1 / 12

SUUR- LEM+ OEN!

SUUR- LEM+ OEN!. Literêre terme. Titel. Die naam van die storie . Verraai dikwels waaroor die verhaal gaan of gee die tema . Die titel , Suurlemoen !, verwys na die naam van Tiaan , Zane, Bongi en Liezl se orkes. Ruimte.

syshe
Download Presentation

SUUR- LEM+ OEN!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. SUUR-LEM+OEN! Literêreterme

  2. Titel • Die naam van die storie. • Verraaidikwelswaaroor die verhaalgaan of gee die tema. • Die titel, Suurlemoen!, verwys na die naam van Tiaan, Zane, Bongi en Liezl se orkes.

  3. Ruimte • Die ruimte is die plekwaar die karaktershullebevind en die gebeureplaasvind. • Skool (HoërskoolSentraal) • Hoekom, dink jy, het die skrywer die skool as ruimtegekies? Hoe sou die verhaalverskil het as die karakters reeds op universiteit was?

  4. Tyd • Verteltyd: 160 bladsye • Verteldetyd: Amper3 maande. Hoeweetonsdit?

  5. Verteller Eerstepersoonsverteller (ek-verteller):Een van die karaktersvertel die verhaal. Derdepersoonsverteller: Buitestander • Eerstepersoonsverteller (Tiaan) vertelhierdieverhaal. • Hoekom, dink jy, het die skrywerhierdietipevertellergekies?

  6. Karakters Die persone in die verhaal. • Hoofkarakter:Tiaan (ook die verteller) • Newekarakters: Zane, Liezl, Bongi,meneer Marx,juffrou Pienaar, Tiaan se ma,meneer Van Schalkwyk, Psycho Bob en Willem, Frik van Tonder.

  7. Karakters • Uiterlikevoorkoms Hoe lyk die karakters? • Innerlikeeienskappe: Verwysnaaspekte van die karakter se persoonlikheid. • Karakterontwikkeling: As ‘n karakterdeur die verhaalgroei of verander of tot nuweinsigtekom. • Karakterisering: Hoe skets die skrywervir die leser ‘n prentjie van die karakters? Voorbeeldeis hoe die verteller die karakterbeskryf, dialoog (wat die karaktersê en hoe hypraat), die karakter se naam, wat die karakter dink, ens.

  8. Intrige

  9. Konflik Die gebeure in die storieveroorsaakbotsing/konflik Innerlikekonflik: • Wanneerdie karakterwroegooriets / konflik in die karakterse gemoed • Tiaan hou van Liezl, maar sy beste vriend, Zane, hou ook van haar ... Wat sal hy doen? Uiterlike/eksternekonflik: • Karaktersbots of baklei met anderkarakters, die omgewingof gemeenskap as geheel. • Ná die dag by Tiaan se huis, praat Zane en Liezl nie met Tiaan nie. Uiterlikekonflikkan lei tot innerlikekonflik en andersom.

  10. Handeling Watgebeur in die storie? • Uiterlikehandeling: Dingewatonssiengebeur. • Innerlikehandeling: Die gedagtes of gevoelens van die karakters.

  11. Tema & boodskap • Tema: Sentrale idee(s), hoofgedagte(s). • Boodskap: Watter lewenslesse is in die storie opgesluit? • Wat, dink jy, is die boodskap in Suurlemoen!?

  12. SUUR-LEM+OEN! Literêreterme

More Related