390 likes | 581 Views
Openb. 5:1-14. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “It is the worshiping affirmation to the God who affirms us. God says yes to us. We respond to His Yes by saying yes, amen. Worship is affirming.” Eugene Peterson. Amen - Ja!.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“It is the worshiping affirmation to the God who affirms us. God says yes to us. We respond to His Yes by saying yes, amen. Worship is affirming.” Eugene Peterson
“My regtervoet sê Halleluja en my linkervoet sê Amen” Annie Dillard
2 Kor. 1:19d-20 “Hy is die “ja” van God, 20 die “ja” op al die beloftes van God. Daarom is dit ook deur Christus dat ons tot eer van God daarop “Amen” sê.”
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
FLAM 9 Ons redding kom van ons God van waar Hy regeer, op Sy troon Hy is die Lam! Wysheid heerlikheid, sterkte en mag, lof dank en eer net aan Hom
Hy is die Heer vir ewig en ewig En Hy regeer vir ewig en ewig Hy is ons Heer vir ewig en ewig Amen
En ons, die verlostes, getuig, deur Woord en Gees lei Hy ons En ons roep dit uit: Wysheid heerlikheid, sterkte en mag, lof dank en eer net aan Hom
Hy is die Heer vir ewig en ewig En Hy regeer vir ewig en ewig Hy is ons Heer vir ewig en ewig Amen
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
“Worship is more than paying homage. To worship is to join the cosmos in praising God. The whole cosmos, every living being sings, the Psalmists insist. Neither joy nor sorrow but song is the ground plan of being. It is the quintessence of life.
To praise is to call forth the promise and presence of the divine. We live for the sake of a song. We praise for the privilege of being. Worship is the climax of living. There is no knowledge without love, no truth without praise. At the beginning was the song, and praise is man's response to the never-ending beginning.” Abraham J. Heschel
Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“The act of worship rehearses in the present the end that lies ahead.” Eugene Peterson
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
“The one gift that we, who have nothing, can give to Him, who possesses all”. W Barclay
Groot is HyFLAM 4 1. Groot is Hy, Allerhoogste Heer Ons Vrede vors tot in ewigheid 2. Halleluja, Halleluja, Halleluja tot in ewigheid 3. Halleluja, aan Hom al die ere Rykdom en mag, tot in ewigheid
Agnus Dei FLAM 124 Halleluja, Halleluja, want die Heer God Almagtig regeer ! x2
Halleluja, Heilig, Heilig, is U Heer God, Almagtig !
Waardig is die Lam ! Waardig is die Lam ! U is Heilig !
Heilig is U Heer God, Almagtig ! Waardig is die Lam ! Waardig is die Lam ! A- men
Nuwe DVD(stel van 3) Verantwoordelike Vernuwing 2006 • 9 aanbieders • o.a. Pat Kiefert, Coenie Burger, Braam Hanekom, Stephan Joubert, Allan Boesak. Kontakbesonderhede: Ilse Marsh Tel: 021 864 8228 ilse@bmedia.co.za R300.00 (BTW & versending)