410 likes | 852 Views
Openbaring 21:10; 21:22-22:5. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Hoe word die nuwe hemel en aarde beskryf? • Daar is geen tempel nie • Die Gees is op die agtergrond • Die son en die maan is weg • Niks onreins meer nie • Geen diefstal of diefwering nie
Besienswaardighede in die hemel • ’nRivier met die water wat lewe gee • Die boom van die lewe
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
“Heaven is not simply a dream to retreat to when things get messy and inhospitable on earth. We have access to heaven now: it is the invisibility in which we are immersed, that is developing into visibility, and that one day will be thoroughly visible.”
“Earth’s crammed with heaven” Robert Browning
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“The end is where we start from.” TS Elliot
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Die dimensies van die stad maak ons lewens ruim • Die ligte van die stad maak ons lewens mooi • Die kos van die stad maak ons lewens sterk en gesond
“We enter heaven not by escaping what we don’t like, but by the sanctification of the place in which God has placed us.”
God wil my inmessel in die fondamente en poorte van die hemel !
Let’s celebrate the right things in life Ons moet weet wie ons is en wat ons moet doen
You have your brush, you have your colours, you paint paradise, then in you go Nikos Kazanzakis
Jy mis 100% van die houe wat jy nooit neem nie Wayne Gretzky
Lewe in oorvloed Johannes 10:10
“Miskien is liefde die proses van my wat jou saggies teruglei na jouself” Saint-Exupéry
“And when your folks ask you where you've been, tell them you were walking with Mary Susanna Brown.””
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
I want to run I want to hide I want to tear down the walls That hold me inside I want to reach out And touch the flame Where the streets have no name
I want to feel sunlight on my face I see the dust cloud disappear Without a trace I want to take shelter from the poison rain Where the streets have no name
Where the streets have no name We're still building Then burning down love And when I go there I go there with you It's all I can do
The city's afloodAnd our love turns to rustWe're beaten and blown by the windTrampled in dustI'll show you a placeHigh on a desert plainWhere the streets have no name
Our love turns to rustWe're beaten and blown by the windBlown by the windOh, and I see loveSee our love turn to rust
We're beaten and blown by the wind Blown by the wind Oh, when I go there I go there with you It's all I can do