350 likes | 686 Views
Efesiërs 1:15-23. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Efesiërs 1 herinner ons aan alles wat ons het en Wie Jesus is. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Efesiërs 1 herinner ons aan alles wat ons het en Wie Jesus is...
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Om goed en beter te voel, het vir ons baie belangriker geword as om God te ontmoet. Ons moet die vraag vra: “Lewe ons net, of wandel ons saam met God?” Larry Crabb
As ons regtig God sien vir Wie Hy is, en onsself vir wie ons is en was, dan is dit nou rede om fees te vier!
Hemelvaart is ons ‘red carpet’ uitnodiging na die lewe hier en nou
Wanneer die oë van jou hart oopgaan, sien jy ook watter heerlike erfenis aan ons gegee is
“Julle gelowiges het dit alles, as julle net weet julle het dit én as julle net weet hoe om dit te vertel.”
“Ek is tot alles instaat deur Hom wat my krag gee.” Fil 4:13
“Krag is die kapasiteit, vermoë en die gewilligheid om op te tree!”
As die oë van jou hart vir die drie dinge oopgaan, gebeur daar iets met jou… jy skuif van suksesvol na betekenisvol, want jy weet Wie Christus is en wie jy is.
In Jesus se hemelvaart het ons alles gekry om nie net ’nverskil in die wêreld te maak nie, maar om daarvan ’nanderse wêreld te maak!
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Moed om mens te wees Elna Mouton e.a. 10 Bybelstudies oor ’n ongewone gesin – Marta, Maria en Lasarus Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R59.95