1 / 19

NOORD GAUTENG – HALF JAAR BERAAD 2013

NOORD GAUTENG – HALF JAAR BERAAD 2013. INLEIDING EN OORSIG.

nau
Download Presentation

NOORD GAUTENG – HALF JAAR BERAAD 2013

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. NOORD GAUTENG – HALF JAAR BERAAD 2013 INLEIDING EN OORSIG

  2. “It doesn’t matter how many times you fail. It doesn’t matter how many times you almost get it right. No one is going to know or care about your failures, and neither should you. All you have to do is learn from them and those around you because all that matters in business is that you get it right once. Then everyone can tell you how lucky you are.” -Mark Cuban, owner of the Dallas Mavericks, co-founder of Broadcast.com, founder of HDNet

  3. NOORD-GAUTENG STOEI NGS DOELWITTE ? • BREë DEELNAME-BASIS IN ALLE GEMEENSKAPPE VAN TSHWANE STREEK? • KOMPETERENDE PRESTASIE ?? • SOSIALE ASSOSIASIE • PASSIE VIR SPORT • FISIESE EN PSIGIESE WAARDE VIR DIE OPVOEDING VAN KINDERS NGS UB VERWAGTINGE VANAF KLUBS • Verteenwoordiging op nasionalestrukture (omsienna die belang van klubs) • Kommunikasienaanderstrukture • Koördineringtussenstrukture • Dienslewering (UB lewerdiensaanklubs) • Advisering

  4. 2013 STRATEGIESE PRIORITEITE 1. Amptenare • Afrigters- en Beampte-opleiding (Coaches Framework) • Werwing algemeen 2. Stoeierbehoud bo/15 en Snrs • Kwalifisering vir deelname by die Olimpiese Spele • Finansiële ondersteuning • Loopbaanondersteuning • Akkommodeer leefstyl • 2016/2020 strategie • Interaksie SASF en SASCOC • Internasionale blootstelling 3. Skolestoei • Maak skoleliga formele instelling - 2014 • Bemarking by skole - 2013 • Laerskole vir platform na hoërskole – 2013-2015 • Strategie vir skole-erkenning van stoei as skolesport - 2013 • Reglement vir Skolestoei - 2014

  5. 2013 STRATEGIESE PRIORITEITE 4. Stoeibefondsing a. Borge - Toernooie - Advertensies/Borgskappe b. Lotto c. Staat/Tesourie 5. Toernooiaanbieding • Vestiging van ’n verskeidenheid van toernooi-tipes binne die NG Kalender. Doelgerigte toernooie. • Verminder Saterdae toernooie • Verkort duur van alle toernooie • Klubondersteuning by NG en Klubaangeleenthede 6. Argief en Kommunikasie • Argiewestelsel (Sharepoint) • Kommunikasiestelsel as alternatief vir potensiele alternatief vir e-posse • E-pos protokol • Ouerinligting en opleiding

  6. SASF DEELNEMER INLIGTING

  7. NGS DEELNEMER GETALLE TENDENS

  8. Besprekingspunte • Strategierondombehoeftigestoeiers en voorheenbenadeelde – aanvaar 10% benaderingvirhulpbroninsette. • Zenzele – • hersien die hub stelselvirmeereienaarskapbinne die hub • Stig ‘n bykomende hub in Soshanguvevir die uitbreiding van ‘n stoeigemeenskap, onderligekompetisie en beweegruimte van deelnemersgegewekonflikomstandighede. • Hersien die koordineerder se kontrakominsentiewe in tesluitom die inskrywingsvereistessnastoeiers toe tebestuur

  9. Besprekingspunte • Kadet, Junior, Senior stoeiersknelpunte • Kostesvirinternasionaledeelname • Lopendeuitgaweswaarhulselfmoetbetaalwanneerouersniemeerbydraenie • Bywoning van nasionaleoefeninge is ‘n probleem (moeilikeomstandighedeom by die oefeningetekom) en word negatiefervaarwaar die standaard van afrigtingniemeerbied as wathulle by die klubkankrynie. • Persoonlikeomstandighedena 15 wat bots met stoeivereistes • Akademiesedrukwatbywoning van oefiningebeinvloed (80% bywoningvereistekanniebereik word nie) • Werksomstandighedewat bots met nasieonaleoeffenvereistes

  10. Besprekingspunte • Kadet, Junior Senior stoeiersknelpunte 2 • Die integriteit van die nasionalebywoning se bestuur word bevraagteken. Persepsiesdatstoeierswataanvaar word nie die 80% vereistehaalniemaar steeds geakkommodeer word terwylanderuitgelaat word. Reels moetkonsekwenttoegepas word. • Beperkeinsentiewevir juniors en seniors omaanstoeideelteneem (beurse, werksgeleenthede) • Sosialesamesyn • Verliesaan senior stoeiers – 15 tot seniors

  11. Besprekingspunte • Verliesaan senior stoeiers – 15 tot seniors • U13 na U15 • Ander sportewatkompeteer • Akedemiesedruk • O15 naKadet • Internasionaledeelnamepersepsies • Sosialedruk • Ander sport • Akedemiesedruk • Kadetna Junior / senior

  12. Besprekingspunte • Verliesaan senior stoeiers – 15 tot seniors • Kadetna Junior / senior • Kostes • Akedemiesedruk en botsendebelange • Sosialeverpligtinge • Internasionaleverwagtinge • Werksdruk • Geleenthedebuitestoei – gebrekaaninsentiewe • Internasionaleteleurstellings.

