350 likes | 787 Views
Filippense 2: 1-13. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Die perfekte dominee en die perfekte kerk. Word on the Street. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Die perfekte 100.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Onsluister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Ses gewoontes van hoë-impak gemeentes wat dit oop, warm plekke sal maak
Alles wat ek regtig moet weet om te kan lewe, het ek in die Kindertuin geleer
“One of the greatest problems in the modern-day Christian church is that so many Christian people who are members of a local church, refuse to share their spiritual gifts with the body of Christ unless they are first-violin or first-string.” Eric Ritz
“You don’t need the master’s brush, you need the master’s spirit and mind”
“Christ as a model for our own incarnation. When people believe they are impacted by the work of Christ, they begin asking him where they are to in turn incarnate him. His followers are to be Christ in the flesh to a world in need.” Timothy Merrill
“The chief end of man is to glorify God and enjoy Him forever.”
How can you worship a homeless man on a Sunday and ignore Him on a Monday? Anoniem
“Joy is to see God in everything.” Julian van Norwich
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het