1 / 31

VREDE VREDE !

VREDE VREDE !. ..Maar “ Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie .”. Vrede van Jahshua. Joh 14:25 - 27 25 Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly;

neola
Download Presentation

VREDE VREDE !

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. VREDE VREDE! ..Maar “ Laatjulle hart nieontsteld word en bang weesnie.”

  2. Vrede van Jahshua Joh 14:25 - 27 25Dit het Ek tot julle gespreek terwyl Ek by julle bly; 26maar die Trooster, die Heilige Gees, wat die Vader in my Naam sal stuur, Hy sal julle alles leer en sal julle herinner aan alles wat Ek vir julle gesê het. 27 Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

  3. Definisie van Vrede Hebreeus: H7965 שׁלם שׁלוםshâlômshâlôm shaw-lome',shaw-lome' From H7999; safe, that is, (figuratively) well, happy, friendly; also (abstractly) welfare, that is, health, prosperity, peace: - X do, familiar, X fare, favour, + friend, X greet, (good) health, (X perfect, such as be at) peace (-able, -ably), prosper (-ity, -ous), rest, safe (-ly), salute, welfare, (X all is, be) well, X wholly. Grieks: G1515 εἰρήνη eirēnē i-rah'-nay Probably from a primary verb εἴρωeirō (to join); peace (literally or figuratively); by implication prosperity: - one, peace, quietness, rest, + set at one again.

  4. Definisie van Vrede KJV Dictionary • In a general sense, a state of quiet or tranquillity(rustig/kalm); freedom from disturbance (versteuring)or agitation(omteroer); applicable to society, to individuals, or to the temper of the mind. (kalm in gedagtes of emosie) • Freedom from agitation (omteroer)or disturbance by the passions - as from fear, terror, anger, anxiety (angs/ benoudheid) or the like; quietness of mind; tranquillity(rustigheid); calmness; quiet of conscience (stilgewete) • Heavenly rest; the happiness of heaven. (burgerskap van die hemele) • Harmony; concord (samehorigheid / eenstemmigheid); a state of reconciliation between parties at variance (versoeningtussen 2 partyewatteenoormekaarstaan).

  5. Ongelowige Thomas Joh 20: 19 -29 19En toe dit aand was op daardie eerste dag van die week en die deure waar die dissipels vergader het uit vrees vir die Jode, gesluit was, het Jesus gekom en in hul midde gestaan en aan hulle gesê: Vrede vir julle! 20En nadatHyditgesê het, wysHyhullesyhande en sysy. En die dissipels was bly toe hulle die Here sien. 21Jesus sê toe weer vir hulle: Vrede vir julle! ... ....25Die anderdissipelssê toe virhom: Ons het die Here gesien! Maar hy het virhullegesê: As eknie in syhande die merk van die spykerssien en my vingersteek in die merk van die spykers en my hand in sysysteeknie, saleknooitglonie. 26En agt dae daarna was sy dissipels weer binne, en Thomas saam met hulle. En Jesus het gekom terwyl die deure gesluit was, en het in hul midde gestaan en gesê: Vrede vir julle! 27DaarnasêHyvir Thomas: Bring jouvingerhier, en kykna my hande; en bring jou hand en steekdit in my sy; en moenieongelowigweesnie, maar gelowig. 28En Thomas antwoord en sêvirHom: My Here en my God! 29Jesus sêvirhom: Omdatjy My gesien het, Thomas, het jygeglo; salig is die watniegesien het nie en tog geglo het.

  6. Geloof gee vrede Joh 14: 11 11Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self.

  7. Geloof gee vrede Joh 14: 11 11Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self. Joh 12: 37 -40 37En alhoewel Hy so baie tekens voor hulle gedoen het, het hulle nie in Hom geglo nie; 38sodat die woord van die profeet Jesaja vervul sou word wat hy gesê het: Here, wie het ons prediking geglo, en aan wie is die arm van die Here geopenbaar? 39Daarom kon hulle nie glo nie, omdat Jesaja óók gesê het: 40Hy het hulle oë verblind en hulle hart verhard, sodat hulle nie met die oë sou sien en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie.

  8. Om te GLO is om te VERTROU

  9. Om te GLO is om te VERTROU Jes 26: 3 3U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrouop U. KJV : Jes 26: 3 3Thou wilt keep himin perfect peace, whosemind is stayedonthee:because he trustethin thee.

  10. Om te GLO is om te VERTROU Jes 26: 3 3U sal ‘n standvastige gesindheid in volle vrede bewaar, want hulle vertrouop U. KJV : Jes 26: 3 3Thou wilt keep himin perfect peace, whosemind is stayedonthee:because he trustethin thee. Rom 5: 1 1Omdat ons dan uit die geloof geregverdig is, het ons vrede by Goddeuronse Here Jesus Christus;

  11. VREDESGROET Luk 10:5-6 5En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer.

  12. VREDESGROET Luk 10:5-6 5En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer. Luk 7:50 50En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede.

