1 / 72

In God se Binnekamer

In God se Binnekamer. In God se Binnekamer. It means that in the deepest mystery of his being God is an intimate relationship, a fellowship, a community of love. . God draws near to us in such a way as to draw us near to Himself within the circle of His knowing of Himself ~ Torrance.

nirav
Download Presentation

In God se Binnekamer

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. In God se Binnekamer

  2. In God se Binnekamer

  3. It means that in the deepest mystery of his being God is an intimate relationship, a fellowship, a community of love.

  4. God draws near to us in such a way as to draw us near to Himself within the circle of His knowing of Himself ~ Torrance

  5. Heerlikheid! Bewaar die vrede!

  6. Bewaar die vrede! Noem Mediteer Dankie! Smeek Doen

  7. Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

  8. Lied 547:1 Allevolkeklapjulhande;juig tot eer van GodVerhefjul stem en roemsyNaamin elkestad op aarde!

  9. Lied 547:1 (vervolg) Sing en sing en sing dansaamloof en pryssygroteNaamwant Hy is ewigKoningin die hemel en op aardesing en sing en sing dansaamloof en pryssygroteNaamwant die HemelkoningskenkonsSygenade!

  10. Lied 547:2 Hy is ewigKoning in die hemel en op aarde!Die volkekniel, die nasiesjuigoor al Syskeppingsdade.

  11. Lied 547:2 (vervolg) Sing en sing en sing dansaamloof en pryssygroteNaamwant Hy is ewigKoningin die hemel en op aardesing en sing en sing dansaamloof en pryssygroteNaamwant die HemelkoningskenkonsSygenade!

  12. Lied 547:3 Onsgaan in sywoning in, Hyroeponsalmalsaamdie skarejuig en horingsblaas,onsalmalroemsyNaam!

  13. Lied 547:3 (vervolg) Sing en sing en sing dansaamloof en pryssygroteNaamwant Hy is ewigKoningin die hemel en op aardesing en sing en sing dansaamloof en pryssygroteNaamwant die HemelkoningskenkonsSygenade!

  14. Seën

  15. Lied 159:1 God is hierteenwoordig;laatonsbiddendnader,hierwaaronsvoorHomvergader.

  16. L 159:1 (vervolg) God is hierteenwoordig. Heilig is die Here; buig in stilte, Homter ere! WieHomroem, wieHomnoem Heer en Hemelvader, komnoualmalnader

  17. L 159:2 God is hierteenwoordig. Here, gee onsvrede, weesgenadig, wilvergewe. Ons is swak en sondig, maarons lied verkondig: U's die bron van allelewe. U is Heer, U regeer. Lei ons al onsdaena U welbehae.

  18. L 159:3 God is in sytempel; hemelpoortebewe, almalbuigvoorHomwatlewe! Engele sing: Heilig, heilig is die Here, in die allerhoogstesfere! Uit die stofklinkonslof: Here, God van vrede, hoorookonsgebede.

  19. Lied 176 Halleluja U is Koning Onsaanbid U in U woning U’s die Alfa en Omega, daarom sing onshalleluja (x2)

  20. Lied 169:1 Heilig, heilig, heilig, Heer God AlmagtigGroot is U troon, U is steeds met ligomring!Heilig, heilig, heilig, liefderyk, genadigu troon is steeds met lig en lofomring!

  21. L 169:2 Heilig, heilig, heilig,Heerservirewig;groot is U NaamU die Vader, Seun en Gees.Grote God, onseer U,met U heleskepping.U wat in liefde God regverdig is.

  22. L 169:3 Heilig, heilig, heilig,Heer, so weldadig,groot is U guns,want U buig U tot onsneer!Heilig, heilig, heilig,magtig en genadig.U wás en ís en sálvirewigwees.

  23. Offergawes Tydens die oggenddiens: Sarfat By die deure: ArsoLesmateriaal (bevordering van onafhanklike GK skole en onderwys)

  24. “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”

  25. Walking with You When all I hold seems fleeting, You, Lord, remain enduring. When everyone seems wanting, You meet my needs. When all I do seems straying, Your map will lead me home. When all my sins feel crushing, You make me whole.

