290 likes | 503 Views
Saambou. VOORAAD EN KONTANTVLOEI. Die Span. Ralph van Niekerk. Die Span. Riaan van den Dool. Die Span. Robert Skinner. Die Span. Wim Conradie. Voorraad en Kontantvloei. Kontantvloei – Riaan van den Dool . Voorraadbeheer – Wim Conradie. Wim Conradie. Kontantvloei.
E N D
Saambou VOORAAD EN KONTANTVLOEI
Die Span Ralph van Niekerk
Die Span Riaan van den Dool
Die Span Robert Skinner
Die Span Wim Conradie
Voorraad en Kontantvloei • Kontantvloei – Riaan van den Dool • Voorraadbeheer – Wim Conradie Wim Conradie
Kontantvloei Kontantvloei in die besigheids-wêreld Riaan Van Den Dool
Wat is Kontantvloei? • Kontantvloei is • Werklike geld wat in en uit vloei • Let wel: Nie verkope minus uitgawes nie • Kredietverkope het nie dadelik ‘n invloei van geld tot gevolg nie • Dit is ‘n maatstaf van die hoeveelheid kontant wat die onderneming genereer tipies in ‘n jaar • Kontant in die onderneming • Rekeninge moet betaal word • Werknemers se salarisse • Voorraadaankope word gedoen • Krediteure moet betaal word! • CNA Riaan Van Den Dool
Hoe belangrik is ‘n goeie kontantvloei? Meer as 63% van ondernemings misluk binne die eerste jaar agv kontantvloei probleme Slegte kontantvloei kan ‘n andersins gesonde onderneming se ondergang beteken Kontant is die bloed van die onderneming Sonder kontant sal die onderneming tot niet gaan Kontant Bestuur Riaan Van Den Dool
Kontant Bestuur Hoof oorsake van kontantvloei probleme Riaan Van Den Dool
Kontantvloei slaggate • Debiteure • Agv krediet verkope • Goeie diens aan kliente • Baie probleme vir jouself • Eet kontant op aangesien geld eers later ontvang word • Groot besighede buit klein besighede uit deur op afhanklikheid van klandisie staat te maak Riaan van den Dool
Kontantvloei slaggate • Krediteure • Verbeter kontantvloei aangesien geld eers later betaal hoef te word, maar... • Te veel kredieteure kan jou in die moeilikheid bring! Riaan van den Dool
Kontantvloei slaggate • Lenings • Meestal nodig om onderneming te begin • Groot uitgawes moet aangegaan word voor inkomste verdien kan word • Terugbetaling van rente kan egter kontant opvreet, so moenie onnodig te groot lenings uitneem nie Riaan van den Dool
Kontantvloei slaggate • Uitermatige groei • Verkope is meer as wat kontantvloei kan ondersteun • Veral krediet verkope tydens hierdie groei • Groot verandering in aanvraag • As aanvraag skielik daal en verkope minder as produksie raak Riaan van den Dool
Kontantvloei slaggate • Voorraad • Te veel voorraad maak kontant vas sodat dit nie elders aangewend kan word nie • Voorraad het slegs waarde vir jou Riaan van den Dool
Kontant Bestuur Beginsels vir goeie kontant bestuur Riaan Van Den Dool
Goeie Kontant Bestuur • Beginsels • Vorder geld so vinnig as moontlik in vanaf debiteure sonder om verhoudings onnodig skade aan te doen • Bank tjeks so vinnig as moontlik • Minimeer slegte skuld • Gee slegs krediet vir goeie klante • Volg laat betalings vinnig op Riaan van den Dool
Goeie Kontant Bestuur • Betaal krediteure so laat as moontlik • Probeer verkope so te struktureer dat die kontant vooraf betaal word • Bv. Tydskrifte • Moenie te veel geld in ‘n spaarrekening los nie, ander beleggings gee meer rente • Korttermyn lenings kan help om tydelike tekorte aan te vul • Goeie bestuur van voorraad is baie belangrik Riaan van den Dool
Goeie Kontant Bestuur • Duimreël vir kontantvloei • Maak seker dat jy hierdie maand genoeg kontant het om die volgende maand se verpligtinge na te kom Riaan van den Dool
Voorraad Voorraad beheer in die besigheids-wêreld Wim Conradie
Voorraad • Goeie voorraad bestuur • Voorraad is dooie gewig – moenie meer aanhou as nodig nie • Probeer voorspel wanneer verkope gaan toeneem/afneem Wim Conradie
Voorraad • Goeie voorraad bestuur (vervolg) • Bereken herstelkostes van ou voorraad • Voorbeeld: wasmasjiene • Weet hoe lank na bestelling voorraad gaan vat om op te daag. • “Just in time delivery”. Voorbeeld: Pick ‘n Pay Wim Conradie
Voorraad • Aankoop hoeveelhede van ‘n produk • Min transaksies van groot hoeveelhede? OF • Baie transaksies van klein hoeveelhede? Wim Conradie
Voorraad Aankoop koste per produk VS aantal produkte Wim Conradie
Voorraad Aanhou kostes VS aantal produkte Wim Conradie
Voorraad Totale koste VS aantal produkte Wim Conradie
Voorraad • Rekords • Om statieke te bepaal, wat belangrik is vir besluitneming & toekomstige beplanning • Bv. • Watter produkte en hoeveel om te koop + wanneer en teen watter prys om te koop • Om seker te maak aangekoopte produkte word effektief gebruik om wins te produseer • Rekenaars vs handgeskrewe rekords Wim Conradie
Opsomming • ‘n Studie toon dat 63% van klein besighede in die eerste paar jaar faal. • Die grootse rede hiervoor is kontantvloei probleme. • Deur goeie bestuur van jou kontant en vooraad kan jou besigheid baie meer effektief raak. Wim Conradie
Saambou Saambou Hulpfonds Rekening: 849-854-2500