1 / 36

Psalm 90:1

Psalm 90:1. U was, o HEER , vanaf die vroegste jare vir ons 'n vlug - en skuilplek in gevare . Voordat die rotsgebergtes was gebore , die aarde uit niks geroep was, lank tevore is U, o HEER , dieselfde God van mag, onwankelbaar in wese en in krag . Psalm 90:9.

kayla
Download Presentation

Psalm 90:1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Psalm 90:1 U was, o HEER, vanaf die vroegstejarevirons 'n vlug- en skuilplek in gevare.Voordat die rotsgebergtes was gebore,die aardeuitniksgeroep was, lank tevoreis U, o HEER, dieselfde God van mag,onwankelbaar in wese en in krag.

  2. Psalm 90:9 Laatons u werkaanskou watnooitbeswyknie!Laat van onskroos u heerlikheidniewyknie!Laatooronsaanlig al u lieflikhede!En, HEER, verhoorons in onslaastebede:Bevestig by die onguns van die tyd,bevestig tog onswerk in ewigheid.

  3. Psalm 146:1 Prys die HEER met blyegalme,o my siel, daar 's rykestof!'k Sal, solankekleef, my psalmevroliktoewyaansylofen Hom, watsy guns my bied,altydgrootmaak in my lied.

  4. Psalm 146:2 Moet op prinsenievertrounie,by wieniemandheilkanvind -op die mensjou hoop niebounie;want as God hul gees ontbind,keerhulna die aardeweeren hulraadslagstortterneer.

  5. Psalm 146:3 Salighywat in die lewe,sonderhulp en sonderraad,as homalleswilbegewe,vlug tot God, sytoeverlaat;en ook in die swartste nagop die HERE alleenbly wag.

  6. Lied 219: 1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk. Deur sy kruisdood het die Here self sy hand na ons gereik.

  7. L 219 : 1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Deur sy dood bring Hy versoening, van ons skuld maak Hy ons vry.

  8. L 219 : 2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef. Jesus Christus het in liefde al ons sonde ons vergeef. Sing, o sing van ons Verlosser, Hy oorwin die dood en hel. Ons het deel aan sy oorwinning - oral wil ons dit vertel.

  9. L 219 : 3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd: "Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid."

  10. L 219 : 3 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut - "U, die Heerser oor die wêreld, Seun van God, o hoor ons lied."

  11. Offergawe

  12. 1 Kor1:21,29; 2:5 21     Want aangesien in die wysheid van God die wêreld deur die wysheid God nie geken het nie, het dit God behaag om deur die dwaasheid van die prediking die wat glo, te red; 29     sodat geen vlees voor Hom sou roem nie... 5sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.

  13. Lied 255: 1 Woord van God, Woord van die lewe, Woord vir ewig vas en waar, Woord onfeilbaar en verhewe waarin God Hom openbaar!

  14. L 255:1(vervolg) Woord betroubaar, vas en waar deur miskenning, deur gevaar wat sou ons dan ooit laat bewe? In dié Woord het ons die lewe!

  15. L 255:2 T'rug tot in die grys verlede bou Gods woord vir ons 'n brug; oor die troebel van die hede open dit 'n toekomsvlug. Spreek die Here, word die tyd oomblikke van ewigheid. Deur sy Gees laat God, verhewe, ook in ons sy woorde lewe.

  16. L 255:3 Trotse berge sal eens wankel, elemente sal vergaan. As die skepping selfs verander, bly Gods woord onwrikbaar staan! Bo die ruimte, bo die tyd heers die Heer in ewigheid. Ons geloof bly vas geanker in Gods woord wat nimmer wankel!

  17. 1 Kor1:21,29; 2:5 21     Want aangesien in die wysheid van God die wêreld deur die wysheid God nie geken het nie, het dit God behaag om deur die dwaasheid van die prediking die wat glo, te red; 29     sodat geen vlees voor Hom sou roem nie... 5sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.

  18. “Let no cultured person draw near, none wise and none sensible, …but if any man is ignorant, if any man is wanting in sense and culture, if anybody is a fool, let him come boldly [to become a Christian]. … We see them in their own houses, wool dresses, cobblers, the worst, the vulgarest, the most uneducated persons. … They are like a swarm of bats or ants creeping out of their nest, or frogs holding a symposium around a swamp, or worms convening in mud.”(Celsus 178 nC)

  19. 1 Kor1:21,29; 2:5 21     Want aangesien in die wysheid van God die wêreld deur die wysheid God nie geken het nie, het dit God behaag om deur die dwaasheid van die prediking die wat glo, te red; 29     sodat geen vlees voor Hom sou roem nie... 5sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God.

  20. 1 Kor2:9-16 9Maar soos daar geskrywe staan: “Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor het nie,” en wat in die hart van ’n mens nieopgekom het nie, dit het God gereed gemaak vir dié wat Hom liefhet.

  21. 1 Kor2:9-16 10Aan ons dan het God dit deur die Gees bekend gemaak, want die Gees deursoek alle dinge, ook die diepste geheimenisse van God. 11Watter mens ken die verborge dinge van ’n mens behalwe die gees van die mens wat in hom is? So ook ken niemand die verborge dinge van God nie, behalwe die Gees van God.

  22. 1 Kor2:9-16 12Die Gees wat ons ontvang het, is nie die gees van die wêreld nie, maar die Gees wat van God kom. So weet ons wat God ons uit genade geskenk het. 13Dit verkondig ons ook, nie met geleerde woorde wat die menslike wysheid ons leer nie, maar met woorde wat die Gees ons leer. So verklaar ons geestelike dinge aan mense wat die Gees het.

  23. 1 Kor2:9-16 14Die mens wat nie die Gees van God het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees van God nie. Vir hom is dit onsin. Hy kan dit ook nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel moet word. 15Die mens wat die Gees van God het, kan die waarde van alle dinge beoordeel, maar self kan hy deur geen mens beoordeel word nie.

  24. 1 Kor2:9-16 16Daar staan geskrywe: “Wie ken die gedagtes van die Here? Wie sal hom raad gee?” Maarons, ons het die Gees/verstand van Christus.

  25. The truths of God need no garnishing by human skill or eloquence, but look best in the words which the Holy Spirit teaches. The Spirit of God knows much better how to speak of the things of God than the best critics, orators, or philosophers. ~Matthew Henry

  26. Lied 585: 1 O Jesus, laat ons nooit vergeet dat U wat alles van ons weet sal oordeel oor ons hele lewe. U sien ons hart by elke daad,

  27. L 585:1 (vervolg) U ken ons liefde en ons haat, deurskou ons wense en ons strewe. Al wat verborge is, word lig wanneer dit kom voor u gerig.

  28. L 585:2 As Middelaar mag ons U sien, al het ons niks van U verdien, U wat ons skuld by God betaal het. Ons mag gelowig op U bou, ons toekoms aan U toevertrou, U wat vir ons die kroon behaal het. Ons kom nie in die oordeel meer - leef uit die vryspraak van ons Heer.

  29. L 585:3 So word u wederkoms ons hoop, u liefde sluit die toekoms oop, u Gees herskep ons wil en strewe. Ons oë bly op U gerig voor Wie die duisternis moet swig - U is die waarheid en die lewe. Ons harte juig: die Heer kom weer! Kom Jesus, ja, kom spoedig, Heer

  30. Amen! Amen! Amen!

More Related