1 / 12

Video op Youtube

ʼn Video van ʼn Kaapstadse skaatsplankryer wat by Kloofnek afjaag teen ʼn spoed wat ʼn munisipale spoedkamera laat afgaan , maak opslae op Youtube .

zaza
Download Presentation

Video op Youtube

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. ʼn Video van ʼnKaapstadseskaatsplankryerwat by Kloofnekafjaag teen ʼnspoedwatʼnmunisipalespoedkameralaatafgaan, maakopslae op Youtube. Die skaatsplankryer, Dec’ioLourenc’o (24), snel by Kloofnekaf en word deurʼnspoedkameraafgeneemwatvirspoedmeer as 60km/u vang. Hy het aan die media gesêhy het al baieverby die kamerageskaats en dat die spesifiekekameranievantevoreafgegaan het nie, omdat die skaatsplanktelig is. Hysê die voertuig, watagterhomaangery het omhomteverfilm, het die kameralaatafgaan. Die voertuig het teen ʼnspoed van tussen 70 en 80km/u agterhomaangeryom by tebly. As verkeersbeampteshomopspoor, kanhy R200 beboet word virskaats op ʼnopenbare pad. André Roux het die video afgeneem en op 26 Januarie op YouTube gelaai. Dit is teen Woensdagmiddag al meer as 150 619 keergekyk. Die laaste video van Suid-Afrikawatsoveelopslae op YouTube gemaak het, was ʼn video waarʼnbokʼnbergfietsryeromhardloop

  2. Video op Youtube http://youtu.be/Wt_ZL6rWHLA

  3. skaatsplankryer

  4. swaartekrag het vir hom geen swaarte: hy knoop die afdraendpad - `n lus vir die vaart van sy liggaam – vleg deur, ontknoop, maak arms oop, en gier bevry: blou-denim-windswael van die aarde skaatsplankryer

  5. Waaroorgaan die gedig? Ditbeskryf ‘n skaatsplankryer (skateboarder) se rit by ‘n afdraandafsoos in die video

  6. Reël 1 1. swaartekrag het vir hom geen swaarte: • Swaartekrag = gravity • Hyvoelasof die wêreld se aantrekkingskraggeenuitwerking het op homnie – hyvoel so vrysoosiemand op die maansouvoel • Dubbelpunt: ‘n Verduidelikingvolg

  7. Reël 2 hy knoop die afdraandpad - `n lus vir die vaart • metafoor – knoop die afdraandpad • Hygaan by die afraandaf in knope en draaie • die vaart van syliggaam – soos ‘n vliegtuigwatopstyg

  8. Reël 3 van sy liggaam – vleg deur, ontknoop, • beskryf hoe hybeweeg by die afdraandaf (dink aansybeweging in die video)

  9. Reël 4 maak arms oop, en gier bevry: • hymaaksy arms oopsoos ‘n voëlwatsyvlerkeoopmaakomtevlieg • hybalanseernatuurlik met sy arms • gier: In ’n skuinsrigtingafwyk. • dubbelpunt: beskrywingvolg van hoe hylyk

  10. Reël 5 blou-denim-windswael van die aarde • metafoor: hy word vergelyk met ‘n swaeltjie • hy het ‘n blou denim aan

  11. Reël 5 blou-denim-windswael van die aarde • metafoor: hy word vergelyk met ‘n swaeltjie • hy het ‘n blou denim aan

  12. swaartekrag het vir hom geen swaarte: hy knoop die afdraendpad - `n lus vir die vaart van sy liggaam – vleg deur, ontknoop, maak arms oop, en gier bevry: blou-denim-windswael van die aarde skaatsplankryer

More Related