220 likes | 502 Views
Wat sal jy in die volgende situasies doen?. Jy koop iets in ‘n winkel en die kassier gee jou R50 te veel kleingeld. Wat sal jy doen?. Wees eerlik asseblief. Wat sal jy in die volgende situasie doen?. Jy sien iemand vat iets wat nie aan hom behoort nie. Sal jy praat?. Met wie sal jy praat?.
E N D
Jy koop iets in ‘n winkel en die kassier gee jou R50 te veel kleingeld. Wat sal jy doen? Wees eerlik asseblief
Jy sien iemand vat iets wat nie aan hom behoort nie. Sal jy praat? Met wie sal jy praat?
Jy doen iets verkeerd wat die hele groep in die moeilikheid los, maar niemand weet dat dit jy was nie. Sal jy op jouself split? Is jy seker?
Jy is by ‘n partytjie waar almal alkohol gebruik. Jy is minderjarig net soos al die ander daar. Sal jy inval en dieselfde doen? Sal jy dit regtig doen?
Jy skryf ‘n toets wat jy net moet slaag. Jy het die geleentheid om te cheat son- der om uitge-vang te word. Sal jy? Ek hoop nie jy het nie!
‘n Vriend vra jou om vir hom te lieg sodat hy nie in die moeilikheid sal kom nie. Sou jy dit kon regkry? Jy SAL uitgevang word.
Jy belowe iemand dat jy iets vir hom sal doen, maar op die einde het jy nie. Wat sê jy vir hulle? Sal jy weer iets sê en dit nie doen nie?
‘n Vriendin vra jou wat dink jy van haar haar-styl, en jy dink dit lyk soos iets uit ‘n Steven King fliek. Wat sê jy vir haar? Sal julle nog vriende wees?
‘n Baie goeie vriend wil iets doen wat hom baie sleg sal laat lyk. Hoe hanteer jy dit? Sal hy gelukkig wees met hoe jy dit hanteer het?
Dis al vir vannaand. Het jy met al die antwoorde saam gestem?