130 likes | 308 Views
ongemaklikheidsindekse obI AND THI. L. De Wet. INLEIDING . Vergelyk Durban en Bloemfontein se weer Indekse quantifiseer effekte van omgewing op die mens T of straling = absolute waardes van hitte of energie
E N D
ongemaklikheidsindekseobI AND THI L. De Wet
INLEIDING • Vergelyk Durban en Bloemfontein se weer • Indeksequantifiseereffekte van omgewing op die mens • T of straling = absolute waardes van hitte of energie • Standaardlesings = beskryfomgewing en vergelykingskangetref word • Maarwat is die effek op die mens? • Dusgaanverskeiefaktoregekombineer word om ‘n indekstevoorsienwateffekkan meet
IDEALE INDEKS • Vereistes: • Alleomgewings, fisiologiesefaktore en bedekkings • Eenwaardeomomgewing EN liggaamtebeskryf • Maar bg. Onmoontlik – benodig dus die volgende: • Eenvoudig en akkuraat • 3 parameters: omgewing, reaksie en effek • Omgewing – Ta, Rh, windspoed & straling • Reaksie – afhanklik van spesie, metaboliese tempo, liggaamsbedekking & lengte, ouderdom, geslag, voeding, siektes, ens. • Effekte – produksie, groei, reproduksie, fisiologie, patologie, ens.
INDEKSE • Baieindeksebeskikbaarvir die mens • Byvoorbeeld: verkoelingsindeks – benodig by lae temperature onplesierig en/skadelikvir die mens • By hoër temperature het die wind ‘n verkoelingseffekdeurdat die warm lugpakkiesnaaan die veloppervlakverwyder word en danspeelverdamping van sweet ook ‘n rol
ONBEHAAGLIKHEIDSINDEKS(OBI) Temperatuur (Ta) en relatiewehumiditeit (Rh) Liggams Ta = 37 oC Meganismeom Ta tebeheer: Hittebloeddruksweet verdamping (indien lug nieversadig is nie)
OBI • Indienvogvlakhoog is, ongemaklikheid • OBI vergelyking: • OBI = (2*Ta)+[Ta*(RH/100)] +24 • Waar Ta = Tmx • Rh = Rhmn • OBI < 80 IS GUNSTIG
OBI Skaalvir OBI waardes
OBI Byvoorbeeld, indien OBI = 100
TEMPERATUUR-HUMIDITEIT INDEKS (THI) • VIR DIERE (B.v. Melkkoeie) • Dierekannie so vinnigafkoelsoos die mensnie, dusmoetdaarvirhullevoorsieninggemaak word. • Vergelyking: • THI = Ta+0.36Td+41.2 • waar Ta = Tmx of Ta • en Td = doupuntemperatuur THI < 70 IS GUNSTIG
THI • Melkbeeste • Normale THI virmelkbeeste is < 70 • Liggaams Ta ↑ as Ta ↑ • THI 70-72 = krities • Melkproduksie en voeding ↓ as THI > 72 • ↓ ↓ tussen 76 en 78
THI • Tipesskaduwee: • Kos & H20 altydbeskikbaar • Bome • Grasdakke • Wit geverfdegekorrigeerdedak • Bestuur • Voorbeeld • Holstein • Termoneutralesonevirmelkproduksie • -5oC – 21 oC
THI • Indienbeeste minder eet↓ melkproduksie & reproduksie • Indienomgewings T > 21 oC – 25 oC, produksie ↓ (omdatvoedselinname ↓) • Kritiese Ta is 21 oCvirmelkproduksievir Holsteins, en Jerseys & Bruin Switserbeeste = 24 oC en laer • Kritieseliggaamstemperature (Tc) = 37.5 oC – 38.5 oC • Herstelperiodes = 7 – 8 dae • Melkproduksie ↓ 15% indien THI > 72 • SA is veilig in winter • Somer– groot areas het THI> 72, dusgaanboereaddisioneleafkoelingvirbeesteverskafindien ↑ produksiebereikwil word