1 / 7

20090914

20090914. Baie welkom aan elkeen van ons 33 nuwe Intersessors…. Gisteroggend begin ek vroeg met hierdie week se boodskap… my gesin is almal in die bed met verkoue, griep en sommige grens aan bronchitus… maar ek is opgewonde om Xprayers uit te stuur hierdie week.

marina
Download Presentation

20090914

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 20090914 Baie welkom aan elkeen van ons 33 nuwe Intersessors…

  2. Gisteroggend begin ek vroeg met hierdie week se boodskap… my gesin is almal in die bed met verkoue, griep en sommige grens aan bronchitus… maar ek is opgewonde om Xprayers uit te stuur hierdie week. Ek registreer lekker vinnig die 33 nuwe intersessors… na kerk koop ek spesiaal die Rapport ter wille van die artikel oor oom Angus… AMEN “druis” dit nog in my ore en ek beleef so bietjie misterie van toe ek vroeër die jaar geroep is op Shalom om met Xprayers te begin. God bless Suid Afrika deur ‘n oom wat gehoorsaam is aan Hom en ons manne laat besef hoe lief Hy ons het. Dit was oom Angus wat my laat besef het wat my rol as man in my huishouding is. Ek hoor hom nog met ‘n dringendheid is sy stem, maar met baie liefde sê… “Come on boys man” en dan gaan sy stem byna huilend oor in… “laat staan julle nonsens” Nou sit ek hier elke twee tot drie minute en sluk die trane weg… en dit vir ‘n jong man se familie wat stukkend is omdat hy vanoggend deur ‘n gangster doodgeskiet is… en sy seuntjie is slegs 3 jaar oud. HERE, RED ONS LAND VAN HIERDIE GEWELD...

  3. Maar ek wil nie terugstaan met die volgende versoek nie… dit knaag aan my nou al maande lank, maar die afgelope tyd bly die Here dit op my hart druk dat ons spesiaal vir hierdie pragtige stad moet bid… Tot ek verlede week ‘n e-pos gekry het oor Satanisme in Pretoria EN EK BESEF DAT EK NIE GEHOORSAAM IS NIE. Nou kyk, ek was nog nooit ‘n Blou Bul fan nie… Naas Botha het die bietjie moontlike support vir die span uit my uit gedrop as tienerseun… maar ek sien die afgelope tyd hoe ons mense hier swaar kry en die verskriklike gebeure in hierdie omgewing. Is dit nie ironies dat daar uit dieselfde stad so fantastiese Godswerk uit ‘n gemeente soos Moreletapark kom, maar aan die ander kant kap een seun ‘n ander dood by die skool (om maar slegs een van die afgryslike verhale die afgelope jaar uit hierdie omgewing te noem) En ek veroordeel glad nie hiermee hierdie of enige ander kind of stad nie… ek wil net vir hulle God se beskerming bid, want ek beleef die afgelope tyd hoe Satan probeer keer dat hierdie plaasvind en dit maak my moeg! Bid asb. saam hiervoor! Daarom het ek die volgende paar gedagtes oor intersessie en ook al ons gebeds versoeke vir ons weereens opgesom…

  4. INTERCESSORa person who intercedes INTERCEDE1. to act or interpose on behalf of someone in difficulty or trouble, as by pleading or petition 2. to attempt to reconcile differences between two people or groupsPLEAD 1. to appeal or entreat earnestly2. to use arguments or persuasions, as with a person, for or against something3. to afford an argument or appeal RECONCILE1.to cause (a person) to accept or be resigned to something not desired2. to win over to friendliness; cause to become good-natured3. to compose or settle (a quarrel, dispute, etc.). 4. to bring into agreement or harmony; make compatible or consistent5. to restore

  5. Intersessie vir Pretoria • Bid dat Pretoria se mense sal terugkeer na die enigste ware God • Bid vir huwelike en ons jeug wat nog nie Christus en Sy liefde ken nie • Bid saam vir christene in die omgewing vir die stryd teen die Bose • Bind die gebede van Sataniste wat saans om Pretoria bid teen o.a. huwelikke en ons jeug • Bid God se bloed op elke familie en herstel vir gebroke gesinne • Bid vir mense (jonk en oud) wat in verslawings vasgevang is • Bid vir finansiële herstel • Bid vir ware, opregte verhoudings Ek glo ons kan hierdie bid vir elke dorp of stad in ons wêreld, maar Pretoria is die afgelope tyd so op my hart gelê…

  6. Intersession - especially for men There are seven things that we should pray for in order to be the husbands that God (and our wives!) wants us to be. 1. Pray to be the husband God wants you to be2. Pray to know how to really love your wife3. Pray to be led by the Holy Spirit in all decisions 4. Pray to be delivered from negative and sinful behavior5. Pray to speak words that are constructive rather than destructive6. Pray to have the desire to pray for your wife 7. Pray to grow spiritually, emotionally and mentally ‘n Vraag aan ons manne… is die beeld van die knielende en biddende man die beeld van ‘n ware man in jou en in jou seuns se oë? Indien nie, is jou en jou seuns se beeld in lyn met God se beeld? Kom ons werk voortdurend daaraan om die beeld van ‘n ware man te herstel… want tans is woorde wat in die definisie van ‘n ware man voorkom so wêrelds: “Six pack, spiere”, “Tough”, “Kan sy dop hanteer”, “Sport”, ens.

More Related