings and the faith to command His power.” In Fokus – Intersessie as verantwoordelikheid wat ek aanvaar

  40. David Nash 2. Versamel inligting - gebedslys. “Nash had remarkable power in prayer and was in the habit of making a ‘praying list’ of persons for whose … In Fokus – Intersessors weet waarvoor om te bid

  41. David Nash …conversion he daily prayed in secret. The answers to his prayers sometimes seemed almost miraculous, for he did not confine his ‘list’ to those whom he thought might be reached by the revival, … In Fokus – Intersessors weet waarvoor om te bid

  42. David Nash …but the most (challenging) and unlikely cases were made the subjects of prayer, with results that were truly astounding.” In Fokus – Intersessors weet waarvoor om te bid

  43. Signs of the Times, November 18, 1886 Verstaan die onheil/stryd. “Satan is ever ready to insinuate that prayer is a mere form, and avails us nothing. He cannot bear to have his powerful rival appealed to. … In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  44. Signs of the Times, November 18, 1886 …At the sound of fervent prayer, the hosts of darkness tremble. Fearing their captive will escape, they form a wall around him, that heaven’s light may not reach his soul. … In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  45. Signs of the Times, November 18, 1886 …But if in his distress and helplessness the sinner looks to Jesus, pleading the merits of His blood, our compassionate Redeemer listens to the earnest, persevering prayer of faith, and sends to his deliverance… In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  46. Signs of the Times, November 18, 1886 …a re-enforcement of angels that excel in strength. And when these angels, all-powerful, clothed with the armor of Heaven, come to the help of the fainting, pursued soul, … In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  47. Signs of the Times, November 18, 1886 …the angels of darkness fall back, well knowing that their battle is lost, and that one more soul is escaping from the power of their influence.” In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  48. Signs of the Times, October 27, 1881 “There is a mighty power in prayer. Our great adversary is constantly seeking to keep the troubled soul away from God. … In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  49. Signs of the Times, October 27, 1881 …An appeal to heaven by the humblest saint is more to be dreaded by Satan than the decrees of cabinets or the mandates of kings.” In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

  50. Desire of Ages, p. 466. “Every soul that refuses to give himself to God is under the control of another power. He is not his own. He may talk of freedom, but he is in the most abject slavery. … In Fokus – Intersessors verstaan die stryd/onheil

More Related