1 / 12

Votum

Votum. V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid. V - Hy is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem. G - Hy is die Seun van God.

Download Presentation

Votum

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid. V - Hy is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem. G - Hy is die Seun van God. V - Julle sal die hemel oop sien en julle sal die engele van God sien op- en afklim na die Seun van die mens toe.

  2. Sengroet V - Genade en vrede vir julle van God die Vader G – Aan sy liefde is daar geen einde nie V - ...en van God die Seun G – Hy het ons skuld gedra V - ...en van God die Heilige Gees G – Hy maak ons nuut

  3. Lofprysing en Aanbidding

  4. Teksgedeelte 2 Tessalonisense 2:13 – 17 – Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van die eerstes te wees wat gered word. Julle is gered deurdat die die Gees julle vir Hom afgesonder het en deurdat jule die waarheid glo.Hy het julle hiertoe geroep deur die evangelie wat ons aan julle verkondig het, sodat julle deel kan kry aan die heerlikheid van ons Here Jesus Christus.

  5. Wees dan standvastig, broers, en hou vas aan die leer wat ons aan julle oorgedra het, of dit deur ons prediking of deur ‘n brief was.En mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader. Hy het aan ons sy liefde bewys en aan ons deur sy genade ‘n blywende troos en goeie hoop gegee.

  6. God se Liefde • Ons is gewoondaanonvolmaakteliefde

  7. God se Liefde • Ons is gewoondaanonvolmaakteliefde • Ons is gewoondaanliefdewaarditgaanoor my

  8. God se Liefde • Ons is gewoondaanonvolmaakteliefde • Ons is gewoondaanliefdewaarditgaanoor my • Wanneerek God se liefderegtigverstaan en daarinleef – watbetekendit? a. Ekwerkniedaarvoornie

  9. God se Liefde • Ons is gewoondaanonvolmaakteliefde • Ons is gewoondaanliefdewaarditgaanoor my • Wanneerek God se liefderegtigverstaan en daarinleef – watbetekendit? a. Ekwerkniedaarvoornie b. Ek is goedgenoeg

  10. Die uitdaging

More Related