E N D
Die Koloniale Demokrasie of Amerikanisme If ethnic amalgamation really becomes an implemented policy, it could be a violation of human rights, and it could also be in direct violation of the constitution.Chi Chun-chieh is an associate professor at National Dong-Hwa University. Translated by Perry Svensson Hede Verlede Meng Gedwonge Rasse-skeiding Gedwonge Rasse-vermenging Twee kante van die selfde munt (Stelsel) Ideologika APARTE Administrasies EEN Administrasie ? Gemengheid ? Apartheid Wette Beleid Skei By 2010 there may be no more than 9,6% whites in the police force. The ideal will be 79% blacks, 2,5% Indians, 8,9% coloured people and 9.6% whites. (News24. February 2008)Navorsing Dr J du Plessis
A Three-Tier Federation – Switzerland is small – about one quarter the size of the US State of Ohio – and it is divided into 26 areas called cantons. (By ons : 282 streke of munisipalegebiede) The cantons are comprised of approximately 3000 communes. (By ons : Duisende woongebiede)THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall DIREKTE Gemeenskap- en Samelewing Demokrasiëmet die REG van KEUSE om administratiewe selfbeskikking te vestig, teenoor gedwonge rasse-skeiding en gedwonge rasse-vermenging, wat ‘n misdaad teen die mensdom was en is. Taal en Kultuurrade Sub-gemeenskappe Selfbestuur EIE Belang As Lipset points out, people affiliate with multiple interest groups that are sometimes politically inconsistent.Wallace en Wallace (1989 : Bl 445) Die DRIE pilare van direkte demokrasie is:- Dorp- en Streeksrade Samelewing Saambestuur Gemeenskaplike Belang Woonbuurtrade Gemeenskappe Selfbestuur EIE Belang Ek assosieer met wie ek wil !!!
Die Reg van Keuse !!!Rut se keuse is vrye assosiasie by uitnemendheid :- “U volk is my volk, en u GOD is my GOD.” Daarom kan elke landsburger besluit by watter woonbuurt organisasie en/of taalgemeenskap hy/sy hom/haar mee wil assosieer. Die meerderheid is altyd reg. Getalle speel GEEN rol met konsensus besluitneming nie, omdat jy moet konformeer of apêlleer indien jy nie saam stem met ‘n besluit nie. Indien enige gemeenskap ‘n dispuut teen ‘n besluit sou verklaar, word alle ter saaklike dokumente na ‘n versoeningsraad verwys, wat moet oordeel of die besluit in die dorp- of streek se belang is. Daarom kan geen besluite ten koste van een of ‘n ander gemeenskap geneem word nie. Gemeenskap en/of Organisasie Wie praat namens watter gemeenskap? Die LIBERALE STELSEL. DieDEMOKRATEwat die verskeidenheid van gemeenskappe binne ‘n samelewing herken, en die nodigelewensruimtevir elke minderheidsgroep skep. Elke landsburger het diereg van KEUSEom hom of haar te voeg by ‘n organisasie / gemeenskapvan sy of haarkeuse. Rasse Kookpot
Administratiewe Selfbeskikking. Taalgemeenskappe eis afsonderlik en gesamentlik minderheidsregte op deur georganiseerd te raak 1994/45. Draft United Nations declaration on the rights ofindigenous peoples Affirming that indigenous peoples are equal in dignity and rights to all other peoples, while recognizing the right of all peoples to be different, to consider themselves different, and to be respected as such. Welcoming the fact that indigenous peoples are organizing themselves for political, economic, social and cultural enhancement and in order to bring an end to all forms of discrimination and oppression wherever they occur, Article 4 Indigenous peoples have the right to maintain and strengthen their distinct political, economic, social and cultural characteristics, as well as their legal systems, while retaining their rights to participate fully, if they so choose, in the political, economic, social and cultural life of the State. • 1652 : • Khoi-SanBrWHollanders(W) • Br o SLAWE: (Onbetaalde Arbeiders) • 1659 Br oWEerste Khoikhoi oorlog • 1688 Br oW Franse Hugenote 1701 Die saaimasjien word ontwikkel. • 1706 Br oW Adam Tas word in die donkergat toegesluit 1712 Die stoommasjien word ontwikkel • 1740 Br oWKhoikhoi verset in Kambeboo • Br oWSWART: (S) • 1778 Br oWS Visrivier word aanvaar as oosgrens 1789 Franse revolusie. Vryheid, gelykheid en • 1795 Br oWS Eerste Britse besetting broederskap. • 1799 Br oWSKhoikhoi knegte opstand • Br oWS • 