240 likes | 399 Views
Psalm 66. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. ’n Mens kan nie eintlik Psalm 66 ‘preek’ nie – jy kan net bid en sing na aanleiding daarvan!. Gebed van Mustafah, die kleremaker. Ingaan in God se tyd.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
’nMens kan nie eintlik Psalm 66 ‘preek’ nie – jy kan net bid en sing na aanleiding daarvan!
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Aanbid God, omdat God God is – nie omdat jy iets daaruit kry nie! CS Lewis
Laat almal, paddas ingesluit, in God se liefdes-storie deel!
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Moed om mens te wees Elna Mouton e.a. 10 Bybelstudies oor ’n ongewone gesin – Marta, Maria en Lasarus Bestel by: 0860 26 33 42 bestel@bmedia.co.za www.bybelmedia.co.za Prys: R59.95