400 likes | 653 Views
Lukas 1:46-55. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Waar is jou roomys?. Derde Advent Kers. Derde Advent Kers. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Lukas 1:46-55 Die Magnificat
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“You as church have the greatest good news on earth -- the incarnation of God in human life -- and you treat it as an insignificant news item fit for page 14 of the chronicle of daily events!”
’n Arm tienermeisie word die belangrikste vrou in die Bybel!
“Mary is the inspiration for the great abbesses of medieval times -- the most powerful women in an age of powerful men -- and today as the driving force behind people engaged in struggles for social justice around the world.”
God gebruik die klein en onbelangrike om die grotes te lei, die swakkes om die sterkes te leer en die gewone om die buitengewone te dra
“Remember that it is availability and not ability that is key, and to say, along with Mary, “Here am I, the servant of the Lord; let it be with me according to your word”
“God is concerned more about the common good than about corporate greed. Can anybody seriously suggest that bigger, more powerful, and more profitable corporations will help to protect the interests of workers, consumers, the environment, local communities, and the forgotten poor? Is it fair that the people who do the firing get a raise, while the people fired can only fear for the future of their families?”
“William Temple, Archbishop of Canterbury, warned his missionaries to India never to read the Magnificat in public. Christians were already suspect in that country and they were cautioned against reading verses so inflammatory.”
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Volgende week: 2 Sam 7:1-11, 16