1 / 8

Die lewende dode

Die lewende dode. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com. Die lewende dode. lesing Mat 8:1En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg; Mat 8:2 en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig.

melita
Download Presentation

Die lewende dode

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die lewendedode Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  2. Die lewendedode lesing Mat 8:1En toe Hy van die berg afkom, het groot menigtes Hom gevolg; Mat 8:2 en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig. Mat 8:3 Daarop steek Jesus die hand uit en raak hom aan en sê: Ek wil; word gereinig! En dadelik is hy van sy melaatsheid gereinig. Mat 8:4 En Jesus sê vir hom: Pas op dat jy dit aan niemand vertel nie, maar gaan vertoon jou aan die priester en offer die gawe wat Moses voorgeskrywe het, tot ‘n getuienis vir hulle. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  3. Die lewendedode Melaatsheid bring die dodelike werking van sonde in die lig Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  4. Die lewendedode Die man se toestand: Melaatsheid raak ‘n persoon op twee Maniere. Fisies geraak Dr Barclay se dat melaatsheid begin deur verlies van gevoel in sekerre ledemate wat later veroorsaak dat die ledemate afval. Dit kan waarlik beskryf word as ‘n progressiewe of ‘n voortdurende dood waarin die persoon in duimgewyse sterf. Wat melaatsheid uiterlik aan die ligaam doen, doen sonde innerlik aan jou geesSondemaakjout.o.v God ongevoelig (Ef4:19). Geestelikeongevoeligheidontwikkel tot verharding en afval van God. Soosvingers en tone van melaatsenieweertruggeplaaskan word Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  5. Die lewendedode B. Sosiaal geraak: Lev 13:46 Al die tyd dat die plaag op hom is, sal hy onrein wees. Onrein is hy; alleen moet hy woon; buitekant die laer moet sy woning wees. Wat melaatsheid aan ‘n persoon sosiaal gedoen het, doen sonde aan die mens. Sonde ban jou nie uit die samelewing nie, maar wel uit die koningkryk en gemeenskap en heerlikheid van God (Gal 5: 19-21). “...dood... deur die misdade en sonde” ef2:1 Met al ons tegnologiese en wetenskaplike kennis kon ons tot nou toe nie onsself uit die greep van die sonde loswikkel nie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  6. Die lewendedode 2. Man se toenadering: “en daar het ‘n melaatse man gekom en voor Hom neergeval en gesê: Here, as U wil, kan U my reinig.” Hy as uitgeworpene word toegelaat om na Hom te kom. Ander geestelikes sou hom met klippe bestoot en wegdryf. Joh 6:37 Al wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  7. Die lewendedode Hy het gelowig gekom: Hy moes van Jesus gehoor het om te weet om Hom te nader. Rom 10:17 Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. Vir jou: Mat 11:28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee. B. Hy het Erkentlik gekom: Hy het nie probeer om sy toestand te verskoon of regverdig nie... Jy kan nie gehelp word as jy nie erken. Luk 19:10 Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

  8. Die lewendedode 3. Jesus se toegewing: Daarop steek Jesus die hand uit en raak hom aan en sê: Ek wil; word gereinig! En dadelik is hy van sy melaatsheid gereinig. 2Pe 3:9 Die Here vertraag nie die belofte soos sommige dit vertraging ag nie, maar Hy is lankmoedig oor ons en wil nie hê dat sommige moet vergaan nie, maar dat almal tot bekering moet kom. Laat toe dat Jesus jou ‘n nuwe skepsel maak LOS JOU OU LEWE HIER Dewald H Scheepers www.healersinchrist.wordpress.com

More Related