180 likes | 401 Views
Beslote Korporasies. ONR 314. Hoofstuk 28: Interne Verhoudinge. Vertrouens - en Sorgsaamheidsverpligtinge teenoor die BK. Vertrouensverhouding v Lede. Lede staan onderling in besondere regsverhouding teenoor mekaar BK-wet gee riglyne
E N D
BesloteKorporasies ONR 314
Hoofstuk 28: Interne Verhoudinge • Vertrouens- en Sorgsaamheidsverpligtinge • teenoor die BK
Vertrouensverhouding v Lede • Ledestaanonderling in besondereregsverhoudingteenoormekaar • BK-wet gee riglyne • Wet probeerditomskryfafkomstig van gemeenregtelikebeginselstovDir’e v Mpy’e
Art 42(2)- Elke lid, eerlik en tegoedertrouoptree en sybevoegdhedeom BK tebestuur/ teverteenwoordig in die belang en tot voordeelvd BK uitoefen. • Lid magniesybevoegdhedeoorskrynie • Botsing van belange • Niepersoonlikevoordeelontvang
Nie met die BK meeding in besigheidnie • Versuimomsybelang in ‘n kontrakaananderledebekendtemaak • Lid watskuldig is aantrouskending is aanspreeklikteenoor… • Trouskendingsratifiseer • Uitsondering op bg. Art 42(2)(a)(i) – onratifiseerbareonreg
Sorgsaamheidsverpligtinge • Art 43- ledemoet met behoorlikesorg en vaardighedeoptree • Versuim • Moet op tree sooswatredelikerwys v persoon met sykennis en ervaringverwagkan word • 2 aspekte is NB
1- bewys ‘n verlies • 2- Slegsaanspreeklik as nieredelikerwysopgetree • Skendingsvdplig is ookratifiseerbaar
Samewerkingsooreenkoms • Skriftelik • Reël interne verhouding met mekaaronderling en die BK • SWO is KEUSE nievereiste • Informeel en buigsaam • Wet bevatbepalings
Ingevolge art 46 geld volgendetensyswoandersbepaal: • Elke lid geregtig op deelnameaandryfvd BK • Lede het gelykeregtembtdryf v BK en verteenwoordging v BK • Verskilletussenledeoorbestuur word deurmeerderheidstemmebeslis • Stem stemooreen met % ledebelang • Lede word vergoedviruitgawes • Uitbetalingsaanlede in verhouding met % ledebelang
Sluiting van SWO • 2 of meerlede • Deurelke lid onderteken • Enigeaangeleentheid • Magnie in strydwees met die wet nie • Afskrif • Slegslede het insae
Verhoudinggeskepdeur SWO • Kontraktuel • Bind die partyesolankhulleledebly • Wysigings tot of kansellasie
Aangeleenthededeur SWO gereël • Deelname aan Bestuur • Beslegting v geskille • Stemming op vergaderings • Terugbetalings v lede • Vergaderingsprosedure • Verkoop/oordrag v ledebelang • Finansiering • Soos in aandeelhouersooreenkoms
Aangeleenthede NIE deur SWO gereëlkan word nie • Wyse waarop insolvente lid se belang beskik word • Gediskwalifiseerde persone • Bevoegdheid om ledevergadering te belê • Blankogoedkeuring v lid se pligte ingv art 42 &43 (trou en sorgsaamheid)
Aangeleenthedewatskrifteliketoestemmingvereis • Verkryging v ledebelang (vooraf skrif) • Fin bystand mbt bg (vooraf skrif) • Gee v lenings en sekuriteit (vooraf skrif) • Ratifikasie v voorinlywingskontrakte • Ratifikasie v skending v art 42 &43 • Aanstelling v rekeningkundige beampte
Bestuur • Bestuur is ingevolge Wet en SWO • Indiengeen SWO bepaal Wet die volgende: • Elke lid geregtig op bestuurtensyhandelingsonbevoeg • Verskilletslede op vergadering- deurmeerderheidstemmebeslis • Elke lid magvergaderingbelê • Kworum
Remedies • Tref onderskeid oor wanneer daar van art 49 en wanneer van Art 50 gebruik gemaak gaan word • Art 49 – lid se eie regte • Art 50 – BK se regte
Ledebetalings • Reëls vervat in art 51 oor ledebetalings ten einde BK solvent en likied te hou • Betaling mag slegs gedoen word indien: • Na betaling bates>laste • Na betaling BK steeds skulde kan betaal
Verbod op lenings • Tensyuitdruklikevoorafgoedkeuring v al die ledebekom is, mag BK nieleningsmaak: • Aanenigeledenie • Aanenigeander BK waarin ‘n lid meer as 50% belang het nie • AanenigeMpy/ Regspersoonwatdeureenvdledebeheer word nie