1806 BRITSE MAGSOORNAME • BrB o E SBoere + Engelse (B & E) • 1809 Br B o ESPaswette vir Khoisan • 180-- BrB o ESDifanqane - Swartstamme word • Br B o E S saam gevoeg tot volke • 1828 BrB o ES Khoisan - gelykheid voor die reg; 1825 Die eerste spoorlyn met stoomaangedrewe enjin • BrB o E S verlies van hulle grondgebiede. • 1834 BrBE o S Vrystelling van slawe • 1835 Br o BvE o SVoortrekkers (v) • 1836 BroBvE oSKwalifiserende stemreg in die Kaap • BrBvELS • BrBvELS • 1857 BrBv ELSOnderwerp Xhoza's; - • BrBvEL S aneksasie van hul grond gebied. • 1867 Br BvELS Ontdekking van goud en diamante • BrBvEuLSUitlanders (u) 1875 Die eerste telefoonboodskap word gestuur. • 1879 Br BvEuLS Onderwerp Zulu's; Inlywing by • BrBvEuL S Natal onder Britse beheer. • 1900 TWEEDE VRYHEIDS OORLOG Die wêreld se volke • 1902 Br X X S in een land onder Britse beheer • Br x x S 1903 Die eerste vliegtuig is in die lug. • Br B ELOOSTERS: Uitstel klousule 8; stemreg • Br B ELOS Selfregering + Federalisme • UNIE WORDING • 1910 BrBEL OS Selfregering onder Britse gesag 1914 Eerste Wêreldoorlog. 10 Miljoen • BrBELOS Westminster-regeringstelsel soldate is gedood. • 1913 Br B ELOS Grondverdelingswet 1939 Tweede Wêreldoorlog. • BrBELOS 1945 Atoombom- 100 000 mense dood en • 1952 Br BEL OS Verwyder bruin kiesers van 94 000 beseer. • X BEL X X kieserslys 1957 Begin van die ruimte eeu. • BrLBEL I xx xx • APARTHEID Een party oorheersing • 1961 BrL BELOL S L Vryheid van Brittanje 196? Begin van afgooi van koloniale oorheersing, • BrLBELOL SL Rasseklassifikasie Wêreldwyd. • Br LBELOLSL • BrLBEL OL SL 19?? New Age ideologie van gelykheid met • 1984 BrL BEL OLSL Magsdeling; 3 kamer wêreldburgerskap. • BrL BE LOL SL parlement • BrL BELOL SL 1998 Suid Afrika is deel van die wêreld met • ====================== kitskosse supersoniese vliegtuie, • wêreld inligtingsweb, metruimte-eeuse tegnologie. Wêreld Gebeure en Ontwikkeling Geskiedenislyne Article 15 Indigenous children have the right to all levels and forms of education of the State. All indigenous peoples also have this right and the right to establish and control their educational systems and institutions providing education in their own languages, in a manner appropriate to their cultural methods of teaching and learning. Article 31 Indigenous peoples, as a specific form of exercising their right to self-determination, have the right to autonomy or self-government in matters relating to their internal and local affairs, including culture, religion, education, information, media, health, housing, employment, social welfare, economic activities, land and resources management, environment and entry by non-members, (die reg van keuse) as well as ways and means for financing these autonomous functions. Die reg van keuse is die hoogste demokratiese reg om te bly waar jy wil, te assosieer met wie jy wil, om die taal administrasie van jou keuse te gebruik e.s.m.. Voorbeeld : Die apartheids regering het drie aparte klinieke, wat onder die beheer van ‘n rassegroep se administrasie was, in Jacobsdal-dorp gevestig. Die gemengheids regering het die drie klinieke saamgevoeg in een dorpskliniek vir alle rassegroepe. (Gedwonge rasse-vermenging is netso ‘n misdaad teen die mensdom as wat gedwonge rasse- skeiding was, omdat dit die reg van keuse van elke landsburger aantas om te wees wie hy of sy wil wees) Met die reg van keuse moet daar in elke woonbuurt ‘n kliniek wees, want elke landsburger moet die reg hê om self te besluit watter kliniek hy of sy wil gebruik met die wete dat werk ontvang die aantal personeel van ‘n kliniek bepaal. Dit is regverdige regstellende aksie, want nooit, ooit sal iemand dan kan sê dat daar teveel wit-, bruin- of swart gesigte in ‘n administrasie is nie. Kolonialisme (NB) Kwalifiseerde STEMREG Gedwonge Segregasie (NB) (L)= LIBERAAL –(NB) (L)= LIBERAAL –(NB) Gedwonge Integrasie (NB)
