1 / 12

Wêreldoorlog 1

Wêreldoorlog 1. Oorsake van die Eerste Wêreld Oorlog. Verskeie faktore het by gedra tot die oorlog: 1. Frankryk en Duitsland het koppe gestamp oor die beheer van Elsas-Lotharinge, ’n stuk grond wat op die grens van die twee lande geleë is ( 1871 ) . Rusland se strewe om die Balkan

osgood
Download Presentation

Wêreldoorlog 1

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Wêreldoorlog 1

  2. Oorsake van die Eerste Wêreld Oorlog Verskeie faktore het by gedra tot die oorlog: 1. Frankryk en Duitsland het koppe gestamp oor die beheer van Elsas-Lotharinge, ’n stuk grond wat op die grens van die twee lande geleë is (1871). • Rusland se strewe om die Balkan te beheer, sodat hulle toegang tot die Middellandse See kan verkry. Daardeur sou hy in botsing moes kom met Turkye en Oostenryk.

  3. Oorsake van die Eerste Wêreld Oorlog Verskeie faktore het by gedra tot die oorlog: • Die vrees van die Europese moondhede vir die steeds groeiende Duitse mag. • Die vonk in die kruitvat—net ’n verskoning om die oorlog te begin —was die moord op die Aartshertog Franz Ferdinand, troonopvolger van Oostenryk-Hongarye, en sy vrou Sophie deur ’n Serwiese student, Gavrilo Princip. (1914) 5. Serwië is vir die moord verant- woordelik gehou.

  4. Eerste Wêreld Oorlog begin WO I Alliansies.

  5. Eerste Wêreld Oorlog begin • Oostenryk verklaar oorlog teen Serwië (28 Julie 1914). • Rusland verklaar oorlog op Oostenryk (30 Julie 1914). • Duitsland verklaar oorlog teen Rusland (1 Aug 1914). • Frankryk verklaar oorlog op Duitsland (3 Aug 1914). • Met Duitsland se oorlog verklaring en inval van België het Engeland oorlogverklaar op Duitsland (Duitsland gebruik België as deurgang na Frans) (4 Aug 1914) • Amerika verklaar oorlog teen Duitsland. (Aanhoudende sinking van handelskepe) (April 1917) • ʼn Wapenstilstandsverdrag word onderteken. (11 Nov 1918)

  6. Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog • As deel van die Britse Statebond het Suid – Afrika nie ʼn keuse gehad as om deel te neem aan WO 1 nie. • Die Suid Afrikaanse weermag se eerste taak onder Genl. Louis Botha, was om Duits – Suidwes – Afrika (Namibië) binne te val, hy het 50 000 man vir die inval gebruik waarvan 269 gesneuwel het. Daar was twee belangrike teikens in DSWA. Die eerste was die Duitse vloothawe in Walvisbaai en die tweede wasdie Duitse Kommunikasie stasie in Lüderitz. (1915) • Genl. Jan Smuts het met 24 000 soldate vir die Engelse en Indiese soldate gaan bystaan in Duits – Oos – Afrika(Tanzanië) (1916) • Ongeveer 11 000 Suid – Afrikaanse soldate het in Frankryk gaan help veg en het ʼn groot bydrae gemaak in die Dellville – bos slagveld. (1916)

  7. Suid-Afrika in die Eerste Wêreldoorlog Generaal Louis Botha Generaal Jan Smuts

  8. Hoeveel is dood tydens WO I.(Dit is beraamde getalle)

  9. Die Vredesverdrag van Versailles • Die Vredesverdrag van Versailles was ʼn vergadering waarin die Geallieerde lande besluit het hoe om vir Duitsland te straf. • 21 lande het die samesprekingsbygewoon met ʼn totaal van 70 afgevaardigde. Ditsluitlande in soosIndië, Japan, Italië, Nieu-Seeland, Suid –Afrika, Kenia, Kanada, ens. • Die drie hoofskrywers van die verdrag was Woodrow Wilson (VSA) [a]David Lloyd George (Brittanje) [b] en George Clemenceau (Frankryk) [c] a b c

  10. Die Vredesverdrag van Versailles • Nie Duitsland of een van Duitsland se bondgenote was toegelaat om die sametrekkings by te woon nie. • Die verslag het uit 440 bepalings bestaan. 6. Duitsland was ongelukkig met die verdrag maar was gedwing om dit te onder teken.

More Related