1 / 13

UNITY OF THE SPIRIT .

UNITY OF THE SPIRIT.

kiara
Download Presentation

UNITY OF THE SPIRIT .

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. UNITY OF THE SPIRIT.

  2. Gen 11:1-9. AOV ‘En die hele aarde het dieselfde taal gehad en een en dieselfde woorde.En toe hulle wegtrek na die ooste, vind hulle ‘n laagte in die land Sínear; en daar het hulle gaan woon. Daarop sê hulle vir mekaar: Kom laat ons stene vorm en dit goed brand. Hulle gebruik toe die bakstene vir bousteen en die lymgrond vir klei.’

  3. ‘En hulle sê: Kom, laat ons vir ons ‘n stad bou en ‘n toring waarvan die spits tot aan die hemel reik; en laat ons vir ons ‘n naam maak, sodat ons nie oor die hele aarde verstrooidraak nie. :5 ‘Toe daal die HERE neer om die stad en die toring te besien waaraan die mensekinders gebou het. En die HERE sê: Daar is hulle nou een volk en het almal een taal!’

  4. ‘En dit is net die begin van hulleonderneming: nousalniksvirhullemeeronmoontlikwees van wathulle van plan is omtedoennie.Kom, laatOnsneerdaal en hulletaaldaarverwar, sodat die een die taal van die anderniekanverstaannie. So het die HERE hulledandaarvandaanoor die heleaardeverstrooi;en hulle het opgehouom die stadtebou. Daarom het hulledit Babel genoem, want daar het die HERE die taal van die heleaardeverwar, en daarvandaan het die HERE hulleoor die heleaardeverstrooi.’

  5. Hd 2:1-4. AOV ‘En toe die dag van die pinksterfeesaangebreek het, was hullealmaleendragtigbymekaar.En daarkomskielikuit die hemel ‘n geluidsoos van ‘n geweldigerukwind, en dit het die helehuisgevulwaarhullegesit het. Toe is deurhulletongegesiensoos van vuur, wathulleselfverdeel en op elkeen van hullegaan sit. En hulle is almalvervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aanhullegegee het omuittespreek.’

  6. Ps 133:1-3. NIV ‘A song of Ascents.Of David. How good and pleasant it is when brothers live together in unity! It is like precious oil poured on the head, running down on the beard, running down on Aaron’s beard, down upon the collar of his robes.’

  7. ‘It is as if the dew of Hermon were falling on Mount Zion. For there the Lord bestows his blessing, even life forevermore.’

  8. Efe 4:1-6. AOV ‘Ek vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede.’

  9. ‘Dit is een liggaam en een Gees, soos julle ook geroep is in een hoop van julle roeping; een Here, een geloof een doop, een God en Vader van almal, wat oor almal en deur almal en in julle almal is.’

  10. Efe 4:12-13. ‘…om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot ‘n volwasse man, tot die mate van die volle grootte van Christus;…’

  11. Mt 10:34-36. ‘Moenie dink dat Ek gekom het om vrede op die aarde te bring nie. Ek het nie gekom om vrede te bring nie, maar die swaard. Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen ‘n man en sy vader, en tussen ‘n dogter en haar moeder, en ‘n skoondogter en haar skoonmoeder. En ‘n mens se huisgenote sal sy vyande wees.’

  12. Spr 6:16-19. AOV ‘Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel ‘n gruwel: trotse oë, ‘n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet, ‘n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop, een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedragsaai.’

  13. Rom 16:17-18. AOV ‘En ek vermaan julle, broeders, hou hulle in die oog wat tweedragen aanstoot veroorsaak teen die leer wat julle geleer het, en vermy hulle.Want sulke mense dien nie onse Here Jesus nie, maar hulle eie buik; en hulle verlei deur hul vriendelike en mooi woorde die harte van die eenvoudiges.’

More Related