1 / 23

“Alhoewel”

“Alhoewel”. Tyd vir die “nogtans” geloof. Esg 37:11 Toe sê Hy vir my: Mensekind, hierdie bene is die hele huis van Israel. Kyk, hulle sê: Ons bene is verdor, en ons verwagting is verlore; dit is klaar met ons ! . “verwagting is verlore”. Weste – verwagtinge verlore.

astin
Download Presentation

“Alhoewel”

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. “Alhoewel” Tyd vir die “nogtans” geloof

  2. Esg 37:11 Toe sê Hy vir my: Mensekind, hierdie bene is die hele huis van Israel. Kyk, hulle sê: Ons bene is verdor, en ons verwagting is verlore; dit is klaar met ons! “verwagting is verlore”

  3. Weste – verwagtinge verlore Europe's Great Depression The whole of Europe is headed for a permanent recession—a depression. Austerity and labour market reforms can’t save it. Unemployment exceeds Great Depression levels in Spain, many parts of Greece, Portugal and Italy, and is rising in northern Europe. Across much of Europe GDP is shrinking faster than governments can cut spending, and sovereign debt burdens are becoming worse, not better. Europe is slipping into a depression—with unemployment and stagnation reaching levels not seen since the 1930s. FoxNews – 6 May 2013

  4. Die hinderlaag afgehandel Eventually it will dawn on people that 'free, international trade', 'the global economy', and 'international finance' is economic life in an dense neighbourhood of paper firetraps with a lot of naughty children playing with matches. It's unstable, risky, and dangerous. Then there are the theoretical economists who scream that with international trade you can do work where it is most efficient and, therefore, have an alternative that helps everyone at least a little and hurts no one. So, let's see: The US hands China much of the US textile industry because Chine can sew more 'efficiently' than the US? You mean that the Chinese sewing women have 10 fingers on each hand so that they can put the buttons on twice as fast? No they don't and can't. Instead, they just get paid less, especially via the manipulated foreign exchange rate. Then the theoretical economists say that the US textile workers will get jobs with Microsoft which will sell software to China! Nope: Won't and mostly won't. How many US textile workers in South Carolina moved to Redmond, WA to work for Microsoft? Two? As many as three? Any at all? So, the US 'safety net' has to help the workers in South Carolina which means that the US has to pay for the Chinese textiles twice, once to China and again to the safety net for the workers in South Carolina. And Microsoft? China decided to move to a flavour of Linux as their 'national' computer operating system!

  5. Also, our accounting totally sucks: The US textile industry AND its workers constituted a big financial 'asset'. Well, we had to 'write off' that asset. So, we lost the asset. E.g., we lost the value of big, old US textile industry brand names, Cannon bath towels, Arrow shirts, Martex kitchen towels, etc., the workers and their job skills, lots of buildings and equipment, etc. So, China has a booming economy, and back here in the US major parts of our country look like a war zone -- our old steel industry, textile industry, furniture industry, auto industry, ship building industry, other manufacturing industries. What's the alternative? Do as we did before the big explosion in 'free world trade'. Then we imported a few crucial items we don't have here, e.g., tin. Otherwise mostly we were self-sufficient. We exported some of our production but that was mostly just a waste for us because the other countries had nothing much of value to trade us; so, we started accumulating nearly all the gold in the world. But that production we exported was from the work of the US, and the gold we got just sits there. Still, by being self-sufficient, we were, net, MUCH better off. Cheap Chinese products are not so cheap to a US worker who lost his job and will never work again. Are we learning yet? BussenisInsider – 30 March 2013

  6. En in Suid Afrika? Ons kyk na historiese gebeure om te sien wat te wagte kan wees. The Great Depression had a pronounced economic and political effect on South Africa, as it did on most nations at the time. As world trade slumped, demand for South African agricultural and mineral exports fell drastically (ditto). The sudden lack of demand destroyed prices on commodities that were profitable to many Afrikaner farmers (en ander besighede). For example, the price of wool fell 75% between 1925 and 1933. A large portion of the agricultural industry were unable to repay mortgages on their over-capitalized farms. Thus, the National Party found itself losing favour with one of its largest constituencies—conservative, rural Boers. South Africa was saved from a complete collapse by the gold mining industry—one of the largest and most advanced at the time—as the price of gold rose rapidly as investors sought a safe haven from the dead securities market. Growing gold exports compensated somewhat for the loss of other trade revenue.

