100 likes | 1.49k Views
Ontkenning (SG bl.28-29) (MM bl. 58). If there is NO OBJECT in sentence > only ONE “ nie ” Sy sing. > Sy sing nie . Hy eet dit . > Hy eet dit nie . Eerste “ nie ” kom na Vi ; tweede “ nie ” kom aan die einde van die sin . Die man eet brood en kaas .
E N D
Ontkenning(SG bl.28-29) (MM bl. 58) • If there is NO OBJECT in sentence > only ONE “nie” • Sy sing. > Sy sing nie. • Hyeetdit. > Hyeetditnie. • Eerste“nie” komnaVi; tweede “nie”komaan die einde van die sin. • Die man eetbrood en kaas. • Die man eetnie brood en kaasnie. • As die sin ‘n vraag is (If sentence is a question) • Speeldie kinders? • Nee, die kindersspeelnie. (SviTOMPviiI)
Leer die woordewat in ontkenningverander (SG p29). • Al ooit > nognooit ; êrens > nêrens ; iets > niks ; iemand > niemand • Die woordwatverander vat die plek van die een “nie”, net die tweede “nie” komaan die einde van die sin by. • Iemandhou van rugby. • Niemandhou van rugby nie. • As dit ‘n bevel is (If it is a command) • Begin die sin met “Moenie”. Viskuifnaeinde van sin, tot voor 2de“nie”
Verledetyd(SG bl.20-23) (MM bl.24-25) • SviTOMPviiIVerledetyd> het > Vi ; Vii + ge- • Leer woordewatnie ‘n “ge-” vooraankrynie. • Jan salsyhuiswerkvoltooi. S V1 O V2 • Jan hetsyhuiswerkvoltooi. • Skeibare WW: klem(emphasis) val op die eerstedeel. • Can be seperated into two parts in present tense SG bl.22 • Verb + preposition word eenwoord. SG bl.21 • Aantrek; uitnooi; weggooi; optel; oplos • Jan tel die tasop. > Jan het die tasopgetel. • Jan salhaaruitnooi> Jan het haaruitgenooi.
Voornaamwoorde(SG bl.31) (MM bl.100) • 3 Groups – Subject; Object; Possessive • Subject: ek, hy, sy, jy, ons, hulle, julle, dit • Ek het ‘n huis > Hy het ‘n huis • Object: my, hom(him)/sy(his), haar, jou, ons, hulle, julle, dit • Dit is myhuis> Dit is syhuis • Possessive: myne, syne, hare, joune, onss’n, hulles’n • Die huis is myne>Die huis is syne • Betreklikevoornaamwoorde: WIE/WAT • If you refer to a person– Wie(Who) • Wieklopaan my deur? Wie het my geroep? • If you refer to a object– Wat(What) • Watsêjy?
Voornaamwoorde(vervolg) • Betreklikevoornaamwoorde: WIE/WAT • If you refer to a person– Wie(Who) • If you refer to a object– Wat(What)
Aktief en passief(SG bl.34) (MM bl.82) • Stap 1: Onderstreep verbs • Stap 2: Swop the SUBJECT and OBJECT • Stap 3: Vi change to word deur/is deur/saldeur depending on tense of sentence • Teenwoordig: word deur + ge- • Die man sien die vrou. • Die vrouword deur die man gesien. • Verlede: het > is deur + ge- • Die man het die vrougesien. • Die vrouis deurdie man gesien. • Toekomende: Sal (or other helping verbs) > saldeur + ge- + word • Die man sal die vrousien. • Die vrousaldeurdie man gesien word.
Aktief en passief(vervolg) • IMPORTANT - Voornaamwoordeverander: • Hy > hom • Sy > haar • Ek > my • Jy > jou