  26. Day by day You're the safest place for me. Hour by hour in Your hands I want to be.

  27. I give You all my brokenness, You give me Godly healing. I put despair before You, You give me hope. I run to You for cover, instead You give me Life. I turn to You, discover: You wait for me.

  28. Breath by breath I submit to You in full. Choice by choice I surrender to Your rule.

  29. You are righteous, You are worthy, You are faithful, You're victorious, You are just, You are true, You are love, You are grace. You're my Healer, You're my Counsel, You're my Comfort, my Redeemer, You're my Guide, You're my Rock, You're my King, You're my all...

  30. I choose You every instance, find You have chosen me first. You find me lost and hopeless, You break me free. I open up the book of my earthly soul to You; You use your heav'nly ink and write my life for You.

  31. Turn by turn You're the one who leads me through. Step by step I will walk my life with You.

  32. You don't wander, don't grow weary, never fail me, never leave me, You forgive, You absolve, You console, You revive. You're my Healer, You're my Counsel, You're my Comfort, my Redeemer, You're my Guide, You're my Rock, You're my King, You're my all... I walk in You, my Saviour; You walk in me.

  33. My enigste troos ... • “U is die Christus, die Seun van die lewende God.”

  34. In Christ alone my hope is found He is my light, my strength, my song This Corner Stone, this Solid Ground Firm through the fiercest drought and storm … IN CHRIST ALONE

  35. What heights of love What depths of peace When fears are stilled When strivings cease My Comforter, my All in All Here in the love of Christ I stand IN CHRIST ALONE

  36. In Christ alone who took on flesh Fullness of God in helpless babe This gift of love and righteousness Scorned by the ones He came to save IN CHRIST ALONE

  37. Till on that cross as Jesus died The wrath of God was satisfied For every sin on Him was laid Here in the death of Christ I live IN CHRIST ALONE

  38. There in the ground His body lay Light of the world by darkness slain Then bursting forth in glorious day Up from the grave He rose again IN CHRIST ALONE

  39. And as He stands in victory Sin’s curse has lost it’s grip on me For I am His and He is mine Bought with the precious blood of Christ … IN CHRIST ALONE

  40. No guilt in life, no fear in death This is the power of Christ in me From life’s first cry to final breath Jesus commands my destiny IN CHRIST ALONE

  41. No power of hell, no scheme of man Can ever pluck me from His hand Till He returns or calls me home Here in the power of Christ I’ll stand IN CHRIST ALONE

  42. Matt 2818 Jesus kom toe nader en sê vir hulle: “Aan My is allemag gegee in die hemel en op die aarde. • Hand 18 Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke van die wêreld.” • Luk 1019 Kyk, Ek het aan julle die mag gegee om op slange en skerpioene te trap en om die vyand met al sy geweld te oorwin, sonder dat iets julle enige leed aandoen.

  43. Matt 1619 En Ek sal jou die sleutels van die koninkryk van die hemele gee; en wat jy ook op die aarde mag bind, sal in die hemel gebonde wees, en wat jy ook op die aarde mag ontbind, sal in die hemel ontbonde wees.

  44. Ef 1 18 Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet watter hoop sy roeping inhou, en watter rykdom daar is in die heerlike erfenis wat Hy vir die gelowiges bestem het, 19 en hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo.

  45. Dit is dieselfde kragtige werking van sy mag 20 wat Hy uitgeoefen het toe Hy Christus uit die dood opgewek en Hom in die hemel aan sy regterhand laat sit het: 21 hoog bo elke mag en gesag, elke krag en heerskappy, en wat daar ook al sprake van mag wees, nie net in hierdie bedeling nie, maar ook in die bedeling wat kom.

  46. 22 Ja, aan Hom het God alles onderwerp, Hom bo alles verhef en Hom aangestel as hoof van die kerk. 23 Die kerk is sy liggaam, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.

More Related