  7. However, like the situation with the Boers, the National party lost support as the weak economy (BBBEE) forced the gold corporations to replace white labourers with lower-paid blacks. The National Party-led government staved off bankruptcy by raising taxes on imports, petrol and postage, amongst other things. This "unfair" taxation led to further dislike of the ruling government. The coalition government between Jan Smuts and J.B.M. Hertzog was successful in 1933 partly because Smuts presented the public with a mock budget showing how South Africa's economic malaise could be lifted by floating the South African pound and removing it from the Gold standard, thus making exports more attractive, and creating a scenario in which undue taxation could be removed. Wikipedia – Great Depression

  8. Is ons as volk nou gereed om met Israel se beendere te assosieer in hul uitspraak? En die Weste in die algemeen – hoe lyk hul verwagtinge vandag? Wonderlik !

  9. Dan is ons ook gereed vir die “nogtans” geloof - Geloof is soos bouplanne – jy kan ure daaraan teken, dit met beste detail in realisme beklee, selfs ‘n “deurloop” doen in simulasie – maar dit het geen waarde as daar nooit ‘n steen op mekaar gepak word nie. Tot die dag wat bouwerk begin, is bouplanne net ‘n teorie – so is geloof, tot die dag dat jou verwagting verlore is, en dit vir die eerste keer eis dat “nogtans” deel word van jou belydenis.

  10. Háb 3:17Alhoewel(seker sal) die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie— Dan 3:18 maar so nie (al sou dit nie gebeur nie), laat dit u dan bekend wees, o koning, dat ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.

  11. Woord betekenis Although / Alhoewel- H3588 – kee (Hab 3:17) certainly, doubtless, + else, even, + except, for, how, (because, in, so, than) that, + nevertheless, now, rightly, seeing, since, surely, then, therefore, + (al-) though, + till, truly, + until, when, whether, while, who, yea, yet, Is able / As Hy kan - H3202 - yek-ale',yek-eel‘ (Dan 3:17) (Chaldee); corresponding to H3201: - be able, can, couldest, prevail. H3201 - yaw-kole',yaw-kole' To beable, literally (can, could) or morally (may, might): - be able, any at all (ways), attain, can (away with, [-not]), could, endure, might, overcome, have power, prevail, still, suffer.

  12. Háb 3:16 Toe ek dit hoor, het my ingewande gebewe; my lippe het getril by die geluid, bederf het gekom in my gebeente, ja, ek het gebewe waar ek staan, omdat ek rustig moes wag op die dag van benoudheid dat dit aanbreek vir die volk wat op ons ‘n aanval maak. Háb 3:17Alhoewel(dit is sekerlik so dat) die vyeboom nie sal bloei en aan die wingerdstokke geen vrug sal wees nie, die drag van die olyfboom sal teleurstel en die saailande geen voedsel oplewer nie, die kleinvee uit die kraal verdwyn en geen beeste in die stalle sal wees nie— Háb 3:18nogtans(H589 wat my betref) sal ek jubel in JAHWEH, ek sal juig in die God van my heil. Háb 3:19 Die HERE Here is my sterkte, en Hy maak my voete soos dié van herte, en Hy laat my tree op my hoogtes. Vir die musiekleier op snaarinstrumente.

  13. Dan 3:16 Sadrag, Mesag en Abednégo het geantwoord en aan koning Nebukadnésar gesê: Ons ag dit nie nodig om u hierop ‘n antwoord te gee nie. Dan 3:17 As onse God wat ons dien, in staat is om (H3201/2can/could may/might) ons te verlos, dan sal Hy ons uit die brandende vuuroond en uit u hand, o koning, verlos; Dan 3:18maar so nie (H3809 selfs al doen Hy nie - nogtans), laat dit u dan bekend wees, o koning, dat ons u gode nie sal dien nie en die goue beeld wat u opgerig het, nie sal aanbid nie.

  14. Laat my dink aan nog ‘n held se uitspraak - Jos 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om JAHWEH te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: òf die gode wat julle vaders daar oorkant die Eufraat gedien het, òf die gode van die Amoriete in wie se land julle woon; maar (selfs al kies julle verkeerd - nogtans) ek en my huis, ons sal JAHWEH dien.

