500 likes | 1.16k Views
BrongiËktase. Permanente dilatasie van een of meer brongi Elastiese en muskulêre weefsel van brongiale wande vernietig deur akute en chroniese infeksie Verminderde dreinasie van sekresies Sekresies chronies geïnfekteerd Chroniese inflammatoriese respons
E N D
Permanente dilatasie van een of meerbrongi Elastiese en muskulêreweefsel van brongialewandevernietigdeurakute en chronieseinfeksie Verminderdedreinasie van sekresies Sekresieschroniesgeïnfekteerd Chronieseinflammatorieserespons Progressiewedestruktiewe long toestand Definisie
Asimptomaties tot ergesiekte • Produktiewe hoes met groothoeveelhedepurulentesekresies, somshemoptise • Gereeldopgeneem in hospitaal • Opvlam van toestand – boskaspyn, dispnee, koors • As saam met SF of PSD – sinus met toe neus, purulenteafskeiding en gesigpyn • Beluister – growwekrepitasies en fluite • Gewoonliknie TSV/TST Kliniesebeeld
Evaluering • X-strale • RT • Sputummonster • Brongoskopie • Longfunksie • Serum immunoglobuliene • ABPA • Geenmutasieanalise • Elektronmikroskopie Diagnose
Fisioterapie Antibiotika Oraal, intraveneus, nebulisasie Mediesehantering Verwydering van infektiewesekresies Behandelinfeksie
Influenza inenting Rx van rhinosinusitis Immunoglobulien vervangingsterapie Chirurgiese reseksie Inhalasie van menslike deoksiribonuklease (rhDNase) Inhalasie van steroïde en brongodilators Ander behandelingsopsies
Probleme: Oormaat brongiale sekresies Dispnee ↓ oefeningstolerasie Borskaspyn (muskuloskeletaal) fisioterapie
Pasiënt moet toestand en rede vir Rx verstaan ACBT, AD, Flutter Pasop vir tip - GOR Self behandeling daagliks!! Tyd van die dag? Herevalueer fisio Verbeter ventilasie Hipertoniese saline oormaatbrongialesekresies
Gehospitaliseer - ↑ sekresies of meer purulent, gedehidreer, taai, dispnee. Hemoptise en pleuritiese pyn Nebulisasie van brongodilator en humidifikasie IPPB - ↓ werk van asemhaling Post-reseksie – veranderde anatomie van brongiale boom – vind optimale posisie “Blood streaking” in sputum – gaan aan met Rx. Uitgesproke hemoptise– staak Rx Gaan weer aan met Rx wanneer sekresies matig “bloodstained” Akuteopvlamming
Dispnee ↓ oefeningstoleransie Inhalasie van brongodilator Ontspanningsposisies en gekontroleerde asemhaling Oefening vir ↑ fiksheid en ↓ sekresies Groep pulmonale rehab program IMT
Borskaspyn - muskuloskeletaal Anti-inflammatoriese middels en analgetika Hitte IF TENS Akupunktuur Manuele terapie
Evaluering van fisioterapie Effektiewe Rx: ↓ hoeveelheid en purulensie van sputum geen koors ↑ spirometrie ↑ oefeningstoleransie ↑ energievlakke ↓ dispnee ↓ borskaspyn
Infeksies in neus, ore, sinusse en longe Fertiliteit geaffekteer (fallopiese buise en sperm beweging) Dekstrokardia of situs inversus Voorheen immotiele silia sindroom Chroniese sputum produksie en nasale simptome PSD
Pneumonie, rhinitis, asma Otitis media GOR Infertiliteit en ektopiese swangerskappe Toetse: nasale mukosiliêre toetsing genetiese toetse PsD - simptome
Mediesfsioterapie • Antibiotika • Assesseer en monitor gehoor • Inhalasie van B2-agonis • GOR – proton pomp inhibitor • Daaglikse fisio • Leer ouers vroeë tekens van infeksie • Lusteloos, “off colour”, koors • Sekresies meestal in basale longareas • Verwydering van sekresies • Huffing speletjies • Oefening • Nasofaringeale suiging
Effektiewe Rx: minimale hoes met inspanning ↓ dispnee, hoes, fluite ↓ koors ↓ sekresies (terug na normale hoeveelheid) Herevaluering van fisio
Outosomaal resessief Kaukasiër populasies Lewensverwagting was 2 jaar, nou 31 jaar Foutiewe geen - CFTR SF (vervolg)
Ioon transport → absorpsie van natrium ione van mukosale oppervlak → beweging van water in epiteelselle in. Balans tussen beweging van natrium en chloried → volume en samestelling van lugwegoppervlak vloeistof en mukosiliêre opruiming SF (Vervolg)
Sifting van pasgeborenes DNA toetsing Simptomse van respiratoriese en GI Kan nie mekonium passeer (mekonium ileus) Gesonde eetlus, maar “failure to thrive” (malabsorpsie en hiposekresie van ensieme deur pankreas) Streatorrhoea (vetterige stoelgang met offensiewe reuk) ↑ konsentrasie van sweet chloried Diagnose
Tekens en simptome - Respiratories • Produktiewe hoes • Boskaspyn – muskulo-skeletaal of pleurities • Dispnee (infeksie of soos toestand progresseer) • Pneumotoraks • Hemoptise • TSV/TST • Growwe krepitasies • Pleurale wryf • Nasale poliepe • Chroniese sinusitis • Brongiale wand verdikking • Hiperinflasie • Nodulêre skaduwees • Pulmonale funksie – eers obstruktief, later restriktief • Ventilasie/perfusie wanbalans • Hipoksemie, CO2 retensie • Pulmonale hipertensie • ABPA