  13. Besprekingspunte • Toernooi-aanbieding • Kinders - konsekwentetoepassing van reëlstussentoernooiemaarooktydenstoernooie • Beheer van gewigte – • Trek token vir die toetsweeg van ouderdomme • hoe persentasietoetsweeg • Boetena die klub van R250 virgewigsverskuiwings (watnieverhaalbaar van die stoeiermagweesnie) • Medaljeseremonie/Uitdeel van medaljesmoetspesiaalweesvir die individu -

  14. Besprekingspunte • Gradering van stoeiers op SAMS • Implementeer ‘n graderingstelselgebasseer op ‘n vaardigheid van 9 jaar en ouer. • Indentifikasiemoetsigbaarweestydenstoernooie • HoërgegradeerdestoeiermagnieaanBulletjiesdeelneemnie • Skole-stoei • Skep ‘n bestuurstruktuur as ‘n sub-struktuur van NG Bestuurwatskole-stoei apart/spesifiekbedryf • .

  15. Besprekingspunte • Beamptes • Oorweegdatafrigters C-graderingkryombeamptesuitte help • Konsekwentereëlsmoettoegepas word • Die wedstrydtydmoetgehou word by die voorgeskrewe punt van ouderdom • Blaas van die reels moetkonsekwenttoegepas word • Klubbeamptesbehoorlik op te lei omteblaas by die kinders. Goedkeuringomklubbeamptesomklubbeamptes as ‘n spesifiekemembertipeteregistreer en om die fluitjieteblaas.

  16. Besprekingspunte • Bulletjies • Bulletjiereëlsmoetweergedokumenteer word • Klubsspesifiek die verantwoordelikheiddravir die inskrywings van stoeiers • Klubmoet ‘n inskrywingslys by die toernooiindien • Klubmoet ‘n verantwoordelikepersoonna die Bulletjie-aandstuur • Skep ‘n kommunikasiedokumentvirouersom die reëls en benaderingdefinieer • Coaches framework – ingesluitalleamptenare • Inligtingsessie op kalenderviramptenare • Opleiding, toepassing en kontrole • Kalender • Kalendermoetgesinkroniseer word met Gauteng se verenigings

  17. Besprekingspunte • Standaard van stoei • Blootstelling van stoeiersaaninternasionaletoernooie • NG oefeninge – gespesialiseerdeafrigting • KlubondersteuningtussenVerenigings • Standaard van toernooieregverdigniedeelnamenie • Te veeltoernooie • Oorweeg ‘n geondersteunde NG span • Onderlinge “geraas” • Bots met rugby

  18. 2014 STRATEGIESE PRIORITEITE 1. Amptenare • Afrigters- en Beampte-opleiding (Coaches Framework) • Werwing algemeen 2. Stoeierbehoud bo/15 en Snrs • 2016/2020 strategie. Kwalifisering vir deelname by die Olimpiese Spele • Finansiële ondersteuning • Verlaagde tariewe vir Jnr en Snrs • Gebruikersvriendelike donasiestelsel • Spesifieke befondsingsplan vir stoeiers se internasionale deelname • Loopbaanondersteuning • Akkommodeer leefstyl • Interaksie SASF. • Skep NG verteenwoordigende komitee wat spesifiek na die belang van ons stoeiers kyk na die Federasie toe • NG graderingstelsel • Skep ‘n graderingskomitee • Oorweeg ‘n uitdaagstelsel • Internasionale blootstelling. Identifiseer spesifieke internasionale toernooie wat saam met oefekampe val • Akkrediteer ‘n aanvaarbare alternatief vir die bywoning van NG se bywoning aan nasionale oefening om die akademiese en werksbotsings te kan akkommodeer (ander met goedkeuring) • Sosiale geleenthede vir senior stoeiers 3. Skolestoei • Maak skoleliga formele instelling - 2014 • Bemarking by skole - 2013 • Laerskole vir platform na hoërskole – 2013-2015 • Strategie vir skole-erkenning van stoei as skolesport - 2013 • Reglement vir Skolestoei - 2014

  19. 2014 STRATEGIESE PRIORITEITE 4. Stoeibefondsing • Social Development • Lotto • Gebruikersvriendelike donasiestelsel d. Borge - Toernooie - Advertensies/Borgskappe 5. Toernooi-aanbieding • Vestiging van ’n verskeidenheid van toernooi-tipes binne die NG Kalender. Doelgerigte toernooie. • Verminder Saterdae toernooie • Verkort duur van alle toernooie • Aand Jnr & Snr toernooie • Sosialisering • Deelname insintiewe anders as medaljes • Klubondersteuning by NG en Klubaangeleenthede. Tussen klubs en tussen Verenigings. Veryws na besprekingspunte • Verwys na spesifieke aksies (Beraadbesprekingspunte) 6. Argief en Kommunikasie • Argiewestelsel (Sharepoint) • Kommunikasiestelsel as alternatief vir potensiele alternatief vir e-posse • E-pos protokol • Ouerinligting en opleiding

More Related