  13. VREDESGROET Luk 10:5-6 5En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer. Luk 7:50 50En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede. Luk 8:48 48En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede.

  14. VREDESGROET Luk 10:5-6 5En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer. Luk 7:50 50En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede. Luk 8:48 48En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Hand 15:33 33En nadat hulle ‘n tyd daar deurgebring het, het die broeders hulle met vrede na die apostels laat gaan.

  15. VREDESGROET Luk 10:5-6 5En in watter huis julle ook al mag ingaan, sê eers: Vrede vir hierdie huis! 6En as dáár ‘n man van vrede is, sal julle vrede op hom rus; anders sal dit tot julle terugkeer. Luk 7:50 50En Hy sê vir die vrou: Jou geloof het jou gered; gaan in vrede. Luk 8:48 48En Hy sê vir haar: Hou goeie moed, dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede. Hand 15:33 33En nadat hulle ‘n tyd daar deurgebring het, het die broeders hulle met vrede na die apostels laat gaan. 3 Joh 14 14Maar ek hoop om jou gou te sien, en ons sal van mond tot mond spreek. (1:15) Vrede vir jou! Die vriende groet jou. Groet die vriende by die naam.

  16. VREDESGROET Ef 6:23 23Vrede vir die broeders en liefde, met geloof, van God die Vader en die Here Jesus Christus!

  17. ”VREDE LAAT ek vir julle na” Joh 14:27 27Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

  18. ”My VREDE GEE ek aan julle” Joh 14:27 27Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie.

  19. ”My VREDE GEE ek aan julle” Joh 14:27 27Vrede laat Ek vir julle na, my vrede gee Ek aan julle; nie soos die wêreld gee, gee Ek aan julle nie. Laat julle hart nie ontsteld word en bang wees nie. VREDEVORS

  20. JAH se dood (oorwinning) = ons VREDE Jes 53:4-5 4Nogtans het Hy óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte—dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. 5Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesinggekom.

  21. VREDE Heilige Gees Joh 20:22 – Jah blaas op hulle Joh 7:39 – Geloof/ vertoue = vereistevir die H.G soosvir VREDE Hand. 4:8-14 – Petrusvol van die H.G verskynvoor die skrifgeleerdes = volkomevrede Hand. 7 :55 – StÉfanusgestenig = volkomevrede Rom. 14:17 – Vrede in die H.G. Rom. 15:13 – Vredegeaktiveerdeurjougeloof, voorsiendeur die krag van die H.G.

  22. VREDE Sondaar / Goddelose (GEEN!) Sondaarhousyverstandbesig – Kannie tot ruskomnie Jes. 59:2 – ongeregtighede = skeidsmuurtussenjou en JHWH Jes. 57:19 – 21 –Geenvredevir die sondaar Hand. 7 :55 – StÉfanusgestenig = volkomevrede KJV Divtionary def. van vrede: quietness of mind; tranquillity; quiet of conscience – sondaarhaatstilte 1 Thes. 5:3 – Hierdiewêreld het geenvredeomtebied – selfsnieeersvir die sondaarnie Jer. 6:14 – Misleiding van die volk (sondaaringesluit)– valsvrede

  23. VREDE Evangelie van VREDE Hand. 10:36 – Woordwatgestuur is = evangelie van vrede Ef.6:15 –Wapenrusting : Skoeneaanvoetevirbereidheidvirevangelie van vrede Jes. 52:7 - Lieflikevoete bring boodskap van vrede Evangeliesaamgevat in eenwoord : VREDE

  24. . Tekens van VREDE 1. 2. 3.

  25. . Tekens van VREDE 1. Originally designed for the British nuclear disarmament movement as the logo for the Campaign for Nuclear Disarmament (CND). (wikipedia)

  26. . Tekens van VREDE 2. • It had been used to represent victory during the Second World War. In protests in the USA against the Vietnam War in the 1960s and in subsequent anti-war protests it was adopted by the counterculture as a sign of peace (wikipedia)

  27. . Tekens van VREDE 3. • Nuwe Testament: • Heilige Gees watsoos ‘n duifneerdaal + wildeolyftakwat op makolyfboomingeënt word. • Ou Testament: • Duif by sonvloedwatolyfblaarterugbring.

  28. . Tekens van VREDE

  29. . Tekens van VREDE

  30. . Afsluiting Eph 2:14 Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het

  31. . Afsluiting Eph 2:14 Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het Joh 16:33 Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin. SHALOM!

More Related