‘n VISIE van Vreedsame Naasbestaan teenoor die IDEOLOGIë van rassevermenging en rasseskeiding. Verwysings: Demokrasie. Wikipedea “democracy”. Let veral op na direkte demokrasie, en kyk hoe het die elite demokrasie al vervorm om hulle te pas. Gemeenskapsregte. www.un.org/esa/socdev/unpfii/drip.htmlDie Verenigde Nasies se Handves van Minderheidsregte www.constitutionnet.org/en/countryspecific-terms/die-grondwet-van-die-republiek-van-suidafrika-grondwetlike-vergaderingDie Grondwet vd RSA 1996 www.isil.org/resources/lit/Die Switserse Model deur dr. Frances Kendall Die Strewe na Selfbestuur. www.ipacc.org.zaInheemse Volke van Afrika www.unpo.orgNie verteenwoordigende volke van die wêreld www.iwgia.org/sw228.aspSelfbeskikking www.princeton.edu/~lisd/about_lisd/mission.htmlThe Liechtenstein Instituut Konsensus Demokrasie. www.cpn.org/topics/community/consensus.htmlThe Consensus Organizing Model www.extention.umn.edu/distribution/citizenship/components/00018gHow can We Benefit from Consensus Decision-making www.ic.org/pnp/ocacA Guide to Formal Consensus "Verteenwoordigende regering "Verskillende pogings is aangewend om binne die moderne nasiestaat formele institusionele masjienerie te skep om die gemeenskap bestaande uit miljoene burgers, te voorsien van plaasvervangers vir die populêre konsultasie wat in klein gemeenskappe op direkte grondslag plaasgevind het." (Suid-Afrika en die Demokrasie 1988. Bl 112) Die visie van Thebali vir Soweto wat netso van toepassing gemaak kan word vir die 282 munisipalegebiede in ons land van stad- en streekstate. "So sien ek Soweto uiteindelik gegroei tot 'n outonome stadstaat, kontitusioneel gekoppel aan ander outonome gemeenskappe binne die raamwerk van 'n omvattende Suid-Afrikaanse kontitusionele stelsel, waarin individuele komponente nog nader kan groei en wat ten minste alle aktiwiteite op gemeenskapsvlak sal insluit. So sal die konsep van 'n pluralistiese staat aanvaarbaar wees vir die mense wat betrokke is. Deur geweld sal hierdie doel nie bereik word nie, maar slegs deur bereidwilligheid om saam te werk, wat nog altyd politieke vooruitgang in Suid-Afrika gekaratiseer het." Betreffende die swart stadstate sê D Thebali (1980: 219-235) met die verwysing na die toekoms van Soweto; (Suid-Afrika en die Demokrasie 1988. Bl 22) Mag aan die mense om hulself te bestuur in streek- en stadstate deur administratiewe selfbeskikking met ‘n direkte demokrasie. Power to the peoples ! Daar is niks vreemds aan ‘n direkte demokrasie nie ! Die ou NP het straat komitees gehad. Die ANC het straat komitees. Hoekom kan ‘n woonbuurt bestuur nie ook straat komitees hê om na die straat se veiligheid en munisipale dienslewering te kyk nie ? Hoekom kan woonbuurt besture nie saam werk in ‘n dorpsraad in die gemeenskaplike belang nie ? Hoekom kan die vyf dorpe in Letsemeng munisipaliteit nie saam werk in die gemeenskaplike belang tussen die vyf dorpe nie ? Wat maak ‘n direkte demokrasie anders as politieke partye ? Politieke partye se raadslede moet ten eerste die belang van die party bevorder, daarna kyk ‘n raadslid na sy eie belang, en laaste word die belang van die kiesers gedien. Daarteenoor ‘n direkte demokrasie waar die belang van die gemeenskap, woonbuurt, dorp en streek altyd voorop staan, en die verkose raadslid in die diens van die kiesers is. Good government is achieved when rulers are made accountable – and accountability is assured when ordinary citizens can participate in decisions, remove elected representatives who abuse their mandate, and repeal unpopular laws.THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall Bevolkingsgroepe ? Rut se keuse is vrye assosiasie by uitnemendheid :- “U volk is my volk, en u GOD is my GOD.” Daarom kan elke landsburger besluit by watter van die vier bevolkingsgroepe hy/sy hom/haar mee wil assosieer. Elke bevolkingsgroep bestaan uit baie verskillende volke en stamme teenoor ‘n rassegroep wat mense etiketeer. Rassisme ? Die wat beweer moet bewys, want ‘n beskuldiging van rassisme wek soveel negatiewe gevoel op, dat ongegronde beskuldigings haatspraak kan wees. Wat word bedoel met gemeenskap ? ‘n Gemeenskap van ‘n woonbuurt sluit ook SUB gemeenskappe in soos bv. ‘n Taal-, Geloofs-, Werk gemeenskappe. Dink maar net aan die inwoners van die woonbuurt gemeenskappe van Jacobsdal, Saundershoogte en Ratanang. Wat word bedoel met samelewing ? ‘n Samelewing sluit almal in wat binne ‘n geografiese gebied bly. Wat is die eie belang van ‘n woonbuurt ? Woonbuurt Ontwikkeling en Dienste, Veiligheid, esm. Wat is die gemeenskaplike belang tussen die verskillende woonbuurte ? Ons ry almal op die selfde paaie, drink die selfde water, is veronderstel om die selfde belasting te betaal esm. Wat is selfbestuur van ‘n woonbuurt ? Die inwoners van ‘n woonbuurt kan hul probleme op die agenda plaas deur ‘n woonbuurtraad, en leiers as ook amptenare aanspreeklik maak en hou. Wat is saambestuur tussen al die verskillende woonbuurtes van Jacobsdal, en die dorpe in die streek van Letsemeng? Om te sorg dat munisipale amptenare en raadslede binne die wet bly, en munisipaledienste van ‘n hoë standaard lewer sonder korrupsie, selfverrykking en magmisbruik. Ge-organiseerde gemeenskappe kan en mag enige politieke party en amptenaar aanspreeklik maak en hou onge-ag of die gemeenskap enige raadsverteenwoordiging het of nie. Nasiebou ? Beteken nasiebou deurmekaargeit of gemengheid. OF bedoel politici patriotisme met nasiebou, want dit is ‘n gemeenskaplike tussen die eenheid in die verskeidenheid van verskillende gemeenskappe binne ‘n samelewing, met die visie van vreedsame naasbestaan. Vreedsame Naasbestaan ? Vreedsame = Lewe in vrede met mekaar. Naasbestaan = Gun dit wat jy vir jou self wil hê, ook vir ‘n ander. (Nie ten koste van een, of die ander nie) Wat is Selfbestuur en Saambestuur ? Self-determination is the right to participate in the democratic process of governance, and to influence one’s future – politically ; socially and culturally. Liechtenstein Intitute • Embraces Diversity. One important reason for this de-centralization of power in Switzerland is that, unlike most European countries, Switzerland is made up of several different major ethnic groups – Germans, French, Italians, and Rhaeto-Romansch. Over the centuries, whenever conflicts have arisen between these language groups, and between Catholics and Protestants, the Swiss have resolved the conflict by allowing each of the warring groups to govern themselves. THE SWISS CANTONAL SYSTEM Dr F Kendall Raak betrokke by jou EIE straat. ‘n Demokratiese Gemeenskap kan SELF verantwoordelikheid aanvaar deur hul eie woonbuurt/gebied se begrotings te BESTUUR volgens art. 238 GW Agentskap en Delegering en art. 160 GW. So ook kan ‘n Demokratiese Samelewing die gemeenskaplike in dorpe en streke se begrotings BESTUUR. Hoe sien JY self- en saam BESTUUR ? Moet dorpe nie weer beheer oor hul eie begrotings en bestuur kry nie? Van ‘n ge-organiseerde straat, volg ‘n ge-organiseerde woonbuurt, volg ‘n ge-organiseerde dorp, volg ‘n ge-organiseerde streek, volg ‘n ge-organiseerde land VOLGENS DIE VISIE VAN VREEDSAME NAASBESTAAN, wat tot almal se voordeel is sonder oorheersing van of oor een of die ander. VERSKILLENDE gemeenskap administrasies- in-EEN dorp, streek en land deur die REG van KEUSE ADMINISTRATIEWE SELFBESKIKKING Toegepas by ons. Ons het 282 streek munisipaliteite wat hul EIE aard, karakter en probleme het. In Letsemeng streek is daar 5 dorpe. In Jacobsdal is daar 8 woonbuurte en 4 landbou gebiede wat hul EIE belang kan bestuur, maar saam werk in die GEMEENSKAPLIKE belang in Jacobsdal se dorpsraad. Ge-organiseerde woonbuurte mag en kan inspraak in die bestuur van hul woonbuurte en dorpe kry. Hoekom raak ons dan nie ge-organiseerd nie ? Hoekom gham ons vas aan politieke partye wat niks vir ons kan doen nie? OOGMERKE VAN PLAASLIKE REGERING 152[1] Die oogmerke van plaaslike regering is - [d] om 'n veilige en gesonde omgewing te bevorder; en [e] om die betrokkendheid van gemeenskappe en gemeenskapsorganisasies in plaaslike regeringsaangeleendhede aan te moedig. Dorp- en Streekraad GEDWONGE EEN ras gemengde land administrasie !! GEDWONGE APARTE rasse administrasies !! Die gemeente is in die diens van leiers. Matt 23 : 1 – 33 Ellende wag vir julle. Matt 23 : 3 Julle moet alles doen en onderhou wat hulle sê, maar hulle voorbeeld moet julle nie navolg nie. Liberale regering Leiers is in die diens van die gemeente. Matteus 23 : 11 Maar die grootste onder julle moet bereid wees om die ander te dien. Handelinge 15 : 22 Daarna het die apostels en die ouderlinge saam met die hele gemeente besluit........ Demokratiese bestuur stelsel