470 likes | 1.64k Views
HOËRSKOOL LYDENBURG. LYDENBURG HIGH SCHOOL. GR 9 INLIGTiNGSAAND GR 9 INFORMATIVE EVENING. HOE GAAN DIE KEUSE WAT EK NOU MAAK MY TOEKOMS BE Ϊ NVLOED?. HOW WILL THE CHOICES I MAKE NOW AFFECT MY FUTURE?. Vakkeuses Graad 10 Subject choices Grade 10. 1. CAREER / JOB / CALLING.
E N D
HOËRSKOOL LYDENBURG LYDENBURG HIGH SCHOOL
HOE GAAN DIE KEUSE WAT EK NOU MAAK MY TOEKOMS BEΪNVLOED? HOW WILL THE CHOICES I MAKE NOW AFFECT MY FUTURE?
1. CAREER / JOB / CALLING • A choice made mainly on probable career options is difficult. Most pupils do not have a clear idea in Grade 9 of what they wish to do after school. Their ideas may well change over the next few years.
2. Interest and Competence • Consider a package containing subjects in which you have an interest and in which you do well.
3. Be Realistic • Be as realistic as possible. Do not dream about being an engineer if you are struggling with Maths and Science in Grade 9. • The work gets more difficult in the higher grades.
Inadvisable reasons for choosing a particular package • Preference for a particular teacher - staff changes do occur from time to time. • Choosing a package because a friend has chosen it. • Following "advice" from pupils in higher Grades. • Using just a single set of test results - a single test could give a false impression.
Die Nuwe Kurrikulum & Vakkeuses The New Curriculum & Subject Choices
Nasionale Senior Sertifikaat National Senior Certificate Die ou Matrieksertifikaat is vervang deur die Nasionale Senior Sertifikaat(NSS) The old Matric Certificate has been replaced by the National Senior Certificate(NSC)
Wat het jy nodig om ʼn NSS te verwerf?What do you need to get a NSC? 7 Vakke – Graad 12 7 Subjects – Grade 12 4 Verpligte Vakke 1 Huistaal (Amptelike taal) 1 Addisionele taal (Amptelike taal) Wiskunde / Wiskundige geletterdheid Lewensoriëntering 40% 30% 30% 40% 4 Compulsory 1 Home language (Official language) 1 Additional language (Official language) Maths / Mathematical Literacy Life Orientation 40% 30% 30% 40% 3 Keusevakke Vanuit die keusevakke aangebied by die skool 40% 30% 30% 3 Choice subjects Chosen from the non compulsory subjects taught at the school 40% 30% 30%
Weighting of assessment • Gr.10 and 11 • Internal assessment = 100% • Tasks during school year = 25% • End-of-year assessment = 75% • All internally set, marked and moderated • Gr.12 • Internal assessment = 25% • External assessment = 75% • All externally moderated
Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid? Mathematics or Mathematical Literacy?
Jy moet kies!You have to choose! • Compulsory subject –choose between Mathematics or Literacy • Every career involves mathematical literacy, but not all careers require Mathematics • Example • Chefs calculate weights and volumes when preparing food for a banquet (Literacy) • Builders calculate the square meterage of a room (Literacy) • Psychologists conduct surveys (Literacy) • Engineers use complex mathematical formulas (Mathematics) • Verpligte vak – keuse tussen Wiskunde / Geletterdheid • Geletterdheid word in alle beroepe gebruik, maar slegs sekere beroepe vereis wiskunde • Voorbeelde • Sjefs gebruik mates en gewigte wanneer hulle groot maaltye moet voorberei (Geletterdheid) • Bouers moet die afmetings van ʼn gebou kan uitwerk (Geletterdheid) • Sielkundiges doen navorsing (Geletterdheid) • Ingenieurs gebruik komplekse wiskundige formules (Wiskunde)
Wat is die verskil?What is the difference? Wiskunde Mathematics • Probleemoplossing en abstrakte logika • Fokus op voorbereiding vir wetenskaplike studierigtings • Voorbeelde: Ingenieur, Rekenmeester, Mediese en Landboukundige wetenskap • Problem solving and abstract reasoning • Focus on preparation for scientific fields • Example: Engineering, Accounting, Actuarial and Medical science Wiskunde Geletterdheid Mathematical Literacy • Wiskundige vaardighede vir alledaagse gebruik • Voorbeelde: • Gewig en maat omskakelings • Uitwerk van ʼn begroting • Mathematical skills used in everyday situations • Examples: • Weight and measurement conversions • Drawing up a budget
Wat is die regte keuse?What would be the right choice? Kies Wiskunde as jou antwoord “Ja” is op die volgende vrae: Choose Mathematics if you answer “Yes” to the following questions: In Wiskunde... In Mathematics… • Kry jy tans 50%+ in wiskunde? • Sal jou prestasie goed genoeg wees om toelating te verleen vir die rigting waarin jy wil studeer? • Vereis jou studierigting Wiskunde? • Do you currently have 50%+ for mathematics? • Are you performing well enough to gain entrance to your preferred study path or institution? • Do you need Mathematics as a subject for the fields of study you are considering?
