1 / 12

KLARA MAJOLA

KLARA MAJOLA. D. J. Opperman. Klara Majola. Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola l ê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin

lam
Download Presentation

KLARA MAJOLA

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KLARA MAJOLA D. J. Opperman

  2. KlaraMajola Klara Majola wou haar vader toe die skemer sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader; maar Klara Majola het verdwaal Klein Klara Majola lê verkluim in die Bokkeveld se bros kapok, haar arms en bene bruin en kromgetrek soos wingerdstok. Klara Majola, die koue geweld sif stadiger oor my uit die ruim, maar nooit sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.

  3. Inligting • Klara se pa is blind en sy is ‘n jongdogtertjie • Klara se pa het gaanhouthaal • Dit was ‘n baiekoue nag • KlaraMajola het haar pa gaansoek, maar het verdwaal(got lost) • KlaraMajola het verkluim(froze to death) • Klara was onselfsugtig(unselfish). She froze to death warmly (contrast / refers to her bravery and selfless act of courage). Sy was braaf en het baiemoedgehadomhaar pa teprobeer help. The poet will never die such a sacrificial death.

  4. EkstraInligting • Rympatroon: abab • Die digtergebruikbeeldspraakwat op die plaasgevind word: haarbene en arms is kromgetreksooswingerdstokkies(vines)/ bros kapok (brittle snow). • Woordspeling(playing of words): Hy’sBokveld toe (dood) versus die Bokkeveld

  5. Strofe 1 = verledetyd Klara Majola wou haar vader toe die skemer (dusk) sak, gaan haal waar hy, die blinde, hout vergader (gather wood); maar Klara Majola het verdwaal (got lost)

  6. Verkluim

  7. Verdwaal

  8. Strofe 2 = teenwoordigetyd Klein Klara Majola lê verkluim (lying frozen) in die Bokkeveld se bros kapok (brittle snow), haar arms en bene bruin en kromgetrek (bent) soos wingerdstok (vines).

  9. Kromgetreksooswingerdstok

  10. Strofedrie – teenwoordigetyd Klara Majola, die koue geweld (cold violence) Sif stadiger oor my (sieves slowly over me) uit die ruim,maar nooit (never) sal ek in die Bokkeveld so warm, Klara Majola, soos jy verkluim (freeze).

  11. Bokkeveld

More Related