1 / 42

Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag

Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag. Pretoria 7 Oktober 2008 Piet.naude@nmmu.ac.za. Formele bronne van teologie. Geloof – logos as Godservaring- fides quaerens intellectum (Anselmus/Barth) Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos”

kyna
Download Presentation

Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Jesus in die mall? Die aard van publieke teologie in SA vandag Pretoria 7 Oktober 2008 Piet.naude@nmmu.ac.za

  2. Formele bronne van teologie • Geloof – logos as Godservaring- fides quaerens intellectum (Anselmus/Barth) • Rede – logos as nadenke :“theos” + “logos” • Konteks – die logos het vlees geword • Bybel – die logos as geinspireerde, heilige Skrifte • Tradisie – die logos as oorgelewerde waarheid (credo’s, belydenisse)

  3. Bronne van Teologie G E L O O F R ED E KONTEKS BYBEL TRADISIE

  4. Teologie • ‘n Nadenke oor God • soos in die Skrifte neerslag gevind • vanuit geloofservaring • in die lig van ‘n bepaalde konteks • en bepaalde tradisie

  5. Variasie in teologieë Tipe teologie bepaal deur toekenning van gewig aan bronne: • Tradisie = Ortodokse/katolieke • Skrif = Protestantse • Ervaring = Pentekostalistiese • Konteks = Politieke- en bevrydingsteologieë • Rede = skolastieke

  6. NGK – ‘n hubriede teologiese identiteit-in-wording • Skrif – *Calvyn en impulse vd Reformasie “sola Scriptura” = histories-teologiese karakter vd Bybel *sonder integrasie van histories-kritiese insigte *skerp verdeeldheid/dualismes oor basiese teologiese waarhede en etiese vrae

  7. NGK • Geloofservaring – *Calvyn se brandende hart loop deur Skotse piëtisme (sonder Bonhoeffer) *navolging van charismatiese liturgieë/innerlike migrasie/religie as ontvlugting *korreksie op “intellektuele” geloof

  8. NG Kerk • Tradisie – credo’s + belydenisskrifte (sonder Barth) – onvermoë om Belhar te hoor /belydenisse te integreer • Konteks – Kuyper se neo-Calvinisme + Warneck se missiologie + Duitse Romantiek = “volksteologie” (sonder Afrika) – ‘n wit kerk , ekumenies geisoleer

  9. Jesus in die mall? • Ekklesio-sentries (tot 1992): “Tutu” • Politiek-sentries (1992-1998): “Mandela” • Ekono-sentries (1999-vandag): “Ramaphosa” • Gevolge: Geestelike leiers op agtergrond • Kerk fokus op “geestelike” taak • Teologie verklein in openbare lewe

  10. “Publieke” teologie: Skrif • Skrif as openbare, deursigtige, profetiese en priesterlike waarheid (“Die Skrif is nuttig…”) • Teenoor: *swak kennis vd Skrifte * ongeloof in Skrifrelevansie self – gevoed deur modernisme en postmodernisme *Skrif vir bloot private opbou van persoonlike geloof/ *oppervlakkige sedepraatjies/pink boekies *angs om “wit” stem te wees *akademiese geweld wat alles problematiseer en “tweede naiwiteit” onmoontlik maak

  11. TRADISIE • Tradisie se klem op normatiewe belydenisse en geloof in God se kosmiese heerskappy • Teenoor *Onkundig/skaam/ongeërg oor eie herkoms *Ontkenning hermeneutiese waarde v belydenisse by lees vd Bybel *Oormoedige Geref sektarisme *Beperking van heil tot individu en kerk (sonder shalom en kosmiese Christus/Gees)

  12. GELOOF • Geloofservaring as impuls vir lewe coram Dei (Gen 12 en Mt 5 en struktuur van Rom) • Teenoor *religie as fideistiese ontvlugting (“kom ons slaan tente op”) *teologie as antropologie *evangelie as konsumerproduk (Jesus is die Mall) *ervaring as onafhanklike kenbron van God (breek band tussen Gees en Christus)

  13. KONTEKS • Konteks as inklusiewe lees vd “tekens van die tye” met transformatiewe intensie van ons globale wereld (Jesus in en buite die mall) Teenoor: *geslote narratief wat my/sosiale status quo bevestig (Bosch se mitiese kerke!) *my familie/my kerk/ my geld/my sport ipv oop, volle Suid-Afrikaanse/globale werklikhede *weerstande teen en moegheid vir kerkhereniging as deurbreking van klasse/rassekerk

  14. REDE/NADENKE • Rede as publieke, toeganklike “verantwoording doen vd hoop wat in ons is” op die globale markplein van idees • Teenoor: *geslote professionele teologie (Cady en Tracy!) – bou loopbaan met artikels *teologie as monoloog sonder ekonomie, politiek en regswetenskappe *teologie as kerklike geheimspraak *onderwaardering van gelowiges om self te interpreteer: “consulting the faithful”

  15. Publieke teologie • Publieke teologie verskaf raamwerk vir en is self in diens van God se omvattende heil in die wêreld

  16. Publieke kerk • Publieke kerk (Marty) maak lidmate sensitief vir sake van publieke belang en rus hulle toe om geloof in publieke ruimtes te leef

