1 / 9

Versoening

Versoening. Jes 52:13–53:12. Matt 26:36-46 Mark 14:33 Luk 22:44. Matt 27:45-46. Rom 8:3. 2Kor 5:21. Gal 3:13. Hy het ons straf en skuld weggeneem. Vernuwing. Deut 10:16 Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie. Eség 11:19

cole
Download Presentation

Versoening

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Versoening Jes 52:13–53:12 Matt 26:36-46 Mark 14:33 Luk 22:44 Matt 27:45-46 Rom 8:3 2Kor 5:21 Gal 3:13 Hy het ons straf en skuld weggeneem ....

  2. Vernuwing Deut 10:16 Besny dan die voorhuid van julle hart en verhard julle nek nie verder nie Eség 11:19 En Ek sal hulle een hart gee, en ‘n nuwe gees in julle binneste gee; en Ek sal die hart van klip uit hulle vlees verwyder en hulle ‘n hart van vlees gee

  3. Joh 3:3-8 Jahshua: as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. Nikodémus: Hoe kan ‘n mens as hy oud is, ‘n tweede keer gebore word? Jahshua: as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie. Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees. Moet jou nie daaroor verwonder dat julle weer gebore moet word nie. Die wind waai waar hy wil, en jy hoor sy geluid, maar jy weet nie vanwaar hy kom en waarheen hy gaan nie. So is elkeen wat uit die Gees gebore is

  4. Joh 5:21, 24 Soos die Vader die dode opwek en lewend maak, so maak ook die Seun lewend wie Hy wil. Wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, het die ewige lewe en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe Rom 6:3-5 Ons almal wat in Jahshua gedoop is, is in sy dood gedoop. Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Hy uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ‘n nuwe lewe kan wandel. Want as ons met Hom saamgegroei het deur die gelykvormigheid aan sy dood, sal ons dit tog ook wees deur dié aan sy opstanding

  5. 2Kor 5:17 As iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepsel; die ou dinge het verbygegaan, kyk, dit het alles nuut geword Ef 2:1 Hy het julle lewend gemaak, wat dood was deur die misdade en die sondes

  6. Bekragtiging 1Kor 1:30 Deur Hom is julle in Christus Jesus, wat vir ons geword het wysheid uit God en geregtigheid en heiligmaking en verlossing Ef 1:20-23 Hy het Jahshua uit die dode opgewek en Hom laat sit aan sy regterhand in die hemele, bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word, nie alleen in hierdie wêreld nie, maar ook in die toekomstige. En Hy het alle dinge onder sy voete onderwerp en Hom as Hoof bo alle dinge aan die gemeente gegee, wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul

  7. Ef 4:7 Aan elkeen van ons is die genade gegee volgens die mate van die gawe van Christus Ef 4:11-16 Hy het gegee apostels, profete, evangeliste, herders en leraars, om die heiliges toe te rus vir hulle dienswerk, tot opbouing van die liggaam van Christus, totdat ons almal kom tot die eenheid van die geloof en van die kennis van die Seun van God, tot volwassenheid, tot Sy volle grootte; sodat ons .... in alles kan opgroei in Hom wat die Hoof is, uit wie die hele liggaam kan groei vir sy eie opbouing in liefde (die liggaam is goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning van elke lid)

  8. Wapenrusting Ef 6:10- Gawes van die Gees 1Kor 12

More Related