1 / 5

Fadli help sy ma tuin maak om sodoende die gesin uit die tuin te voed.

1. Fadli help sy ma tuin maak om sodoende die gesin uit die tuin te voed. Die tuin het baie verskillende plantspesies wat perske en appelbome asook boontjies, kool, mielies, aartappels en tamaties insluit.

semah
Download Presentation

Fadli help sy ma tuin maak om sodoende die gesin uit die tuin te voed.

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. 1. Fadli help sy ma tuin maak om sodoende die gesin uit die tuin te voed. Die tuin het baie verskillende plantspesies wat perske en appelbome asook boontjies, kool, mielies, aartappels en tamaties insluit. Diere, soos vrugtekewers, bladluise, groenglasogies, lysters, erdwurms en slakke leef tussen die plante. Sommige van hierdie diere eet van die plante wat Joe en sy pa vir die gesin groei. Hierdie plante en diere is bioties (lewend) en vorm die gemeenskap in Joe se tuin. ‘n Gemeenskap is groepe verskillende diere en plantsoorte wat op gegewe tyd in een plek saamleef. Die plek waarin gemeenskappe saamleef heet die habitat. Dit verskaf die abiotiese (nie-lewend) faktore wat die organismes benodig, soos lug, warmte, lig, water en minerale soute. Die tuin is die habitat van die organismes wat daarin leef. Die gemeenskap en die habitat vorm saam ‘n ekosisteem. TEKEN jou eie prent van Fadli se tuin. BENOEM dit deur van die wetenskaplike woorde hierbo te gebruik.

  2. 2. Die aantal plante en diere van elke spesie in ‘n gemeenskap word ‘n bevolking genoem dam perskeboom kool appelboom mielie plant aartappel plant boontjie plant kruieplante tamatie plant IDENTIFISEER die verskillende plantbevolkings in die diagram van Fadli se tuin. TEL die aantal indiwidue in elke bevolking. TEKEN ‘n kolomgrafiek om die bevolkingsgroottes te vergelyk 20 Aantal plante 0 appel kool mielies kruie perske aartappels tamatie bone

  3. ruspes Bone en kool Erdwurms 500 Dooie blare Vrugte kewers 1,500 Perske en appelbome Bladluise 10,000 Bone en tamaties Slakke 50 Kool en aartappels Kliplyster 2 Slakke en ruspes Verwelkte kewer 100 Perskebome en mielies Groenglasogie 4 bladluis 3. Selfs met die hulp van sy oudste suster en sy jonger sussie was die aantal diere te veel om te tel. Fadli se oudste suster stel toe voor dat hulle ‘n skatting moet maak. Diere spesies Aantal Leef op en eet 1,000 BESLUIT waarom verskillende diere bevolkings in verskillende dele van die tuin leef. VERDUIDELIK waarom die dierebevolkings in grootte verskil. ONTWERP ‘n wiskundige manier om skattings van bevolkingsgroottes te maak .

  4. 4. Fadli se ma wil ‘n kweekhuis hê om meer groente in winter te kweek. Fadli se pa sê dat dit ‘n vermorsing van geld is. Sy kan by ‘n winkel groente koop. VERDUIDELIK hoe die kweekhuis kan help om plante beter te laat groei. TEKEN by die diagram van die kweekhuis, addisionelegereedskapwat benodig word om te help dat plante beter in die winter groei. GEE REDES waarom Fadli se pa reg mag wees oor goedkoper groente by die winkel.

  5. 5. Fadli en sy ma besluit om bone en tamaties in die kweekhuis te plant. Ongelukkig het bladluise ingekom en die oes vernietig . KYK na die grafiek wat die bladluisbevolking aantoon. Aantal bladluise 4000 3000 2000 1000 0 0 10 20 30 40 Dae VERDUIDELIK wat jy dink met die bladluise in die kweekhuis gebeur het Dae 1 - 20 Dae 20 - 30 Dag 30 Dae 30-40 Wat moet Fadli se ma volgende jaar doen?

More Related