  15. Sê ons dat “nogtans” geloof jou lewe sal spaar? Dit het Daniel se vriende gespaar Dit het Daniel se lewe gespaar Dit het Dawid se lewe gespaar Dit het nie Paulus se lewe gespaar nie Dit het nie Stefanus se lewe gespaar nie Dit het nie Petrus of die apostels se lewe gespaar nie Dit het nie vir miljoene martelare se lewe gespaar nie

  16. En die Woord sê: Mat 16:25 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind.

  17. Die saak van lewe win en verloor het nogal verander deur 6000 jaar – veral en spesifiek sedert 2000 jaar gelede. 2013 jaar gelede: Om te lewe of te sterwe was die gevolg van jou gehoorsaamheid aan die Wet, en ‘n druippunt was ‘n klip teen die kop, of ‘n swaard deur die hart. 1978 jaar gelede: Om te lewe of te sterwe was die gevolg van jou gehoorsaamheid aan Hoë Priester volgens die Orde van Melgisedek, en ‘n druippunt is die ewige vuur in die put van die hel – maar nie noodwendig ‘n kort of verdrukte lewe nie. Geen noodwendige klippe of swaarde, en ‘n lang lewe op aarde is nie uitgesluit nie

  18. Om te lewe is om te sterwe…. Mat 10:35 Want Ek het gekom om tweedrag te verwek tussen ‘n man en sy vader, en tussen ‘n dogter en haar moeder, en ‘n skoondogter en haar skoonmoeder. Mat 10:36 En ‘n mens se huisgenote sal sy vyande wees. Mat 10:37 Wie vader of moeder bo My liefhet, is My nie waardig nie; en wie seun of dogter bo My liefhet, is My nie waardig nie. Mat 10:38 En wie sy kruis nie neem en agter My volg nie, is My nie waardig nie. Mat 10:39 Wie sy lewe vind, sal dit verloor; en wie sy lewe verloor om My ontwil, sal dit vind. Luk 17:32 Dink aan die vrou van Lot! Luk 17:33 Elkeen wat probeer om sy lewe te red, sal dit verloor; en elkeen wat dit verloor, sal dit behou. Luk 17:34 Ek sê vir julle: In daardie nag sal daar twee op een bed wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk 17:35 Twee vroue sal saam maal; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk 17:36 Twee sal op die land wees; die een sal aangeneem en die ander verlaat word. Luk 17:37 En hulle antwoord en sê vir Hom: Waar, Here? En Hy sê vir hulle: Waar die liggaam lê, daar sal die aasvoëls saamkom.

  19. Selfkruisiging, die eis vir Lewe Mat 16:24 Toe sê Jahshua vir sy dissipels: As iemand agter My aan wil kom, moet hy homself verloën en sy kruis opneem en My volg. Mat 16:25 Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, sal dit vind. Mat 16:26Want wat baat dit ‘n mens as hy die hele wêreld win, maar aan sy siel skade ly? Of wat sal ‘n mens gee as losprys vir sy siel?Mat 16:27 Want die Seun van die mens staan gereed om met sy engele in die heerlikheid van sy Vader te kom, en dan sal Hy elkeen vergeld volgens sy dade.

  20. Die definisie van die “nogtans” geloof:Alhoewel my liggaam sterwe, nogtans sal my siel lewe!

  21. En as ons eers daar gekom het, dan is die dood verslaan in ons lewens! 1Ko 15:51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, 1Ko 15:52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word. 1Ko 15:53 Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. 1Ko 15:54 En wanneer hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee is, dan sal vervul word die woord wat geskrywe is: Die dood is verslind in die oorwinning. 1Ko 15:55 Dood, waar is jou angel? Doderyk, waar is jou oorwinning? Fil 1:19 Want ek weet dat dit deur julle gebed en die ondersteuning van die Gees van Jahshua Christus my tot heil sal strek, Fil 1:20 volgens my reikhalsende verwagting en hoop dat ek in niks beskaam sal word nie; maar dat Christus met alle vrymoedigheid, soos altyd so ook nou, groot gemaak sal word in my liggaam, of dit deur die lewe of deur die dood is. Fil 1:21 Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins. Fil 1:22 Maar as ek in die vlees moet lewe, dan beteken dit vir my vrugbare arbeid; en wat ek sal kies, weet ek nie. Fil 1:23 Want ek word van weerskante gedring: ek het verlange om heen te gaan en met Christus te wees, want dit is verreweg die beste; Fil 1:24 maar om in die vlees te bly, is nodiger om julle ontwil.

  22. Wat sê ons vir die Boerevolk – vir die Weste in die breë? Ons Meester se “besigheid” was die aankondiging van HOOP, en die wêreld spesialiseer in die handeldryf met WANHOOP. Ons boodskap vandag is een van HOOP – ‘n blye boodskap, die Evangelie, en ons dryf nie handel in dwelms nie, maar in nugterheid, nie in ontkenning nie, maar in Kennis. Ons sê: “nogtans”, en nie “indien” nie.

  23. Amen

More Related