1 / 6

Mogege wil rugby vir Suid Afrika speel as hy groot is. Sy suster Thembi wil graag

1. Mogege wil rugby vir Suid Afrika speel as hy groot is. Sy suster Thembi wil graag ‘n akrobaat in die teater wees. Hule kry ‘n boek oor die effekte van verskillende soorte oefeninge om met die beplanning van hul oefenplan te help. BESTUDEER die tabel wat hulle in die boek gekry het.

mele
Download Presentation

Mogege wil rugby vir Suid Afrika speel as hy groot is. Sy suster Thembi wil graag

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. Mogege wil rugby vir Suid Afrika speel as hy groot is. Sy suster Thembi wil graag ‘n akrobaat in die teater wees. Hule kry ‘n boek oor die effekte van verskillende soorte oefeninge om met die beplanning van hul oefenplan te help. BESTUDEER die tabel wat hulle in die boek gekry het OEFENING KRAG STAMINA SOEPELHEID SPOED Trappies klim Fietsry (hard) Disko dans Voetbal Gimnastiek Bult oploop Draf Swem Tennis Gewig-oefening ** *** * *** *** ** ** **** ** **** *** **** *** *** ** *** **** **** *** * * ** *** *** **** * ** **** *** * * * * *** ** * * ** *** * SLEUTEL * min effek, ** goeie effek, *** baie goeie effek, **** uitstekende effek SKRYF neer wat jy dink die woorde beteken: krag; stamina; soepelheid; spoed. BESPREEK watter soort oefening die beste sal wees vir Mogege en Thembi. SKRYF’n geskite weeklise program vir elkeen uit. Thembi Mogege

  2. 2. Voordat hulle met hul oefenprogram begin het, het Mogege en Thembi besluit om hul asemhaling te vergelyk. Hulle het getel hoeveel keer hulle elke halwe minuut asemhaal terwyl hulle stil sit. Hierna het hulle vir twee minute vinnig gehardloop. Hulle het onmiddelik hierna weer hul asemhaling vir elke halwe minuut geneem vir vyf minute. KYK na die resultate wat hulle versamel het. Tydskaal (minute) Aantal asem teue in elke halwe minuut Aktiwiteit Thembi Mogege 0 7 8 7 8 1 7 8 7 8 2 3 4 22 24 5 18 17 15 13 6 13 10 12 9 7 12 8 10 8 8 8 8 7 8 9 7 8 Sittend (stil) Oefening Sittend (stil) VERDUIDELIK die voordeligheid van ‘n verandering in asemhalingstempo tydens oefening VERGELYK die twee asemhalingspatrone en BESPREEK wie die fikste is. VOORSPEL hoe die oefeninge hul asemhalingspatrone sal affekteer.

  3. 3. • By die skool het Mogege se klas geleer hoe om die volume van een asem teug te meet. • LEES deur die beskrywing van hierdie apparaat • Kry ‘n leë 5 liter deursigtige plastiek houer, ‘n maatbeker, en omtrent 0.5m • plastiek of rubberbuis en ‘n watervaste pen. • Gooi ‘n halwe liter water in die houer en maak ‘n merkie aan die buitekant • van die houer regoor die watervlak. • Gooi nog ‘n halwe liter water by en maak weer ‘n merkie. Hou so aan totdat • die houer vol is. • 4) Skroef die houer toe. Draai nou die houer onderstebo. • 5) Plaas dit half onder water in ‘n emmer en draai dit onder water oop. • Plaas een ent van die buis in die water in die emmer en die ander ent in • die opening van die houer. • Haal diep asem en blaas soveel lug as moontlik in die buis om water in die • houer te verplaas. • Gebruik die merkies op die houer en bereken hoeveel water is deur verplaas • deur een asem teug. • . TEKEN ‘n diagram van die apparaat soos jy dit visualiseer.

  4. voor daarna oefening 4. Mogege neem die apparaat huis toe en gebruik om die volume van Thembi se asem teug voor en na ‘n dans oefening te meet. Hy tel ook haar tempo van asemhaling. Hulle teken toe saam-saam ‘n grafiek van die resultate. BESPREEK die resultate soos in die grafiek gewys 1 000 30 750 20 Aantal asemhalings per minuut Volume van een asem teug (cm3) 500 10 250 0 0 voor daarna oefening BEREKEN die totale volume lug wat in een minuut in en uit Thembi se longe voor en na die oefening beweeg het. SKRYF oor die effekte van oefening op haar asemhaling.

  5. 5. Thembi en Mogege sluit aan by ‘n plaaslike sports sentrum wat‘n spesiale masjien besit wat die suurstof deur die liggaam ingeneem word te meet. Hulle neem deel aan ‘n eksperiment om te toets hoe dit verander na ‘n periode van drie maande oefeninge. Maksimum suurstof opname (cm3 / min / kg) Persoon Verskil Voor oefening Na oefening Thembi 30.0 40.0 10.0 Mogege 40.0 54.0 14.0 Emanuel 50.0 67.0 17.0 TEKEN ‘n kolom grafiek om die maksimum suurstof inname van elke persoon voor en na oefening aan te toon. 70 60 3 50 Suurstof inname (cm / min / kg) 40 30 20 10 0 Thembi Mogege Emanuel BEREKEN wie die grootste persentasie toename toon. WATTER ander faktore naas oefening mag die maksimum suurstof opname affekteer. BESPREEK waarom hoë suurstof inname vir ‘n atleet belangrik is.

  6. 6. BESTUDEER die grafiek wat Mogege se pols slag wys, voor sy oefen program en drie maande daarna, tydens ‘n oefen program. 170 160 SLEUTEL 150 140 Voor oefen program 130 120 Polsslag (slae per minuut) 110 100 na 3 maande van oefening 90 80 70 60 50 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 Tyd (minute) rus oefening rus SKRYF en gee ‘n verduideliking aanMogege hoe sy pols slag tydens oefening verander. BESKRYF hoe die drie maande van oefening die patroon van sy pols slag verander het. ONTWERP ‘n ondersoek om hierdie inligting vir Thembi in te win. DINK aan die apparaat wat benodig sal word en die prosedure wat gevolg moet word.

More Related