1 / 5

Wetenskapmannetjies

Antwoordgids. Wetenskapmannetjies. 1.1 Wetenskaplikes (1) 1.2 Die idee dat hulle nie so belangrik is as wat hulle dink nie. (2) 2.1 “swart” gee die gevoel van donkerte en “son” gee die gevoel van lig. (2) 2.2 Die mannetjies word geassosieer met donker, vervelige lewens en die

matt
Download Presentation

Wetenskapmannetjies

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Antwoordgids Wetenskapmannetjies

  2. 1.1 Wetenskaplikes (1) 1.2 Die idee dat hulle nie so belangrik is as wat hulle dink nie. (2) 2.1 “swart” gee die gevoel van donkerte en “son” gee die gevoel van lig. (2) 2.2 Die mannetjies word geassosieer met donker, vervelige lewens en die natuurlike son met lig en lewe. (2) 3. Hulle besef dat hulle nooit daar sal kom nie. (2) 4. Dit lyk asof hulle baie lank sit en kyk na die son – en niks gebeur nie. (2) 5. In strofe 1 sit hulle onder swart teleskope en in strofe 2 sit hulle hoog op die windpomp. (2) 6. As die son ondergaan. (1)

  3. 7. Die son kon “seergekry” het toe hy sy kop stamp. As die son ondergaan, lyk alles rooi – die kleur van bloed. (2) 8.1 “son sy kop stamp”, “hoe hy bloei” (2) 8.2 bloei, gloei, verskroei (1)

  4. 9.1 B. omdat julle ‘n goeie diens lewer. 9.2 D “kry ek 26%” 9.3 D Die klawertjiessalhaarpunteverander. (3) 10.1 die verdwaaldekorhaan 10.2 haarvreugdes 10.3 die logaritme van haar hartseer (3) 11.1 meer wil maak. (1) 11.2 assonansie / weemoedige (2) 11.3 emosies (1) 11.4 ’n eensame werk (1)

  5. 12. Pateties 13.1. Bepaal die ligjare na die son toe. 13.2. Die son is besig om te krimp en gaan verdwyn. 14. Sy maak asof dit wat sy doen, nie so belangrik is as die wetenskaplikes se werk nie. 15. Dit beklemtoon waarna sy kyk. Dit kan ook klanknaboosting van ‘n uil wees. 16. 1. – die son gaan onder 16. 2. – agter die heuwel 16. 3. – die son is bloedrooi 16. 4. – die lug lyk lewendig 16. 5. – die buitelyne is sigbaar 17. Syfers bring ‘n eensaamheid / dit maak ‘n mens eensaam 18. 1. “besef dat julle nooit daar sal kom” 18. 2. “hoe die vaal lug gloei” 18. 3. “kry ek 26%” 18. 4. “want ek luister eerder na”

More Related