  17. Wat staan ons te doen? • Skrif: Verdiep in die Skrifte (Ps 1) • Geloof: Bou ‘n geintegreerde spiritualiteit (woestyn en mall) van gasvryheid (Heb 13) • Konteks: Lees konteks met gesindheid van Jesus Christus (vroue, sondaars,tollenaars, broodvermeerdering) • Tradisie:Omhels en hervertolk tradisie (OT/NT! en Belhar herinterpreteer Nicea/HK) • Rede: Betoon liefde vir God deur grense van redelikheid en (v)oortreflikheid van God te beklemtoon: caritatis…

  18. Die aarde behoort aan die Here…

  19. BAIE DANKIE!

  20. BEPERKINGE • Die komplekse aard van die SA situasie • Die gesitueerdheid van die vertolker • Die implisiete teologiese keuses

  21. UITDAGINGS UITDAGINGS S P I R I T U A L I T E I T VERSOENING IDENTITEIT WAARDEHERSTEL DEMOKRASIE

  22. VYF KERN-UITDAGINGS • Versoening en restoratiewe geregtigheid (een kerk) • Identiteit/pluraliteit en globalisering (katolieke kerk) • Waardeherstel en anomie (heilige kerk) • Demokrasie en evangelie (christelike kerk) • Geintegreerde spiritualiteit (gemeenskap)

  23. 1. VERSOENING, ARMOEDE EN RESTORATIEWE GEREGTIGHEID • Oorblywende take uit ons verlede: -grondhervorming? -”AA” EN “SEB”?

  24. Nuwe take vandag: -seksisme en geweld teen vroue/kinders -stigmatisering van HIV/Vigs en gay persone -xenofobie teen makwerekwere -rassisme in verskillende vorme (ook teenoor witmense)

  25. TEOLOGIESE BASIS VAN VERSOENING EN GEREGTIGHEID • God se vrysprekende genade: “Christus het vir ons gesterf toe ons nog sondaars was” (Rom 5:6) “Ek sal julle sonde vergewe en aan julle oortredinge nie meer dink nie” (Jer 31/Heb 8) • Die eenheid van die kerk as eskatologiese visie: Jes 11 / Gal 3 / Hand 2 (Belhar 2 -4 !)

  26. 2. IDENTITEIT/ PLURALITEIT EN GLOBALISERING • Die stryd om identiteit / om verskillend te kan wees (Maluleke, Volf, Moltmann, Belhar 2) • Die Janus-gesig van globalisering: “glocalilzation” en neo-liberale kapitalisme • Vraag na kulturele geregtigheid vs homogenisering

  27. TEOLOGIESE VERTOLKING VAN IDENTITEIT/ PLURALITIET • Trinitariese sosialiteit (Boff, Tanner) • Radikale herdefinisie vanuit Christus (Fil 3, Hand 2) • Katolisiteit van die kerk (elke plaaslike gemeente is ekklesia completa)

  28. 3. WAARDEHERSTEL EN ANOMIE • Waardekrisis in oorgangs-gemeenskappe: Anomie • Sekularisering van RSA samelewing (1996!) • Stryd om openbare teologie (Tracy, Thiemann, Cady, BNS) en openbare kerk (Marty)

  29. CPI MAP 2006

  30. HIGHEST CPI SCORES 2006

  31. 42. Mauritius 5.1 • 51. South Africa 4.6

  32. WAARDEHERSTEL INSTELLINGS VORMING VISIE

  33. Morele ontwikkeling Culture (customs) Parents Tradition (history) Friends AGENTE VAN FORMASIE Corporate culture School/ teachers Religion Mass media (TV/Internet/movies/advertisement

  34. TEOLOGIESE VERTOLKING VAN WAARDEKRISIS • Heiligheid as “kenmerk” van Drie-Enige God • Heiligheid as toegerekende gawe met opdrag om heilig te lewe (Lev 11; 1 Pet 1) • Die derde gebruik van die wet (kyk na Deut 5-6 en Mat 5!) • Die kuns om as etiese minderheid te lewe

  35. 4. DEMOKRASIE Europese Verligting as agtergrond vir moderne demokrasie Skeiding van gesag Vryheid DEMOKRASIE Sekularisasie Wetenskaplike denke Outonomie

  36. EVANGELIE • Universele Verklaring van Menseregte (1948) en paradoksale rol van die kerke • Reuse-winste soos vervat in ons grondwet (aanhef/hf 2)

  37. TEOLOGIESE VERTOLKING VAN DEMOKRASIE • Verleen teologiese begronding in imago Dei • Kerk as belangrike lid van “civil society” • Die kuns om te onderhandel ipv te preek/profeties op te tree

  38. Demokrasie altyd minder as Christokrasie: • - reg op lewe relatief - spraakvryheid ingekort - handelingsvryheid aan wet onderworpe

  39. 5. Volwasse spiritualiteit • Groei van religieuse fundamentalisme • Groei van Pentekostalisme met trekke v wêreldmyding en glorie-teologie • NGK tradisie: Calvyn, Warneck en Skotse piëtisme • Communio sanctorum (HK, Gen 12, Mt 5 en Bonhoeffer) • Die himne van Filippense 2!

  40. SAMEVATLING Versoening Eenheid Identiteit Katoliek Waardeherstel Heilig Demokrasie Christelik Spiritualiteit Gemeenskap

  41. Die aarde behoort aan die Here…

  42. Van die begin was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het hom met ons eie oe gesien…en met ons hande aan Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe.. En ons verkondig aan julle die Ewige Lewe wat aan ons geopenbaar is… sodat julle aan ons gemeenskap deel kan he (1 Joh 1:1-3)

More Related