Tekens en simptome– GI en ander • Obstruksie van dunderm • Abdominale opsetting en ongemak • Braking en ↓ of geen dermklanke • CFRD • Biliêre sirrose • Bloedings • Lewer oorplanting • Puberteit vertraag • Normal of amper normale fertiliteit in vroue • Mans infertiel • Reumatiese simptome • Gewrigspyn en swelling ↓ OVB van knieë, enkels en polsgewrigte • Lae beendigtheid • Frakture veral ribbes
Pulmonale funksie en voeding belangrik Interdissiplinêre span Morbiditeit en mortaliteit verwant aan chroniese infeksie → orale, nebulisasie en intraveneuse antibiotika Belangrik om hande te was tussen pasiënte, kontaminasie van nebuliseerders Inhalasie van brongodilators en steroïde Hipertoniese saline Mediesehantering
Hoë energie inname Vetoplosbare vitamien en vitamiene K, pankreas ensieme Kortikosteroïed neussproei Hemoptise – sal spontaan ophef - embolisasie Pneumotoraks – spontaan ophef of ICD Hart-long en dubbele long oorplanting Palliatiewe sorg Mediesehantering (vervolg)
Tuis behandeling minder ongerieflik as hospitalisasie IV antibiotika tuis Tuisbesoeke – dokter en fisio Pasiënt moet verantwoordelikheid neem vir eie Rx Toekoms: Genetiese en stamsel terapie Tuisbehandeling
Akkurate evaluering en behandeling vir individuele pasiënt ↓ sekresies, ↑ oefening Inligting oor suurstof en inhalasie terapie Muskuloskeletale pyn, lae beendigtheid Urinêre inkontinensie Werk saam met pasiënt en familie/versorger – realistiese Rx plan Fisioterapie
Voor voedings vir 10-15 minute ↑ frekwensie en duur tydens infeksie PEP gesigmasker AD Fisiese aktiwiteit Tip - ↑ GOR Roetine daaglikse verwydering van sekresies - nie nodig as geen simptome fisio – babas en kleinkinders
Fisiese aktiwiteit baie belangrik – iets wat hulle sal geniet Speel aktiewe rol in Rx Moedig kind aan om te ekspektoreer Leer neus blaas Fisio – Babas en kleinkinders
Hoofdoelstelling SF sekresies - ↑ viskoelastisiteit Verwyder sekresies sonder ↑ obstruksie en oorvermoeienis ↑ lugvloei, ↑ long volumes, ↑ viskoelastisiteit van sekresies Huffing Liewer ↑ ventilasie as ↑ dreinasie Verwydering van sekresies
↑ viskoelastisiteit voorkeur 1x per dag met oefening, soms selfs 2-3x per dag Verwydering van sekresies (vervolg)
↑ oefeningstoleransie Maak vlak van oefening makliker en ↑ADL Uithouvermoë: swem, fietsry, draf Versterking: gewigte Interval oefeninge Intensiteit 20-30 min, 3-4x per week oefening
Gewigte: 10-15x, progress na 20-30x en dan ↑ gewig 15-30 minute, elke 2de dag Opwarm, strekke en afkoel Pasop met versterking in kinders 8-12 repitisies sonder uitputting Oefening(vervolg)
Geen absolute VSM, maar pasiënt moet nie oefen met: Abdominale obstruksie Akute brongopulmonale opvlamming met koors Artralgie en artritis Pneumotoraks Aanhoudende hemoptise Chirurgie voorsorgmaatreËls
Oefening – veroorsaak brongokonstriksie Warm klimaat DM Sport: kontak sport bungee jumping valskermspring scuba hoogte bo seespieël (ski) voorsorgmaatreËls (vervolg)
Nie uitgesluit Instandhouding Suurstof – voor en na oefening Oefeningsoostoestandprogresseer
Beta-adrenergiese middels B2-agoniste Hipertoniese saline met ultrasoniese nebuliseerder Brongokonstriksie Inhalasieterapie
↑ hoes en sputum, ↓ in spirometrie ↓ oefeningstoleransie Gewigsverlies Min energie Dispnee Koors Borskaspyn ↑ duur en frekwensie van Rx – manuele tegnieke Posisionering Akutebrongopulmonaleinfeksie
↑ as normale dryf van asemhaling - ↓ PCO2 Inspiratoriese tyd ↑met ↑werk van asemhaling Nie chroniese retensie van PCO2 Hipoventilasie in nag - suurstof Suurstofterapie
Gevorderde SF ABPA : vernouiing van lugweë lugvasvanging siekte van klein lugweë sputum prop (kollaps) fluite Artropatie: pyn, swelling warm gewrigte, effusies komplikasies
Diabetes: poliuria→dehidrasie→ taai sekresiese insulien behoeftes verander gedurende oefening DIOS: abdominal pyn uitsetting braking palpeerbare fekale massas obstruksie komplikasies (vervolg)
GOR Hemoptise Lewer siekte Lae beendigtheid Muskuloskeletale disfunksie Pneumotoraks Swangerskap Chirurgie Oorplanting Inkontinensie Komplikasies (vervolg)
Sputum gewig Long funksie Bloed gasse VAS, Borg skaal, QOL Nakoming!! Evaluering van fisio
Pryor, J.A. en Prasad, S.A. 2008. Physiotherapy for respiratory and cardiac problems. Adults and Paediatrics. Edinburgh: Churchill Livingstone verwysings