Na Graad 12... After Grade 12…
Wat het jy nodig vir tersiêre studie?What do you need for tertiary studies? Huistaal – slaag Addisionele taal – slaag Wisk. / Geletterdheid – slaag Lewensoriëntering - slaag Pass = Grade 12 Home language – pass Additional language – pass Maths / Literacy – pass Life Orientation - pass Sertifikaat Kursus NSS Certificate Course NSS Diploma Kursus NSS 40% + in 4 (20 krediet) vakke Diploma Course NSS 40% + in 4 (20 credit) subjects) Graad Kursus NSS 50% + in 4 (20 krediet) vakke Degree Course NSS 50% + in 4 (20 credit) subjects) Slaag = Graad 12
Vakpakkette - LHS Subject Groups – LHS
VakpakketteSubject Groups Die volgende vakpakkette is beskikbaar by LHS The following subject groups are available at LHS Tale Languages Wetenskaplik Sciences Mens en Sosiale Studies Human and Social Studies Handel en Besigheidstudies Commercial and Business Studies Dienste Services Ingenieurswese en Tegnologie Engineering and Technology
VakpakketteSubject Groups Tale / Languages Huistaal of Eerste Addisionele Taal Home or First Additional Language Afrikaans Huistaal of Eerste Addisionele Taal Home or First Additional Language English
VakpakketteSubject Groups Wetenskaplik / Sciences Fisiese Wetenskap Physical Science Lewenswetenskap Life Sciences Wiskunde Mathematics Wiskunde Geletterdheid Mathematical Literacy Rekenaartoepassingstegnologie Computer Applications Technology Inligtingstegnologie Information Technology
VakpakketteSubject Groups Mens– en Sosiale Studies Human and Social Sciences Geografie Geography Lewensoriëntering Life Orientation Geskiedenis - Indien daar genoeg belangstelling is. History – if there are enough students
VakpakketteSubject Groups Handel & Besigheidstudies / Commercial & Business Sciences Rekeningkunde Accounting Ekonomie Economics Besigheidstudies Business Studies
VakpakketteSubject Groups Dienste / Services Hospitality Studies Tourism Gasvryheidstudies Toerisme
VakpakketteSubject Groups Ingenieurswese en Tegnologie Engineering Studies and Technology Siviele Tegnologie Elektriese Tegnologie Ingenieursgrafika en Ontwerp Civil Technology Electrical Technology Engineering, Graphic and Design
“20 Krediet” vakke by LHS“20 Credit” subjects at LHS • Afrikaans • English • Accounting • Economy • Business Studies • Physical Sciences • Life Sciences • Geography • Information Technology • Engineering Graphics & Design • Mathematics • Mathematical Literacy • Afrikaans • Engels • Rekeningkunde • Ekonomie • Besigheidstudies • Fisiese Wetenskap • Lewenswetenskap • Geografie • Inligtingstegnologie • Ingenieursgrafika en Ontwerp • Wiskunde • Wiskundige Geletterdheid
NIE “20 Krediet” vakke by LHSNON “20 Credit” subjects at LHS • Gasvryheidstudies • Toerisme • Rekenaartoepassingstegnologie • Siviele tegnologie • Elektriese tegnologie • Lewensoriëntering • Hospitality Studies • Tourism • Computer Applications Technology • Civil Technology • Electric Technology • Life Orientation
Beroepe vir die toekoms Careers for the future
Anton Musgrave, uitvoerende hoof-beampte van FutureWorld International voorspel ’n paar toekomsneigings: Bejaarde- & Kinder-versorgingDie behoefte hieraan sal toeneem omdat mense ouer word en ook omdat al hoe meer ouerpare albei moet werk. Daar gaan ook meer vigswesies wees wat versorg moet word. (En weens die vigskrisis sal ’n behoefte aan vigswerkers en -opleiers toeneem.) Werke gebore uit katastrofesAnton voorspel meer natuurrampe. Aardverhitting kan byvoorbeeld tot vloedskade lei. Meer dokters, fisioterapeute en traumaberaders (maatskaplike werkers en sielkundiges) sal nodig wees. Om die skade van natuurrampe te herstel sal argitekte, bouers en projekbestuurders gesog wees. Elektrisiteits- & waterkrisisse sal die behoefte aan ingenieurs en navorsers op dié gebiede verhoog. Projekbestuurders en kernfisici sal ook nodig wees.
