180 likes | 357 Views
More than numbers The way churches grow. Loren B Mead. Vier soorte groei in gemeentes. Numeriese groei Dit is groei soos ons dit normaalweg beskryf: Erediensbywoning Inkomste Hoeveel programme, bedieninge en aktiwiteite Aantal aktiewe lidmate “Maturational” groei
E N D
More than numbersThe way churches grow Loren B Mead
Vier soorte groei in gemeentes • Numeriese groei • Dit is groei soos ons dit normaalweg beskryf: • Erediensbywoning • Inkomste • Hoeveel programme, bedieninge en aktiwiteite • Aantal aktiewe lidmate • “Maturational” groei • Groei in die geestelike volwassenheid van elke lidmaat • Geloofsgroei • Groeiende vermoë om te versorg en om versorg te word
Organiese groei • Groei as funksionele gemeenskap wat sigself in stand hou en in verhouding staan tot ander instellings in die gemeenskap. • “Incarnational” groei • Groei in die vermoë om die geloofstorie van die geloofsgemeenskap en die waardes daarvan ‘n werklikheid te maak in die wêreld en gemeenskap buite die gemeente. Die gemeente groei in haar vermoë om die evangelie te laat vleesword buite die mure van die kerkgebou
Implikasies vir bedieninge • Birth ministry • Newcomer ministry • Conversion ministries • Ministries with Aging and with Dying • Ministry to transfers out • Dropout ministry
“Maturational” groei • Volwasse kategese • Toerusting • Bybelskool • Geestelike groei / Spiritualiteit • Retraites • Roetine groei • Leesrooster • Dramatiese groei • Pastorale begeleiding van lewensoorgange • Geestelike dissiplines
Vier dimensies in ‘n gemeente • Program • WAT ‘n gemeente doen, die jaarprogram • Proses • HOE ‘n gemeente doen wat sy doen – hoe besluitneming en leierskap werk • Konteks • WAAR die gemeente en die gemeenskap mekaar raak • Identiteit • WIE die gemeente in haar persoonlikheid, tradisies is
Organiese groei • Rolle • Norme • Wat word “beloon” en wat word “afgekeur” • Kernwaardes • Mites • Besluitneming • Kommunikasie • Sosialisering • Vereistes / grense vir lidmaatskap • Leierskapontwikkeling
“Incarnational” groei Member-centered Publicly proactive This-worldlyOrientation Other-worldlyOrientation
Hoe vaar ons gemeente? • Watter van die volgende kan as sterk punte of swak punte / groeigebiede in die bediening van ons gemeente beskryf word?
Numeriese groei • Die aantrek van nuwe lidmate uit nuwe intrekkers of kerklos mense • Die assimilering van nuwe lidmate in die gemeente, die skep van ruimte vir hulle, hulp dat hulle kan inpas • Die toerusting van nuwe lidmate om ingelei te word in die kernwaardes van lidmaatskap • Hulp aan lidmate om van tyd tot tyd hulle lidmaatskap te vernuwe en ‘n nuwe verbintenis te maak
Rekord van lidmate wat tydelik weggaan met werk, studie of oorsee • Rekord van lidmate wie se erediensbywoning of dankoffers afneem • Hulp aan vertrekkende lidmate om in hulle nuwe dorp ‘n geestelike tuiste te vind • Ander ...
“Maturational” groei • Toerusting en versorging aan • Babas • Kleuters • Kinders • Jongmense • Studente • Werkende jongmense • Volwassenes • Seniors
Spesiale toerusting • Mentorskap en/of retraites • Ernstige Bybel en teologiese studie • Krisisbediening en nasorg • “Life-crisis ministries” • Kwaliteit van weeklikse eredienste en prediking
Organiese groei • Effektiwiteit van Leierskap • In beplanning en besluitneming • In konflikbestuur • In die stel en uitvoer van prioriteite • In die hantering van foute • In finansiële bestuur • Die vermoë om leiers te werf, toe te rus en te versorg
Die kwaliteit van ons lewe as ‘n gemeenskap • Geleenthede om mekaar persoonlik te leer ken • Ander ...
“Incarnational” groei • Formele uitreike na mense in nood • Inskakeling van lidmate by gemeenskapsorganisasies • Ons verhouding met groepe wat staan vir transformasie in die gemeenskap • Geleenthede om sake van die dag in die dorp, land en wêreld uit ‘n geloofsperspektief te bespreek
Geleenthede om saam met ander te bespreek en te beplan oor die uitlewing van Christenskap in die werkplek • Geleenthede in eredienste om te bid vir sake van die dag • Kennis van wat ander lidmate by die werk doen • Ander ...