160 likes | 491 Views
Ouditkunde. Aangebied deur : Lizanne Coetzee. Oudit = Rekeningkundige proses waar die finansiële rekords van ‘n individu of sakeonderneming besigtig word om seker te maak dat dit akkuraat is. REKENKUNDIGE DIENSTE. VS. OUDITDIENSTE. Samestelling van rekenkundige inligting.
E N D
Ouditkunde Aangebieddeur: Lizanne Coetzee Ouditkunde
Oudit = Rekeningkundige proses waar die finansiëlerekords van ‘n individu of sakeondernemingbesigtig word omsekertemaakdatditakkuraat is REKENKUNDIGE DIENSTE VS OUDITDIENSTE Samestelling van rekenkundige inligting Evaluering van betroubaarheid en geloofwaardigheid van finansiëleinligting Tydensoudit word rekordsgeïnspekteervirverskille, afwykings, foute – ditmoetaangespreek en reggestel word 2 PrimêreTipesOudit Sonderenigevooroordeel Ekstern = Derdepartye Intern = Binneonderneming Fokus op stelsels, beleid, Prosedures Werknemers van die organisasie Fokus op oudit van balanse en/of stelsels In samewerking met bestuur Professionelerekenkundige firma Ouditkunde
Wat is die verskil tussen interne en eksterne oudit? • Interne oudit: • Uitgevoer op gereelde basis • Deur werknemers en bestuur van groot sakeondernemings • Hoekom? Om te verseker dat hul finansies te alle tye in orde is • Alle inligting (grootboeke, bankstate, belasting inligting en alle ander relevante finansiële inligting) word ondersoek. Ouditkunde
Wat is die verskil tussen interne en eksterne oudit?(vervolg) • Eksterne oudit • Gewoonlik uitgevoer op jaarlikse basis • Deur neutrale 3de party deur oudit spesialiste • Alle inligting (grootboeke, bankstate, belasting inligting en alle ander relevante finansiële inligting) word ondersoek. Definisie: 1.Die uitdruk van mening 2.deur onafhanklike persoon met nodige kwalifikasies 3.op werk van persone verantwoordelik vir hou van finansiële rekords 4.en voorberei f/s Ouditkunde
Funksie van Eksterne oudit • Om bevestig F/S van entiteit korrek aangebied • Onafhanklike en onbevoordeelde oorsig van finansiële dokumente en IB verskaf • Verwys na VB 1.1 op bl14-15 • Kenmerke van eksterne oudit • Verslag waarin ouditeur bevindings vervat is naamlik: geldigheid van F/S, verskille tussen state en ouditeur eie bevindinge, finansiële voorstelle, bevredigende of negatiewe slotsom. Dit is nie rol van ouditeur om bedrog of belastingontduiking op te spoor nie – indien iets opgespoor word wat dui op bedrog MOET dit aan bestuur gerapporteer word!!! Ouditkunde
Bestuur verantwoordelikheid: • Akkurate teboekstelling van transaksies • Voorberei van F/S in ooreenstemming met gepaste rekeningkundige beleide • Hou van rekeningkundige rekords • Handhawing van IBM • Voorkom van foute en bedrog NB: nie ouditeur verantwoordelikheid om te voorkom nie, maar te identifiseer!!! • Beveiliging van bates Ouditkunde
VOORDELE VAN EKSTERNE OUDIT • Tekortkominge gevind spoedig reggestel / verbeter • Raad van direkteure en bestuur ontvang versekering dat rekeningkundige prosedures en kontroles effektief is • Eksterne ouditeure word gebruik om te verseker dat bestuur van maatskappy nie beleggers bedrieg nie Ouditkunde
Korporatiewe beheer • Wat is Korporatiewe beheer? • Prosedures en riglyne om verseker; • dat onderneming alle hulpbronne en regulasies gebruik; • om op mees kostedoeltreffende manier; • in ooreenstemming met onderneming missie; • om doelwitte bereik • 4 Pilare: 1.Raad van direkteure 2.Interne ouditeure 3.Bestuur 4.Eksterne ouditeure Ouditkunde
Redes vir eksterne oudit • Verhoging van beleggersvertroue • Verhoging van reguleerdersvertroue (industrie standaarde en beginsels bv. JSE) Bestudeer voorbeeld 1.2 i.v.m. Reguleerders-vertroue • Hulp aan Regeringsagentskappe (nakom van wette bv. SAFD) • Hulp aan interne oudit Ouditkunde
Dienste aangebied deur eksterne ouditfirma • Gerusstelling • Belasting • Strategiese bestuur oor kapitaal en transaksies • Advies • Leiding i.v.m. Strategiese Groeimarkte • Verwys na VB1.3 op Bl 22 • Leer alle definisies op bl 12!!! Ouditkunde