200 likes | 531 Views
Spinnekoppe. Rudolph de Villiers Graad 4. Wat is spinnekoppe?. Familie :Arthropoda of geleedpotiges Sluit in Insekte Myte Duisendpote Skerpioen Garnale Krewe Krappe. Liggame. Bestaan uit segmente Bedek met huidskelet Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar
E N D
Spinnekoppe Rudolph de Villiers Graad 4
Wat is spinnekoppe? • Familie :Arthropoda of geleedpotiges • Sluit in • Insekte • Myte • Duisendpote • Skerpioen • Garnale • Krewe • Krappe
Liggame • Bestaan uit segmente • Bedek met huidskelet • Bedekking op plekke sterk en onbuigbaar • Buigsame aansluiting tussenin is delikater.
Spinnekoppe Het 4 paar pote Kop en bors is een struktuur Het geen vlerke Geen voelhorings Klein enkelvoudige oë Insekte Het 3 paar pote Afsonderlike bors en kop Het vlerke Het voelhorings Saamgestelde oë Verskille:Insekte/Spinnekoppe
Lewenssiklus • Broei uit eiers • Geen larwestadium • Vervel paar keer • Paar en lê weer eiers
Versorging • Eiers word sorgvuldig in kokons bewaar • Sommiges vergeet van eiers • Ander dra kokon saam met hulle • Klein spinnekoppies kruip self uit kokons • Ander help om kokon stukkend te skeur • Wolfspinnekop laat kleintjies op haar rug ry
Sydrade • Word gebruik om: • Hul eiers te beskerm • As liefdesnessies • Telefooondrade • Alarmstelsels • Prooi mee te vang
Nut • Vervaardiging van vergrootglas • Vir mikroskope • Verkykers • Afstandmeters
Spinnekoppe-sy • Kom van spintepels • Sykliere vervaardig ‘n vloeistof • Druk vloeistof uit ‘n gaatjie in die tepel • Lug maak sydraad hard • Olierige pote verhoed dat hy vassit
Soorte spinners • Wielspinners • Hangmat-webspinners • Die driehoek-spinner • Koepelweb-spinnekoppe • Tregter-spinnekoppe