BosbouBome sal moet help met hernubare brandstof en om aardverhitting te help bekamp. Die groenbeweging sal groter raak en mense sal meer omgewingsbewus gemaak moet word. BiotegnologieOmdat die wêreldbevolking steeds groei, sal beroepe rondom biotegnologie vir die vervaardiging van kos, medisyne en brandstof noodsaaklik word, sê prof. Kobus Maree van die fakulteit opvoedkunde aan die Universiteit van Pretoria. Biochemie (chemiese prosesse in mense, diere en plante) sal meer aandag geniet – veral genetika (die ontleding van DNS) om só agter te kom wat siektes veroorsaak. Genetiese manipulasie van bv. groente sal belangriker word om só meer mense te kan kos gee. Kweek van liggaamsorganeNavorsing oor die moontlikheid hiervan sal uitbrei.
Nanotegnologie, die studie van molekules en atome. “Dit gaan alles oor die sagteware van die lewe,” sê Anton Entrepreneurs“Ons skoolstelsel lei steeds mense op om vir iemand anders te gaan werk,” sê dr. Piet Muller, futuris van Pretoria. “Jong mense sal moet leer om hul eie werk te skep.” So skep die kragkrisis bv. nuwe geleenthede vir entrepreneurs, sê prof. Maree. Steenkool is die “nuwe goud”. Kyk uit vir geleenthede by ondernemings wat steenkool ontgin en bemark. Die toekoms het ’n enorme behoefte aan selfgedrewe mense. Jong mense wat nou die arbeidsmark betree, kan van vyf tot sewe beroepe in hul lewe hê!
SA Skaars VaardighedeSA Scarce skills Gesondheidswetenskappe Health sciences • Verpleegkunde • Mediese dokters • Aptekers • Paramedici • Nursing • Medical doctors • Pharmacists • Paramedics
SA Skaars VaardighedeSA Scarce Skills Mens en Sosiale Wetenskappe Human and Social Sciences • Maatskaplike werk • Onderwys • Bestuurders • Social work • Educators • Managers
Beroepevir die toekoms /Jobs for the future Besigheid en Handel Business and Commerce • Accountants • Chartered Accountants • Actuaries • Marketing Managers • Security & Financial Service Rep • Internet Marketing Specialists • Advertising Executive • Buyer / Merchandiser • Sales Person • Real Estate Agent • Business Development Manager • Market Researcher • Recruiter • Rekenmeesters • Geoktrooieerde rekenmeesters • Aktuarisse • Bemarkingsbestuurders • Securiteit en finansiële dienste verteenw. • Internet bankdienste spesialiste • Aankopers / handelaars • Verkoopspersoon • Besigheidsontwikkelingspersoon • Mark navorser • Werwers
SA Skaars VaardighedeSA Scarce Skills Wetenskap en Tegnologie Science and Technology • Vlieëniers • Forensiese deskundiges • Ingenieurs • Vakmanne • Inligtingstegnici • Pilots • Forensic specialists • Engineers • Tradesmen • Information technologists • Aircraft Mechanic
SA Skaars VaardighedeSA Scarce Skills Tegnologie Technology • Rekenaarsisteemanaliste • Rekenaaringenieurs • WEB specialiste • Java Programmeerders • IT bestuurders • WEB ontwikkelaar • Data basis administrateur • Netwerkingenieur • Computer Systems Analysts • Computer Engineers • WEB Specialists • Network Support Technicians • Java Programmer • IT Manager • Web Developer • Data Base Administrator • Network Engineer
SA Skaars VaardighedeSA Scarce Skills Dienste / Services • Chefs / Cooks / Baker • Waiters and Waitresses • Cleaners • Cashiers • Veterinarian • Social Workers • Hair Stylist • Telephone Repair Technician • Guidance Counsellor • Occupational Therapist • Child Care Assistant • Landscape Architects • Pest Controller • Sjefs / Kokke / bakkers • Kelners en Kelnerinne • Skoonmakers, Kassiere • Kinderoppassers • Sosial werkers • Haarkappers • Selfoon technici • Landskap argitek
SA Skaars VaardighedeSA Scarce Skills Ontwerp en Vermaak Design and Entertainment • Argitekte • Tekenaars • Webwerf Ontwerpers • Architects • Draughtsmen • Web Designers
SA Skaars Vaardighede / SA Scarce Skills Gesondheidsorg Health care • Nood mediese tegnikuste • Chiropraktisyn • Mondhigiënis • Tandheelkundige • Tandarts assistent • Mediese terapeute • Tuisverpleging • Mediese laboratorium tegnikus • Radiologie • Fisioterapeut • Verpleeghulp • Emergency Medical Technicians • Surgeon • Chiropractor • Dental Hygienists • Dental Assistant • Medical Assistants • Therapists • Home Health Aide • Primary Care Physician • Medical Lab Technician • Radiology Technician • Physical Therapist • Nurses Aide
Voorlopige Agenda • Verwelkoming (5 min) • Inligting – vakpakkette en vakkeuses (15 min) • HPM (30 min) • Deurloop – vakke, beroepe en voorligting (30 min)